1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964030

Besoekers aanlyn

Ons het 104 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

BRANDSTOF PRYSSTYGINGS? STEEL ‘N TENKWAVOL EN VERMY DIT!

altWat ‘n wonderlike land... die nuwe Suid Afrika waarin ons nou woon. Baie beter as voor 1994 sê de Klerk, die hoofknoeier in die oorgawe sonder grense! As die polisie se beroep op lede van die publiek nie resultate oplewer nie, het misdaad voorwaar ‘n hoogsbetalende beroep geword. Van speurwerk het daar waarskynlik ook nie veel oorgebly nie, veral nie in Soweto waar die “publiek” waarskynlik dieselfde voordeel uit vry brandstof trek as uit vry water en krag wat sommer deur die regime se handlangers in plaaslike owerheid self bewerkstellig word deur dit af te skryf en dan te verhaal uit verhoging van die blanke gemeenskap se  tariewe.                                

Mia Lindeque JOHANNESBURG – Police are appealing to members of the public to come forward with any information after a truck transporting 35,000 litres of petrol was hijacked in Johannesburg.

The vehicle was recovered in Protea Glen in Soweto earlier this morning empty. 

The driver told police he was hijacked by four men on his way from Alrode to Sebokeng at around 2am before being dropped off in Brakpan.  The value of the fuel is estimated at around R400,000 rand.  

The police's Kay Makhubela said, “We’d like to know where the petrol was drained so we can arrest the suspects.”

 

(Edited by Refilwe Pitjeng)

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie