1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7447456

Besoekers aanlyn

Ons het 235 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

AAN DIE “JA"-STEMMERS VAN 1992

resultaat van die ja stem in 1992Goeiedag almal,


Is dit nie ironies dat die meeste “JA Stemme” in 1992 in Kaapstad uitgebring is, en dit nou juis die Kaapstadse kiesers is wat nou moet toustaan vir water, waarvoor hulle verkose ANC nie voorsiening gemaak het nie.

Foeitog!

Ek verneem van vriende in Kaapstad dat daar oorlog dreig omdat die “nedersettings” steeds kraanwater kry terwyl die liberale ja-stemmers wat belasting betaal, moet toustaan met plastiek bottels vir water.

Nogmaals foeitog!

Natuurlik swyg die media en veral die koerante oor die feit dat ons toe al die jare reg was! Dít is vir hulle een te veel  om te erken!

Bedink hierdie broeiende en toenemende bitter “Kaapses” (Kapenaars) dalk om na die “regse” Transvaal te verhuis waar daar darem nog iets in die krane is? Ons simpatie lê by die minderheid wat genoeg verstand gehad het om “nee” te stem

Jammer Kapenaars, dit kon egter nie met beter mense gebeur het as julle wat deur de Klerk se 1992 referendumvoorwendsel  ingesuig  is, sonder ‘n brein in jou kop met weinig indiien nie géén insig nie! Julle het ons mos enige ding onder die son genoem! Nazies, Regse Malkoppe, radikaal, verkramp. Saam met julle het julle ons in hierdie ANC  kookpot ingedompel! Maar met julle insig kan Cyriltjie dit dalk “fix”???

Gabrielle Graser

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie