1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964993

Besoekers aanlyn

Ons het 103 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DIE VOORTSLEPENDE WÊRELDREVOLUSIE

altDie mens se opstand teen orde (en by implikasie, God se verordeninge) is so oud soos die mensdom self. Niks het verander sedert Eva in die tuin van Eden deur Satan verlei is om in opstand te kom teen God se verordeninge nie. Vandag ongeveer 6000 jaar later is die Satansmagte steeds ywerig aan die werk om die mensdom te laat rebelleer teen dissipline en orde.

Die opstand is vandag gesetel in 'n sameswering; een wat sy ontstaan reeds in die Ou Testament gehad het. Juda, een van die 12 stamme het homself gesien as die uitverkore volk en as sodanig kon dit nooit die Messias aanvaar as die Verlosser van alle mense nie. Daarom dan ook die verterende en wrewelrige haat wat die Fariseërs, as segsmanne van hierdie volk, vir Jesus gehad het. Deur hulle mondelinge tradisies, (meeste daarvan self uitgedink), te verhef bo die Bybel , het die Judaïsme hierdie "tradisies" (soos later aangeteken in die Talmoed) in die plek van die Bybel gestel en kon daar binne daardie raamwerk geen plek vir 'n Verlosser van alle gelowiges gevind word nie

.

Die naam Israel soos van die staat wat in 1948 tot stand gekom het, vandag bekendstaan, is 'n misbenaming aangesien die ander 10 stamme van Israel (Benjamin uitgesluit), Juda se uitgangspunt verwerp het. Dit was Juda (wat die oorsprong van vandag se Sionisme is) wat sy broer Josef (Jakob se geliefde seun) aan die Ismaeliete verkoop het vir 20 stukke silwer net soos Judas  Jesus later vir 30 silwerstukke verraai het. Die Jewish Encyclopedia skryf dat "Joseph and Judah typify two distinct lines of decent" en dat Juda "in all likelihood a non-Israelite tribe" was.

Die Encyclopedia Britannica stel weer dat die Judaïsme onstaan het lank nadat Israel met die res van die mensdom vermeng het en dat:

                "The Israelites were not Jews".

Wie is hierdie Jode?

Dr Josef Kastein skryf in sy werk History and Destiny of the Jews dat Juda en Israel aparte entiteite was en dat die Judeërs dit ook so verkies het. Die Talmoed stel dan ook dat die 10 stamme van Israel geen aandeel sal hê in die wêreld wat sal ontstaan nie. Juda het vir homself daardie wêreld opgeëis. In 1918 het die hoof Rabbi van die Verenigde Koninkryk dit prontuit gestel dat die huidige Jode afstammelinge is van Juda en Benjamin. Daarom is die woord Israel soos dit vandag algemeen bekend is 'n stuk bedrog. En dit is deur hierdie bedrog dat baie Christene vandag verkeerdelik glo dat die totstandkoming van die staat Israel 'n vervulling is van die Bybelse profesie. Niks kan verder van die waarheid wees nie en dit is juis dit wat Christene laat glo dat hulle "aan Israel se kant " moet wees wanneer hierdie mismaaksel van 'n staat elke dag die reg in eie hande neem. Dit terwyl die Sioniste (as uitvloeisel van die sameswering teen God en Christus) met Judaïsme as bron, soos aanvanklik gesetel in die Levitiese priesters, daarna die Fariseërs en vandag die rabbi's, juis ten doel het om die ganse mensdom te vernietig nadat hulle onderwerp is.

Interessant is dat die Judaïsme soos dit vandag daar uitsien steeds in die Talmoed verkondig dat ander nasies vernietig moet word net soos daar telkens in die Ou Testament te werk gegaan is met ander volkere wat in Juda se pad gekom het. Vir hierdie totale uitdelging van ander volkere (die "banvloek") is die Bybel hulle mandaat (Dr Chaim Weizmann). Vandag word ons wysgemaak dat die mondelinge tradisies (wat glo óók aan Moses gegee is), van een geslag na 'n ander (mondeling) oorgedra is en eers later in die Talmoed opgeteken is.  Deur dus op die Bybel te steun vir die idee van onderwerping en verwoesting gepaardgaande met die leuen dat die Jode van vandag die uitverkore volk is, is 'n magtige idee geskep wat te midde van enige kritiek, steeds sterker word. Die Jode se fisiese gevangeskap in 596vC is vandag omskep in 'n geestelike gevangeskap waarin Jood en nie-Jood steeds oortuig moet word dat die Jode vervolg word. Maar terwyl ons moet glo dat die Jode vervolg word, verkondig die Jode onder meer:

                "God is absorbed in the nationalism of Israel. He becomes the national ethos... He creates          the world in the Hebrew language. He is the National God". (rabbi Solomom Goldman)

                "It was not God who willed these people and their meaning. It was this people who willed          this God and this meaning". (Dr JosefKastein)

 

Dit moet dus duidelik wees dat daar van vervolging geen sprake kan wees nie, maar van 'n persepsie van vervolging terwyl hierdie Jode, gegewe die siening van hulleself, saamgesweer het en steeds saamsweer om die mensdom te onderwerp en te vernietig.

Joodse sameswering

In Jesus se tyd het die Fariseërs (as meerderheidsparty) die Levitiese idee van die meesterras voortgedra. Onder die dekmantel van die tradisies en die ongeskrewe wet wat na bewering deur God self afsonderlik van die ander gebooie aan Moses gegee is, het hulle die mag gehad om enigeen te oortuig - behalwe natuurlik vir Jesus!  Die woord Fariseër beteken nie verniet "een wat homself afsonder" nie, want dit is presies wat hulle gedoen het. Hulle sameswering om Jesus te vermoor vind vandag gestalte in die Joodse sameswering om die Christendom te vernietig. Die Messiaanse verwagting van Juda het daarin bestaan dat die Verlosser 'n militante sou wees wat Juda se vyande sou vernietig. Toe Jesus presies die teenoorgestelde was van dit wat hulle verwag het en hulle boonop moes aanskou dat hy waarlik die Seun van God is was daar net een uitweg - dat Jesus moes sterf. Dat hy die hele Wet en die profete in een sin kom saamvat naamlik liefde vir God  en vir jou naaste was vir die Fariseërs die laaste strooi. Jesus se oordeel oor die Fariseërs dat hulle die koninkryk van mense weerhou en kinders van die Duiwel is, is volbring toe hulle by Jesus se kruisiging verklaar het dat Sy bloed oor hulle kan kom. Elke Jood wat vandag, te midde van die onbetwisbare teendeel wat aan hom verkondig word, steeds hierin vasstaan, bring dieselfde oordeel oor hom.

 

Die Jode self erken vandag dat die totale geskiedenis van die Judaïsme herkonstrueer is volgens die Fariseërs se oordeel. So verklaar dr Kastein:

                "Jewish life was regulated by the teachings of the Pharisees; the whole history of Judaism          was reconstructed from the Pharisaic point of view... Pharisaism shaped the character of    Judaism and the life and the thought of the Jew for all the future... It makes separatism        its chief characteristic".

 

Revolusie as metode

Ten einde voorgaande te bewerkstellig is opnuut saamgesweer om elke samelewingsorde te ondermyn en te vernietig. Dit kon alleen bewerkstellig word deur voortgaande revolusie. Dit het plaasgevind te Jamnia in Palestina waar die Fariseërs na Jesus se dood en opstanding byeengekom het. Dit is hier waar die Talmoed sy beslag gekry het en het dit in Babilonië sy finale vorm aangeneem. Vandag nog word die Babiloniese Talmoed as die enigste gesaghebbende werk deur die Judaïsme beskou.  Vandag nog word die Talmoed as die "living heartblood of the Jewish people" beskou. Oorlewering wil dit hê dat die Talmoediese sentrum van Babilon verskuif het na Spanje (vir bykans 800 jaar) en vandaar na Pole. Feit is egter dat die sogenaame Jode van Pole van Khazariese oorsprong was en nie Sephardiese Jode soos die Jode van Babilon en Spanje nie. Dit word in soveel woorde deur die Jewish Encyclopedia erken. Hierdie Khazariese Jode vorm vandag die oorgrote meerderheid van wat vandag as Jode bekendstaan alhoewel hulle geen bande met Palestina het nie en hoegenaamd nie as Semieties beskou kan word nie. Hulle is 'n Turks-Mongoolse ras wat in die 7e eeu na Christus oorgehaal is tot die Judaïsme waar hulle hulleself tussen Christene aan die een kant en Moslems aan die ander kant in Khazarië bevind het. Selfs die Sephardiese Jode van Spanje het oor 'n tydperk van 800 jaar vermeng met die Spanjaarde en ander volke dat selfs hulle aanspraak vandag op suiwere afstamming van Juda bevraagteken kan word.

 

Die onsigbare regering

Toe Pole in 1772 gepartisioneer is het die sigbare Talmoediese regering verdwyn en het die onsigbare regering sy beslag gevind. Dit was dan ook enkele jare later, in 1786 dat Adam Weishaupt se Illuminati van 1776 ontmasker is as gevolg van Weishaupt se nalatigheid.  Elke revolusie en elke wêreldoorlog wat sedertdien plaasgevind het, is deur hierdie revolusionêre beplan. In die spervuur het hoofsaaklik twee sake gestaan: afsonderlike volke en die Christelike geloof. Revolusie was nooit bedoel om 'n eenmalige opstand te wees waarin 'n bestaande orde omvergewerp is nie, maar 'n voortdurende en permanente oorlog om die Christendom te vernietig. Dit het met slawerny, menseregte, dienslewering, onderdrukking, ensomeer, niks te make nie - dit is maar net die dekmantel waaragter geskuil word om die samelewingsorde te vernietig.

 

Elke revolusie wat gevolg het, het as doel gehad die verslawing van die mensdom en die opperheerskappy van die Judaïsme. Tydens die Russiese Rewolusie het beide geseëvier; eersgenoemde in die vorm van Kommunisme en laasgenoemde in die naam van Sionisme. Naïewe waarnemers het aanvanklik gedink dat Sionisme en Kommunisme in opposisie met mekaar verkeer het terwyl dit deurentyd vanuit 'n enkele sentrum beplan is. Die logika van so 'n sameswering maak absoluut sin: die massas moet verslaaf word en hulle "opium" (godsdiens) vernietig word sodat wêreldregering deur die Joodse Sioniste gevestig kan word. Weishaupt se planne met die Illuminati het beslag gekry in Rusland - die massas is opgesweep en die Jode het beheer geneem uit die chaos.

 

In elke revolusie het terreur 'n deurslaggewende rol gespeel om die gepeupel in 'n staat van vrees en paniek te plaas. Die basiese beginsel van terreur is naamlik dat die slagoffer moet glo dat hy niemand kan vertrou nie - wat tot gevolg het dat hy in 'n staat van uiterste desperaatheid verkeer en homself onderwerp aan die persone wat aan die hoof van hierdie terreur staan. Weishaupt se Illuminati is deur uitgesoekte agente binne die Vrymesselaars voortgesit - dit was immers sy verklaarde doelstelling. Vandag word groot gewag gemaak van die wandade van Robespierre en Lenin terwyl die onsigbare hand agter hierdie pionne die werklike instigeerders van die rewolusies in Frankryk en Rusland was. Die metodes mag verskil (openlike versus klandestiene terreur), die name verander (Kommunisme versus menseregte), maar die doel heilig steeds die middele.

 

Disraeli

Benjamin Disraeli, voormalige eerste minister van Brittanje, het deurgaans gewaarsku teen die wêreldrewolusie. Disraeli was 'n bekeerde Jood en het geweet dat die Jode agter hierdie rewolusie sit. In 1852 verklaar hy in die Britse Parelement:

                "The influence of the Jews may be found in the last outbreak of the disruptive principle in           Europe. An insurrection takes place against tradition and aristocracy, against religion and      property..."

 

Hy het gewaarsku dat hierdie geheime organisasies dit doen in die naam van gelykheid en dat Jode aan die hoof van elkeen was.  Hy het openlik gestel dat:

 

                "the world is governed by different personages from what is imagined by those who are             not behind the scenes".

 

In 1857 met die Indiese opstand, toe by Disraeli aangedring was dat wraak met wraak begroet moes word, het hy die volgende belangrike opmerking gemaak:

                "I have heard things and I have seen things written of late which would almost make me              suppose that the religious opinions of the people of England had undergone some sudden             change, and that, in stead of bowing before the name of Jesus, we were preparing to  revive the worship of Moloch. I cannot believe that it is our duty to indulge in such a spirit".

 

Hiermee het Disraeli duidelik te kenne gegee dat Talmoediese Judaïsme die aanbidding van Molog is. Soos die ou volk Israel sy rug op Juda juis hieroor gedraai het, was dit opnuut die keuse waarvoor die mensdom te staan gekom het. By Nuremberg na die Tweede Wêreldoorlog is gekies vir Molog toe met Talmoediese weerwraak 'n proses gekies is wat die Westerse regstelsel vir altyd in onguns sou bring.

 

Dit was dan ook in hierdie tyd, in 1848, dat die Communist Manifesto die lig gesien het. Die massas kon kwalik deur hierdie geskrif opgesweep gewees het, dit was die onsigbare regering agter die skerms wat daarvoor gesorg het. Disraeli het sy lewe daaraan gewy om te waarsku teen geheime organisasies en die liberalisme. So stel hy dat:

                "the manoeuvers of these men who are striking at property and Christ, which the good                people of this country, who are so accumulative and so religious, recognize and applaud as the progress of the liberal cause".

 

Disraeli se waarskuwing het op dowe ore geval en is maar net nog 'n bewys dat die mensdom nie afgeskrik word deur waarskuwings om 'n gevaarlike politieke keuse te maak nie, maar dat net ervaring dit kan doen.

 

Antisemitisme

Die woord anti-Semitisme is deur die Jode uitgedink op 'n stadium toe daar van biologiese afstammelinge van die Jode van Palestina kwalik sprake kon wees. Die woord abracadabra kon netsowel gebruik word en sou meer betekenis gehad het. Vandag is anti-Semitisme die grootste internasionale misdryf.

 

Intussen het die revolusie voortgestu en verdere momentum gekry met die Sionisme wat amptelik na vore getree het. Leon Pinsker publiseer Auto-Emancipation en verklaar dat die Jode self sal emansipeer en nie sal toelaat dat ander volke vir hulle voorskryf nie. Hierdie emansipasie sou bewerkstellig word deur ""irresistable pressure"" in die internasionale politiek uit te oefen. Hy stel ook dat:

                "There is an inexorable and inescapable conflict between humans known as Jews and other humans".

Verbasend genoeg het al hierdie vooraanstaande Jode, dr Chaim Weizmann inkluis, die woord sameswering gebruik; iets wat vandag ontken word.  In 1896 het Theodor Herzl The Jewish State gepubliseer en in Maart 1897 is die eerste Sionistiese kongres gehou in Basel, Switserland. Van die 197 afgevaardigdes was meeste uit Oos-Europa afkomstig. Terwyl Napoleon se Sanhedrin hoofsaaklik uit Sephardiese Jode bestaan het, het die Ashkenazi's in 1897 die oorhand gekry by hierdie nuwe "Sanhedrin". Alhoewel die meerderheid Sioniste tydens die 6e Sionistiese kongres ten gunste van Oeganda (!) as grondgebied vir die Jode gestem het, het die Russiese Jode dit verwerp en het die kongres in 1905 die vorige besluit verwerp. Die tafel was gedek om Jerusalem te verower.

 

 Slegs enkele leiers het dit sedertdien gewaag om die eise van hierdie Satansmag - wat leiers moes intimideer en beheer ten einde hulle doelwit te bewerkstellig -te ignoreer. Die wat dit gewaag het, moes die spit afbyt; baie deur  middel van 'n sluipmoord. Die res het geswig onder die druk van hierdie formidabele mag wat deur hulle propaganda die gepeupel opgesweep het met die dreigemente van rewolusie sodat die geldmagte beheer oor daardie einste gepeupel kon kry.

 

Dikwels is mense skepties dat juis die geldmagte (Sionisme) rewolusie sal stook. As die eindresultaat van die rewolusie dan juis beteken dat alle mag en beheer en eiendomsreg in die hande van 'n klein groepie gesetel is en die kapitalisme (privaatbesit) vernietig is, dan is rewolusie die voor die hand liggende metode om dit te bewerkstellig. Maar dit is nie net ontneming van eiendomsreg wat te doel gestel word nie, maar uiteindelik die vernietiging van die Christendom as laaste doelwit.

 

Die Protokolle

 

Ook in 1905 sien die Protokolle van die Geleerde Ouderlinge van Sion die lig. Die Jodedom het hierdie dokument onmiddellik afgemaak as 'n vervalsing en geen klinkklare bewys bestaan dat dit inderdaad by die Sioniste se kongres in 1905 die lig gesien het nie. Tog is die inhoud daarvan merkwaardig en stem dit stap vir stap ooreen met wat na 1905 gebeur het. Dit kan as die volledigste handboek van die rewolusie wat daarna plaasgevind het, beskou word. Dit is van uitsonderlike belang en behoort deur enigeen wat hom of haar van die gang van die rewolusie wil verwittig, gelees te word.  die motief, die metode en en die doel word in besonderhede beskryf. Waar Disraeli voorheen van die destruktiewe beginsel melding gemaak het, het die Protokolle die beginsel van vernietiging tot 'n fundamentele waarheid verhef - 'n basies reg en oorheersende metode van optrede. Die doelwit is wêreldregering en alle nasies en geloof moet in die proses vernietig word deur terreur as die beste metode. Die kennis wat in die Protokolle geopenbaar word is raar en die insig verstommend. Selfs Henry Ford het verklaar dat:

                "The protocols have fitted the world situation up to this time, they fit it now".

 

Die Protokolle stel onder meer:

                Deur die pers het ons die mag om te beïnvloed gekry terwyl onsself in die skadu gebly het.         Die belangrikste faktor vir sukses op politieke vlak is die geheimhouding van die                 onderneming. Ons moet regerings verplig om die rigting in te slaan deur ons aangedui       deur  wat ons aandui as die openbare mening en wat deur ons gevorm is deur die                 instrument in ons hande - die pers. Omdat ons die pers in ons hande het is die oorwinning         verseker aangesien ons opponente nie oor daardie middel beskik nie. Nie 'n enkele                aankondiging sal die publiek bereik sonder ons beheer nie.

 

Dit wat die Protokolle in 1905 voorspel het, is 'n voortsetting van die planne deur eeue, naamlik verknegting van die mensdom. Die planne van die Illuminati word hier in uitvoerige detail beskryf. Dit loop soos 'n goue draad deur die ganse geskiedenis. Die insig wat die Protokolle openbaar en die voorspellings wat dit maak getuig van 'n insig en gesamentlike ervaring wat beslis nie deur 'n individu uitgedink is nie.

 

Die woord wat deurgaans in die Protokolle gebruik word is die gepeuple ("mob"). In politieke stelsels word hierdie gepeupel verhef tot die "mense"("people"), alhoewel daar geen onduidelikheid daaroor bestaan wat die outeurs van die Protokolle van hulle gedink het nie.

               

                Mense met swak instinkte is meer as die met goeies en daarom word die beste resultate            verkry deur geweld en terreur. Die mag van die gepeupel is blind en redeloos wat maar        altyd deur suggestie in 'n rigting gedruk kan word. Daarom is 'n absolute despotisme nodig               om hierdie barbaarse gepeupel tot bedwang te bring. Daarom moet die staat terreur      aanwend om die gepeupel tot gehoorsaamheid te dwing. Uiteindelik moet die                 internasionale superstaat daargestel word waarin absolute despotisme gevestig sal word,         maar intussen sal pionne-diktators gebruik word om die strukture van state en die                 weerbaarheid van mense af te breek.

 

Dit was inderdaad die geval sedert die Protokolle verskyn het, naamlik dat regerings van state niks anders was nie as pionne van die Sionisme. Die eerste groot verslawing na die verskyning van die Protokolle was dan ook bewerkstellig (deur die Sionisme) deur Kommunisme op Rusland en sy buurstate af te dwing en wat met opset die illusie verkondig het van bevryding terwyl miljoene gesterf het en nog meer verslaaf is.

 

                Sedert die Franse Revolusie het ons die mense van een teleurstelling na 'n ander gelei. So          het mense in 'n staat van marteling gekom en is hulle tot kalmte gedwing sodat hulle     bereid is om enigiets op te offer vir vrede terwyl ons nie aan hulle die vrede sal gee wat hulle verlang nie maar sal voortgaan om ons internasionale regering daar te stel wat                 hulle gedwing sal word om te erken en hulle aan te onderwerp. Die administrateurs wat              ons sal kies om                 state te lei sal gekies word omdat hulle ons voorskrifte stiptelik nakom en           sal nie geskool wees om regerings te lei nie, maar eerder pionne wat deur adviseurs gelei                 sal word wat deur ons opgelei sal word.

 

Mense is keer op keer om die bos gelei deur onbevoegde en omgekoopte leiers wat vrede belowe het, maar die teendeel geweet en bewerk het. Weer eens het die Protokolle se voorspellings bewaarheid geword. Adviseurs was getaak om regerings te "lei" en wys te maak wat die aangewese weg sou wees. Die bekendste en berugste van hierdie adviseurs was sekerlik Henry Kissinger.

 

Die Protokolle se doelwit was om die bestaande aristokrasie in state uit die weg te ruim. Pas nadat die Protokolle verskyn het is die Tsaar van Rusland vermoor. Die volgende stap was die aanslag op eiendomsreg deur gebruik te maak van die gepeupel. Dit is steeds aan die orde van die dag.

 

                Die woorde "vryheid, gelykheid en broederskap" is  kankerwurms wat die welvaart van                mense moes ondermyn en op elke plek verseker dat vrede en orde en solidariteit vernietig word - die fondament waarop state gebou word. So sal privilegie verdwyn en daarmee saam die aristokrasie. Hierdie aristokrasie sal deur ons uitgesoekte aristokrasie vervang word met as hoof die aristokrasie van geld. Dit gee aan ons die mag van aanstelling. Ons verskyn op die toneel as die redder van mense en plaas in hulle midde anargiste, sosialiste en Kommuniste. Deur die aansprake wat dit skep, die anargie en die haat, sal ons die gepeupel lei in die rigting waartoe ons dit wil. Deur die blinde geloof aan dit wat die pers publiseer sal die gepeupel almal en alles haat wat ons as die sondebokke sal uitwys. Dit sal ons doen deur 'n staat van verwardheid te skep van verskillende idees en opinies sodat mense totaal ontredderd sal wees met geen eie opinie nie en sal ons dan die oplossing  aanbied wat deur hulle opgeslurp sal word. Daarmee saam sal ons sorg dat state se mislukkings vermeerder sodat daar uit so 'n toestand van chaos gesmag sal word na               uitkoms - uitkoms wat ons sal bied.

 

As daar nog enige twyfel was dat Sionisme en Kommunisme vanuit dieselfde bron opereer dan het die Protokolle en gevolglike wêreldgebeure die antwoord gegee. Uit dieselfde bron word opstand deur die hordes aangemoedig (Kommunisme, sosialisme, menseregte, ens.)  sodat en totdat wanorde moet ontstaan en kom dieselfde bron in sy ander gedaante (Sionisme) tot die "redding". By herhaling word dit benadruk dat die gepeupel teen die heersers aangepor moet word.

 

                Die aristokrasie van die volke as 'n politieke mag is dood maar as individuele       grondeienaars hou dit steeds gevaar in omdat hulle selfversorgend kan wees wat ons doel     sal verydel. Daarom is dit essensieel dat, teen welke koste ookal, hierdie grondeienaars      van hulle grond ontneem sal word. Ons moet groot industrieë aanmoedig om hierdie                 grondeienaars van hulle arbeid en kapitaal te ontneem waarna deur spekulasie al die geld           van die wêreld in ons hande moet kom.

 

Sonder twyfel moes Kommunisme dien om boegemelde doelwit te verwesenlik en is reeds grootliks daarin geslaag, veral wat betref die ontneming van eiendomsreg. Die vestiging van die sogenaamde multi- en transnasionale maatskappye was 'n verdere stap om eiendomsreg en geld in die hande van 'n uitgesoekte elite te vestig en het die effektebeurse met aandele in hierdie maatskappye daartoe bygedra dat spekulasie en persepsie oor waarde, eerder as werklike waarde, bepaal het wat maatskappye werd is en veral om mag te konsentreer.

 

                Ons sal die universiteite ontman. Professore sal voorberei word deur ons geheime         programme van aksie en waarvan hulle nie toegelaat sal word om af te wyk nie. Elkeen sal             deur ons uitgekies word en sal volkome van ons afhanklik wees vir hulle oorlewing.

 

Vandag meer as ooit tevore sien ons hoe universiteite ontman is en professore in die naam van geleerdheid die grootste kaf denkbaar kwytraak net om op nuusbulletins as "kenners" aan 'n verwarde publiek voorgehou te word.

 

                Wanneer ons in die staatsorganisme die gif van liberalisme invoer sal die hele wese        daarvan verander. Dit sal state in 'n staat van 'n dodelike siekte plaas juis omdat dit            bloedvergiftend is. Dan kan ons maar net wag op hulle pynlike dood.

 

Hier kom die woordvoerder van die samesweerders en erken ruiterlik dat liberalisme samelewings vernietig; dat dit 'n kanker is en die siel van mense vergiftig. Dit was dan ook die liberalisme wat die weg voorberei het vir Kommunisme, anargisme en sosialisme.

 

Die totale verwoesting van die Christelike geloof sal nie lank uitgestel word nie. Mense se aandag sal afgelei word deur onbenullighede terwyl ons die geskiedenis sal herskryf en enigiets wat ons as ongewens beskou uit hulle geheue sal verwyder. Wat moet oorbly is die gepeupel, enkele miljoenêrs wat ons saak dien en onsself wat aan die hoof staan van alles. In hulle toestand van uitgeputheid en verwardheid en verslawing sal die mensdom uitsien na 'n heerser wat deur ons daargestel word.

 

Hierdie aanhaling uit die Protokolle was 'n voorspelling in 1905 en is in 'n groot mate reeds verwesenlik. Die uiteindelike doel is 'n Nuwe Wêreldorde waarin die Christendom vernietig moet word. Kommunisme is as metode aangewend om dit te verwesenlik en ondanks die feit dat baie state die juk daarvan afgegooi het, is die vernietigende gevolge op daardie mense se geloof en se lewens in die algemeen, steeds sigbaar.

 

In 'n volgende aflewering sal die verdere verloop van wêreldgebeure en die revolusie bespreek word

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie