1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9963559

Besoekers aanlyn

Ons het 134 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

LAAT HULLE HAAT SOLANK HULLE VREES

altDit is 'n natuurlike en selfs instinkmatige reaksie vir 'n Blanke in ons land (en waarskynlik ook elders in die wêreld) om hom aan die kant van die VSA te skaar indien die opposisie Moslems of anderskleuriges is. Dit is maar net 'n wet van die natuur, naamlik soort soek soort. So het ons Blankes in die verlede veel eerder aansluiting by die VSA gevind as by lande in die Midde- of Verre-Ooste of by ander Afrikalande. Die VSA is immers gesien as 'n Blanke Christelike land. 'n Land wat dieselfde waardes as ons het. By nadere beskouing blyk dit egter dat die VSA alles behalwe die vriend van die Afrikaner was en 'n belangrike rol gespeel het in die onderwerping van die Afrikaner aan die swart barbaar. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het die VSA gepoog om 50 state se regerings omver te werp, in 30 state se verkiesings ingemeng en gepoog om meer as 50 state se leiers te vermoor. In 71 state, meer as 'n derde van die totale aantal, het die VSA gepoog om sy wil op die inwoners af te dwing. In die proses is verskeie state, waaronder Irak en Libië, in chaos gedompel en is daardie state tans in 'n haglike posisie, iets wat selfs leiers wat as diktators beskou is, nie aan hulle gedoen het nie.

 Die uitgangspunt van die VSA sedert ongeveer 1945 was om sy wil op elke staat af te dwing. Dit is gedoen met die leuse oderint dum metuant ("laat hulle haat solank hulle vrees") as uitgangspunt. Vrees sou die nodige respek afdwing, aldus Amerikaanse buitelandse beleid.  In die proses is van enige metode denkbaar gebruik gemaak. Die VSA is natuurlik by verre die sterkste militêre moondheid in die wêreld en dit opsigself verseker sy dominansie.

 

Dit is nou algemene kennis (in elk geval vir ingeligte mense) dat die sogenaamde 9-11 gebeure(in September 2001) in New York en elders in die VSA deur die VSA self georkestreer is om sogenaamd toe te slaan op Al Kaida, Afghanistan en Irak. Later het dit geblyk dat Al Kaida deur die VSA bewapen en befonds word, beheer oor heroïne en oliepypleidings die motief in Afghanstan was en Israel die VSA aangepor het om Irak te onderwerp onder dekmantel van die leuen van "wapens van massa vernietiging" omdat Israel se grense eintlik strek vanaf die Nyl (in Egipte) tot die Eufraat (in Irak). Geen wonder nie dat Egipte ook gedestabiliseer is en nou skarrel van die een krisis na die ander.

 

Die VSA strewe na "dominansie" in elke faset van die wêreldpolitiek. Sewentig jaar gelede is Duitsland veroordeel vir uitsprake soos Deutschland über alles, maar vandag knip niemand 'n oog as die VSA dieselfde oogmerke nastreef en dit boonop luidkeels verkondig nie. Mense woord oortuig dat dit in elkeen se belang is want begrippe soos geregtigheid, demokrasie en menseregte word gebruik. Demokrasie het vir Irak net ellende gebring en geregtigheid het Egipte in chaos gedompel. Die politieke intelligensie ontbreek eenvoudig by Jan Alleman om te besef waarmee die VSA besig is en wie agter alles sit.

 

Amusing Ourselves to Death is die titel van die boek wat Neil Postman in 1985 geskryf het. Daarin voer hy aan dat Alduous Huxley eerder as George Orwell reg was toe Huxley in sy boek Brave New World beweer het dat daar nie 'n Big Brother nodig is om ons te beheer nie, maar dat ons die onderdrukking wat reeds bestaan, sal omarm en elke ding wat aan ons opgedis word, sal opvreet vir soetkoek omdat ons eenvoudig nie die vermoë het om die gevare in te sien nie. Orwell (1984 en Animal Farm) was van mening dat 'n eksterne mag ons sou beheer, Huxley weer dat ons passiwiteit en egoïsme ons sou verhoed om enigsins in te sien wat besig is om met ons te gebeur. Miskien lê die waarheid daarin dat Big Brother juis aan ons die afleiding verskaf terwyl alles gereed gemaak word om ons te beheer.

 

Ons word vernietig deur die vriendelike gesig en soet klank van demokrasie, menseregte en geregtigheid sonder dat die werklike betekenis van die begrippe deur ons ondersoek word. Televisie het toegesien dat die kulturele lewe van volke en state dermate vervlak het dat die woord kultuur 'n misbenaming geword het om dit mee te beskryf. Ontspanning en vermaak het die hoogste strewe van die massas geword. Die stemmers onder ons glo mos dat hulle hulle deel tot demokrasie bygedra het deur elke vier jaar te gaan stem; al is dit ook vir 'n party soos die DA wat in beginsel vyandig teenoor die Afrikaner staan. Die geldmaggesteunde media het gesorg dat kiesers vir 'n uur op stemdag in die tou staan net om daarna die res van die dag te ontspan sonder om enigsins prinsipieel oor die politiek te dink.

 

Feitlik elke verwronge ideologie of leerstuk wat hier neerslag gevind het, is vanuit die VSA op ons afgedwing. Ja, die liberalisme kon dalk in Europa ontstaan het, maar die VSA het dit vervolmaak en is dit waarskynlik die VSA se grootste en belangrikste uitvoerproduk. Hierdie liberalisme ken geen verdraagsaamheid nie en vernietig beskawings. Suid-Afrika is besig om te struikel en word baie redes daarvoor aangevoer. Die gelykheidsdogma van die liberalisme, netjies verpak uit Amerika, is die grootste enkele faktor wat ons eie beskawing ondermyn het.

 

Edward Gibbon skryf in Decline and Fall of the Roman Empire dat Rome in sy laaste dae gekenmerk is deur 'n al-groeiende liefde vir pret en plesier, 'n al-groter gaping tussen ryk en arm, 'n obsessie met seks, uitspattigheid in die kunste en 'n afhanklikheid van die staat om alle besluite namens jou te neem. Hierdie vyf kenmerke is tans in meeste samelewings te bespeur; ook in Suid-Afrika. Beginsels het in elke sfeer van die samelewing plek gemaak vir doelmatigheid (die doel heilig die middele). Wanneer omstandighede beheer neem oor 'n volk se toekoms, is dit ikabod. Mense staan nie meer op vir beginsels nie, want daar is nie meer 'n beginsel waarvoor hulle bereid is om op te staan nie. Die prys van sodanige standpunt is te hoog.

 

Nou staan ons aan die vooraand van 'n globale oorlog. Eintlik het hierdie oorlog reeds uitgebreek en is dit net besig om te eskaleer.

 

Micel Chossudovsky skryf in sy onlangse boek Towards 'n World War III Scenario dat die VSA hom voorberei vir 'n kernoorlog wat waarskynlik eerste neerslag sal vind in die Midde-Ooste. Gebeure word so bepan en geplooi deur Amerika dat die mensdom moet glo dat so-iets "noodsaaklik" sal wees om die wêreldvrede te bewaar. Intussen word dit juis beplan op aandrang van die vervaardigers en verskaffers van hierdie wapentuig. Daarom kan aanvaar word dat 'n insident geskep sal word (soortgelyk aan die afskiet van die vliegtuig van Maleisië oor Oekraïne se grondgebied) om regverdiging vir hierdie oorlog te kry. Dat Vladimir Putin, president van Rusland tot dusver te uitgeslape was vir VSA om te byt aan hierdie aas wat Amerika telkens vir hom uitgooi, frustreer die VSA (en natuurlik Amerika se immergetroue bondgenoot Israel) natuurlik geweldig. Putin word aan die wêreld voorgehou as 'n diktator en vyand nommer een; dit terwyl hy juis die magsbalans in sy hande hou om te keer dat die VSA elke land verslaaf en vernietig. Miskien is Putin nie die nasionalis wat ons graag op die wêreldverhoog sal wil sien verskyn nie, maar met sy patriotisme skort niks. Patriotisme is immers een van die belangrikste boustene van nasionalisme! In elk geval verdien Putin tans ons steun vir die wyse waarop hy die Amerikaanse kaarte deurmekaarkrap.

 

William Blum skryf in America's Deadliest Export: Democracy dat die VSA net een agenda het, naamlik volledige dominansie van elke staat van die wêreld. Ja, dus ook Suid-Afrika. Op die oog af lyk hierdie Amerikaanse Ryk onstuitbaar. Chaos is ons voorland. Maar wat ons moet onthou is dat die VSA uit hierdie chaos sy eie nuwe orde sal skep. Francis Schaeffer skryf in How Should We Then Live: The Rise and Decline of Western Thought and Culture dat ons moet besef dat daar altyd 'n elite sal wees wat oor ons gaan heers, selfs tydens en veral na die chaos. Hierdie elite sal in die vakuum instap wat vandag se nomenclatura gaan laat. En daardie elite sal meer outoritêr wees, meer wreed, meer ongenaakbaar, as wat enige regering ooit was.

 

Die VSA (met 'n radikale Jodedom wat hom beheer) is besig om ons oor die afgrond te stuur. Uncle Sam is geen vriend nie, maar 'n besliste vyand van ons volk. Groter as die vyand wat die geldmagte (van die VSA) destyds teen ons opgestel het, naamlik Kommunisme. Ons mag nou 'n afkeur (ja dalk selfs 'n haat?) ontwikkel het vir die Moslems en die barbare wat ons regeer. Wat van ons vereis word, is om dieper na te dink oor die werklike agenda (die groter prentjie) en wie daardie agenda beheer. Dan sal ons afkeur dalk dramaties verskuif na mense wat soos ons lyk, maar glad nie meer soos ons dink nie!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie