1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7464667

Besoekers aanlyn

Ons het 22 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

Republiekwording, 31 Mei 1961

Dit is vandag presies 55 jaar nadat Suid-Afrika formeel 'n republiek geword het - d.w.s. grondwetlik geheel en al vry geword het van Britse seggenskap oor die regering van Suid-Afrika. Daarmee het Brittanje die oorlog wat sy teen die Boererepublieke in 1899 ontketen het finaal op politieke terrein verloor.

 

Die Afrikaners het nie net beheer verkry oor die hele Suid-Afrika nie (1910, 1924, 1948) maar het boonop hulself los regeer en bevry van die Britse kroon in elke opsig van die woord.

 

Binne 5 jaar het die Republiek onder die regering van dr HF Verwoerd bewys dat dit 'n uiters suksesvolle, weerbare en stabiele staat sou word, 'n staat wat volkome lewensvatbaar en invloedryk in Afrika sou wees.  Tog hang daar vandag 'n wolk van misleiding oor daardie gebeure, en oor die leiers wat dié grootse prestasie behaal het.

Dit is die datum wat ons daaraan herhinner dat die Afrikaner in Suid-Afrika lewenskragtig en vry kan wees.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie