1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964998

Besoekers aanlyn

Ons het 105 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

WAT WEET U VAN DIE FINANSIËLE STELSEL WAARAAN ONS ONDERWERP IS?

altU mag ekonomie op universiteit bestudeer het, ’n ekonoom geword het en “briljante” voorspellings, ontledings en voorleggings kan voorhou oor verwagte rentekoers bewegings, verwagte inflasie syfers en ekonomiese groeipatrone, resessies, depressies en dies meer. Maar wat van die onbeantwoorde vrae oor die werklike beginsels wat toegepas word wat nie die man in die straat bevoordeel nie maar wel die plaaslike en internasionale bankiers en aandeelhouers in die finansiële instellings?

Dit was Majoor Clifford Hugh Douglas (1879-1952) wat die beginsel waaroor die vraag hierbo gestel is en vandag nog geld, só gedefinieer het: “As the situation stands at present, the banker is in a unique position. He is probably the only known instance of the possibility of lending something without parting with anything and making a profit on the transaction, obtaining in the first instance his commodity free.”

“The root of the evil accruing from the system is in the constant filching of purchasing power from the individual in favour of the financier…Banking, as it is presently operated is: the most colossal lucrative fraud that has ever been perpetrated on society.” Die bogenoemde stelsel is veral verantwoordelik vir inflasie en werkloosheid en die AVP sal mettertyd meer breedvoerig hieroor berig.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie