1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9953275

Besoekers aanlyn

Ons het 84 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

UIT DIE WOORD

LUKAS 13:23-30

23

Toe sê iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:

24

Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.

25

Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop — sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.

26

Dan sal julle begin sê: Ons het in u teenwoordigheid geëet en gedrink, en U het op ons strate geleer.

27

En Hy sal sê: Ek sê vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!

28

Daar sal geween wees en gekners van die tande, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sal sien, maar julle self uitgedryf buitentoe.

29

En hulle sal kom van oos en wes en van noord en suid en aansit in die koninkryk van God.

30

 

 

En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.

 

In U lig sien ons die lig o HERE. Gee tog dat ons as 'n volk deur U geken sal word en dat ons U sal ken sodat ons aan U Woord gehoorsaam kan wees en deur die genade van onse Here Jesus Christus mag aansit saam met Abraham Isak en Jakob tot eer van U heilige naam.  Amen

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie