1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7464626

Besoekers aanlyn

Ons het 19 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

PLAASAANVALLE HOU NIE OP NIE! BOERE BEGIN TERUGVEG.

Plaasaanvalle 1Kasper Burger van Brits is gister op 18 Februarie deur drie swartes op sy plaas aangeval en in die sy gewond. In sy verdediging van sy lewe en eiendom het Kasper skybaar teruggeskiet en van die drie aanvallers een verlam, ‘n ander een verwond en die ander een gevlug.

Dit het tyd geword dat elke swarte in wie se kop dit opkom om ‘n blanke leed aan te doen, hy moet weet dat hy sy lewe in sy hand neem!                                                                                                              

                                                                                                                          Hierdie is nie Kasper nie maar bloot 'n deel van die bewys van die voortslepende gewelddadigheid teen ons volk!

Wat die opstokers van geweld teen die Afrikanervolk betref, kan hulle maar aanneem dat hierdie eensydige vorm van oorlog waar hulle opdrag blyk dat een vir een blanke aangeval en vermoor moet word, gevolge gaan hê.

Ramaphosa se resep van die stadige maar doelgerigte optrede teen die Afrikaners met die oogmerk om nie opstand te verwek nie, ook sy perke het en al die mooi praatjies van saamwerk en saambou aan die “Nuwe Suid Afrika” ‘ hersenskim is! Suid Afrika is die Afrikanervolk se Godgegewe erfenis waaruit ons nie gepraat of verneuk gaan word nie! Daarmee saam sommer ook ‘n waarskuwing aan die verraaiers, saampraters en saamwerkers om ons land weg te onderhandel in ‘n sogenaamde eiendom van almal wat hier woon en werk.

Julle sal vorentoe duur daarvoor betaal! Dit is ‘n onreg waarvoor daar géén regverdiging is nie! Dit is ons nageslag se erfgrond wat julle uitdeel en verdeel vanweë julle vrees en ongeloof! Staak dit voordat dit te laat is.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie