1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9957528

Besoekers aanlyn

Ons het 148 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

KOOKPUNT

Klaas WaarseggerDie stygende politieke temperatuur in die nuwe Suid-Afrika is klinkklaar. Die politiek het nou ‘n bloedsport geword. Harmonieuse toekomsdrome is deur rewolusionȇre politici gesteel. Die aggressiewe swartmensdrang is om die witman of meer spesifiek die Afrikaner uit te delg. Die meer onvergeeflike is dat die DA en VF+ in gelyke mate

die witman verloën het. Hulle het ast’ware witmens ateȉsties geword, met die siening van slegs een menslike ras.

Wanneer die fondament van eiesoortigheid verbrokkel, manifesteer dit ‘n haat vir jou eie.

Die mensheid is nie ‘n eenheid nie, maar ‘n verskeidenheid. Net soos die NG

Kerk, het die DA en VF+ entoesiasme gevind in ‘n integrasie projek wat nou

besig is om noodlottig uit te speel in die nuwe Suid-Afrika. Hulle het ‘n kompulsiewe nodigheid gevind om hulle ongeloof in volkskap te bely. Hulle toetrede tot ‘n Regering van Nasionale Eenheid was ‘n onvoorwaarlike instemmming tot swart oorheersing.

Instede daarvan om die witman se belange te beskerm, het hulle hulself aan die kant

van ‘n swartstaat geskaar.

Groeiende wrewel en woede is besig om na kookpunt op te bou teen die DA en VF+. Een van die sterkste impulse van die mens is die liefde vir jou eie volk. (Nasionalisme). Dit dra in hom saam ‘n geestelike ekwivalent in ‘n eie gemeenskap en lewende tradisie.

Waarom moet ek as Afrikaner sê “wie ek is”, verniel word deur volksvreemdes en

verloopte witmense wat politieke verstand beserings opgedoen het? Hier is ‘n ongekende boosheid in ons midde in wording. Die DA en VF+ misbruik jou stem as paspoort tot koalisie vorming met Afrikaner-haters.

Die DA en VF+ is nou gekoöpteer in die denke van Afrikaner tuisteloosheid, soos dit

gestel word deur die ANC, dat ons witmense die land gesteel het. Dit is verbysterend

dat na 30 jaar se swart regering, hulle gemeensaak kon maak met mense wat die

witman met leuens en laster kruisig. Hoe op aarde kan ‘n mens wat by sy volle verstand

is, gaan stem vir hierdie politieke “transgenders”. Totaal ingekoop in ‘n bevolking van imbesiele, bokant selfregering, wat ‘n totale breuk met die Afrikanerdenke verteenwoordig. Hulle het hul bevatlikheid verloor om ‘n samelewing met ‘n eie

identiteit in stand te hou, deur dit te verruil vir politieke hoerery.

Die sogenaamde volwaardige demokrasie wat sogenaamd gevestig is in 1994, is

galgehumor. Die afgelope 30 jaar het onteenseglik bewys dat demokratiese sedes

ontbreek in die swart gemeenskap. Hulle politiek is dié van bloed, geweld,

plundering, magsmisbruik en korrupsie. Die DA en VF+ probeer hulleself voor te gee

as die “goeie boewe” in hierdie boewebestel. Die DA en VF+ sal die padda in die pot

se kookwater wees, soos voorspel is deur Ramapokker.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie