1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10962035

Besoekers aanlyn

Ons het 49 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

UBUNTU

Klaas WaarseggerLaat ons nou nie grappies maak nie. Ubuntu is ‘n bantoe politieke term wat geskep is om ‘n pleister te plak op ‘n besmette wond. Die term word voorgehou as ‘n edelike

menslikheid. Die realiteit vertel egter ‘n heel ander storie. Die werklike eienskap van die bantoe kultuur is stamoorloë, toordoktery, vroue geweld, xenofobia en tot baie onlangs kannibalisme. Hierdie essensie van menswees is primitief en boos verby.

Die innerlike reflekteer uiterlike optrede, en ‘n politieke slagspreuk kan nooit dien as ‘n korrektief nie. Ubuntu is in wese ‘n diabolise aanspraak op dit wat hulle nie toekom nie. In Suid-Afrika word Ubuntu bemark as ‘n onvoorwaardelike eis vir ‘n Kentucky en Coke feesmaal op die blanke se rekening. Sommiges van hulle se aanspraak is op die hele hoenderhok.

Internasionaal word ubuntu bemark as ‘n unieke, glorieryke humanistiese benadering, terwyl die bantoe se geleefde etiek besmet is met xenofobie, witmanshaat, vroue geweld en plofbare sosiale gedrag. Die skeinheiligheid skreeu ten hemele.

Die era van die mfecane word gerieflik vergeet waar derduisende mede bantoes vermoor is, en van hul beeste beroof is. Ubuntu het sekerlik ook nie gegeld gedurende die volksmoorde op die Khoi en San gemeenskappe nie. Die Rhwanda volksmoord in 1994 was een van die bloedigste tragedies waar ‘n miljoen Thutsis binne die bestek van honderd dae stelselmatig uitgeroei is.

Boendoegeweld is iets normaal in bantoe gemeenskappe, waar medemense met pangas doodgekap word, ander gestenig word, asook die gruweldood wat met ‘n motorband toegepas word. “Kill the farmer, kill the boer” het nou ook die mees populistiese liedjie in die nuwe Suid-Afrika geword, wat ook deur die hoogste hof in die land as fatsoenlik verklaar is. Dit maak van Ubuntu ‘n “Rooikappie en Wolfstorie”. “En waarom is ouma se mond so groot? Om beter te kan lieg, in wese te kan UBUNTU, my kind!”

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie