1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964999

Besoekers aanlyn

Ons het 106 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

IS EUROPA BETOWER DEUR HIERDIE VLOEK?

biddende moslimsISLAM TEIKEN ALLES WAT IN HUL OË VYANDE IS

Dit lyk of tans die hele wêreld onder die vloek van die islam deurgaan. Ons het reeds eerder 'n artikel geskryf oor die towerspreuk 'Sesam gaan oopsluit' en ons glo nou, maar ook toe het ons reg.
Neem net die feit dat alle politiek korrektes diep buig vir die volgers van hierdie ideologie wat deur hulle valselik 'n religie genoem word.
Wat vir nie moslems nie is toegestaan geld vir moslems nie. Daar is talle voorbeelde wat ons kan noem, soos permits vir die bou van moskeë, die dra van hoofdoeke, weier om hande te skud van vroue en pas nog die verbod om hulle profeet af te beeld en 'n verbod om maskers te dra by feeste soos Karnaval.

Sosialiste en Links Liberale wat altyd ageer teen elke godsdiens in die algemeen, meen net die islam ideologie, wat hulle bloot as 'n religie beskou is amper  'heilig'.
Kritiek op die islam word daarom as rassisme beskou en hulle hardloop om verskoning te vra as hulle dink daar is moslems beledig.Nou is dit 'n feit dat hierdie volgers van die maangod allah al gou beledig is.

In ons reeks die 'Seëninge' van die Reënboognasie het ons reeds baie geskryf oor wat die islamisering met die stede en dorpe in Europa doen. Baie wyke en buurte waar dit eers veilig was om te woon en leef is deur die sg. integrasie ghettos geword.
Dit is ook die 'werk' van die politiek korrektes wat immers mense wou dwing hierdie moslems in hul midde te aanvaar.


sharia vrije zone

 

Dit is opvallend dat hierdie sosialiste en liberale nie in hierdie multikulti wyke bly nie.
Hulle woon veilig in 'wit buurte' en dit maak nie saak nie dat die burgers geterroriseer word nie.
As hulle gekonfronteer word met bv: verkragtings (van klein  kinders, babatjies, meisies en vrouens, aanranding, molestering, besnydenis van meisietjies en vroue, mishandeling, halaalslag. moord, dwelms smokkel, afpersing (gebeur veral by skoliere) bedreiging en afdreiging, bedrogsake, intimidasie, vandalisme van (kinder) grafte, aan die brand steek van huise, skole en motors, roof (oa huis- en sake rooftogte), diefstal, inbraak, lieg en bedrieg, sal die linkses plegtig verklaar dat dit niks met die islam te maak het. Besnydenis staan nie in die koran nie maar is  'kultureel bepaal' is 'n uitspraak wat ook behoor by hul goëltoertjies om die aandag af te trek van die islam probleem. Ons dink soms dalk het 'hul' moslems hulle 'n belofte gedoen dat as hulle die probleme ignoreer, hulle as hulle die absolute mag het, leiers mag wees oor klein klompies slawe.

Ons kom tot hierdie konklusie omdat anders nie verklaar kan word hoekom net moslems op hande gedra word deur hulle nie.
Interessant is dat die regses of hulle nou christelik of nasionalisties is, nie onder hierdie betowering is nie. Hulle het hul oë en ore altyd oop gehou en het reeds jare gelede gewaarsku vir die islamisering maar hul goeie raad het op dowe ore geval. Het politieke partye as die Party vir die Vryheid, die Staatkundige Gereformeerde Party, Vlaams Belang, die Switserse Volksparty. Lega Nord en die FPÖ meer breinselle as die linkses van Demokrate 66, Groen Links, en die Sosialistiese Party anders?

 


Marked for death

Hoekom gebruik hulle hul verstand en gooi wal teen die islamisering terwyl die politiek korrektes baie lief is vir die islamiete en selfs nie skroom om te gaan kuier by 'n moskee nie? Ons dink dat bloot die feit dat regses trou en lojaal is die groot verskil uitmaak. Hulle laat hul eenvoudig nie betower deur vyandige magte en kragte nie. Inteendeel!  Hulle verset hul teen daardie vreemde oorheersing en betaal daarvoor 'n baie hoë prys. Ons dink alleen reeds aan mnr. Wilders wat nou al meer as 10 jaar beveilig moet word omdat wafferse moslems hom wil vermoor, maar ook aan mnre. Filip Dewinter van Vlaams Belang en Paolo Grimoldi van Lega Nord wat aangeval is deur linkses en moslems. Ons dink aan mnre. Theo van Gogh en Pim Fortuyn wat hul kritiek het moet bekoop met vermoor word......

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie