1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9963264

Besoekers aanlyn

Ons het 152 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

ISLAMISTIESE SENTRUM IS N DORING IN DIE VLEES

WYKBEWONERS HANG VLAE HALFSTOK IVM ISLAMITIESE SENTRUM. LEIDEN NA DIE BESETTING VAN DIE SPANJAARDE WEER BESET.

vlag halfstokElke jaar vier die inwoners van die stad Leiden op 3 Oktober dat hulle in 1574 van die Spaanse besetters bevry is met groot feeste wat oral gevier word. Daar is spesiale eet- en drinkgoed om hul aan daardie tyd te herinner. (Lees ook asb by: http://en.wikipedia.org/wiki/Siege_of_Leiden

Tans 440 jaar nadat Leiden verlos is van die Spanjaarde word hulle nie van buite bedreig maar van binne. Moslems het geeis daar moet teenoor woonhuise 'n islamitiese sentrum kom en hulle word gesteun deur die Demokrate '66.

Die enigste politieke party van Leiden wat protesteer is Leefbaar Leiden wat by die verkiesings twee setels gewen het. Ons het 'n insiggewende vraaggesprek met mnr. Tomas Kok gehad.

"Meneer Kok u het by die gemeenteraadsverkiesings van Maart met twee setels in die Leidense stadsraad gekom. Weet u dalk uit watter wyke hierdie stemme afkomstig is?"

 

Tomas Kok"Ons stemme kom veral uit wyke waar die normale, hardwerkende Leidenaar woon. 'n Deel van ons kiesers is altyd weggesit deur die politiek en het hulle, tot die koms van mnr. Pim Fortuyn, nooit vertegenwoordig gevoel nie. 'n Andere deel is teleurgesteld geraak in die gevestigde politieke partye , soos die liberale VVD wat nie meer liberaal is nie, die sosialistiese Party vir die Arbeid wat nie meer vir die arbeider opkom nie en die christen demokratiese CDA wat die christelike norme en waardes nie langer verdedig nie. Bij dié partye is mense net nog maar besig met hul eie werk, en nie met die belang van Leiden nie. In die wyk waar die munisipaliteit hierdie groot islamitiese sentrum wil bou is vroeër baie op die PvdA gestem, maar omdat die party kies vir die islamitiese gemeenkap en nie langer na die bewoners in die wijk luister nie, het baie op my gestem. Die PvdA is daar tydens die verkiesingen nog met rose by die deure gewees, ek het egter verneem dat hulle gou weer weg was. Nadat duidelik was dat hierdie mense nooit meer op die sosialiste sou stem nie, is hul al vinnig ‘PVV-tokkies’ genoem. Bloot minagting van die burger is dit. (ns: 'n Tokkie is 'n persoon uit 'n agterbuurt wat buitedien ook nog vir die Party vir die Vryheid stem)

Leefbaar Leiden staan vir 'n nuwe politiek, waarin uitgegaan word vanuit die burger en nie vanuit die heersende elite nie.Self sien ons ons as liberaal-konservatief. Ons wil ' n kleine overheid wat hul nie met sake bemoei wat geen nut het nie en die burger in vryheid laat wees. In teenstelling tot die liberale van die VVD, gaan ons nie uit van die individu maar van die gemeenkap. Wat 'n klompie individue tot 'n gemeenkap of volk maak, is dieselfde norme, waardes en identiteit. Die Westerse norme en waardes en de Nederlandse, en in die besonder die Leidse identiteit sal ons daarom met trots bly uitdrae".

Op Saterdag 21 Junie het die vlae in die wyk waar 'n moskee gepland is halfstok gehang. Verstaan u die stille en vreedsame protes van die buurtbewoners?"

"Sekerlik verstaan ek dit. Ek is mos betrokke gewees by die aksie. Dit het vir ons na goeie manier gelyk om vreedsaam maar duidelik te protesteer. Nie provoserend nie, soos die moslemgemeenskap gedoen het met blatante preke in die Arabiese taal, wat deur die hele wyk gegalm het. Daar het selfs 'n oud VVD wethouer gekom, wat toegegee het dat hy normaal nie na sulke bijeenkomste gaan nie, maar hy voel hierdie projek is so besonder dat hy 'n uitsondering wou maak. Ook die Marokkaanse ambassadeur was daarby. Hulle het gepraat oor 'n monument van liefde en vrede. Misselikmakend was dit. Gelukkig het die vlae gehang. Hulle kan nog so baie mooi woorde gebruik en hul self nog so kultureel vind, op de agtergrond was duidelik te sien dat die buurt rou oor waarmee hulle besig is".

"Is daar nog een manier om hierdie 'gebedshuis' teen te kan hou?"

"Laat my toe eers wat te sê oor daardie moskee.Hierdie projek gaan baie verder as net 'n 'gebedshuis'. Langs twee gebedssale kom leslokale, 'n biblioteek, 'n winkel, 'n woning, 'n mortuarium, kombuise ens. Uiteraard voorsien van 'n hoë minaret waar elke Vrydag gebedsoproepe uit sal galm, deur 'n wyk waar nouliks tot geen moslems woon nie. Die bewoners kan hier as belanghebbendes via die bestuursregte iets aan doen. In hierdie prosedures staan ek hul op die oomblik by. Daar is 'n beswaarskrif ingedien by die munisipaliteit, en as hulle daar op geantwoord het, kan ons na die regter stap. Daar is die Kollege oërigens te laat mee, so tans het ons hulle formeel in gebreke gestel en eis ons 'n dwangsom. As hul dit nie betaal of daar nog langer oor doen, sal ons die dwangsom en 'n besluit termyn afdwing by die regter. Ook het ons 'n kort geding saamgespan, waarin ons 'n onmiddelike boustop eis totdat die hele saak, die bodemprosedure, afgehandel is".

"Na ons siening is daar seker al drie redene te noem soos vergaande parkeeroorlast, kriminaliteit wat toeneem (o.a agressie teen hondebesitters) en verloedering van die wyk. Deel u faksie hierdie mening?"( Lees ook asb by:

http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=1567%3Awatter-bedreiging-hou-inwoners-se-honde-werklik-vir-moslems-in&catid=38%3Anederlandse-nuusflitse&Itemid=186&lang=af  

"Die siening deel ons seker, Wat ons betref is daar twee hoofredes om hierdie sentrum hier nie te wil bou nie. Die eerste rede is dat die sentrum bloot te groot is vir hierdie woonwyk. Indien dit geen islamities sentrum, maar 'n andere gebou sou wees sou ons hier dus ook teen protesteer. Helaas word moslems voorgetrek deur die munisipaliteit, en mag hul hier wel gewoon bou. Dat is vreemd vir politieke partye wat sê hulle is vir gelyke behandeling. Die grootste probleme wat die grootte op gaan lewer is 'n groot tekort aan parkeerplekke, boonop die bestaande tekort, en die beskadig van 'n meule van die Noordman gesin wat teenoor staan. Hierdie meule staan in die top 100 van Nederlandse ryksmonumente van UNESCO, die beskadiging van so’n meule deur daar 'n grote moskee langs te bou, lyk amper simbool te staan vir de staat waar Nederland hul tans in bevind.

Die tweede rede dat ons teen die bou is, is die verdere islamisering. Linksom of regsom, die norme en waardes vanuit die islam is barbaars, en dat is uit 1400 jaar bloederige islamitiese gekiedenis bloot duidelik geword. Dit beteken nie dat ons wat teen individuele moslems het nie, die meeste van hulle doen dit goed in Nederland. Wel is dit van belang dat ons die invloed van die islam, as ideologie, stop. Dat kan alleen as ons ons weer bewus word van ons eie kultuur, sodat ons hierdie kan oordra aan mense wat hul wil vestig. Ons moet van hul eis dat hulle aanpas by ons, en nie andersom nie. Die afgelope desennia het Nederland, onder leiding van linkse partye, alle moslems op 'n hoop in hul eie wyke gegooi. Niemand het hul daarvan vertel dat hul moet mee moet doen in die samelewing nie. Dit het gelei tot agterstandwyke waar frustrasie en onvrede heers. Mense wat grootword in dergelike buurte, is vatbaarder vir radikale gedagtes. Die handjievol terroriste kan ons wel aan, maar as ons op hierdie wyse deurgaan, sal die kleine klompie vinnig groei en gaan dit mis. Dit geld nie alleen vir Nederland, maar vir hele Europa. Stop met die bou van islamitiese sentrums is essensieel as ons die islam halt wil toeroep. Dit is plekke waar moslems op konsentreer, waar die Arabies en die Koran onderwys word, waar hul nie in aanraking kom met Nederlanders en hul sodoende verder verwyder van ons maatskappy. Verowering deur immigrasie op hierdie manier heet volgens die islamitiese leer ‘al Hijra’. Dat is nou ook die naam van die moskee. Wyke waar grote moskeeë of islamitiese sentrums gebou word verander gou in moslemse wyke. Dit sou afskuwelik wees vir die huidige bewoners wat tans hul huis al niet kan verkoop nie, en dit beweeg ons nog verder van 'n oplossing af".

"Is u 21 Junie in persoon al aanwesig gewees om de wykbewoners te laat sien dat Leefbaar Leiden hul steun?"

"Ja, ek spreek wekeliks een of meer bewoners. Eenkant om te oolê oor die juridiese stappe wat ons neem, anderkant om te kyk hoe dit gaan, en ook om te gesels oor koetjies en kalfies. Dit is belangrik om as Raadslid te gaan kuier by mense en met hulle in kontak te bly. Die Raad is soms een wêreldvreemde plek, waar idees verkondig word wat nie die belang dien en wat mense dikwels hard tref. Dit is altyd lekker om met mense te praat, Hulle ken hul wyk tenslotte as die beste so ook beter as Raadslede. Daarnewens staan ons vir verdere desentralisasie. Die informasietegnologie bied de moontlikheid om overheidsapparate te desentraliseer op 'n effisiënte manier. Grote organisasies is afkomstig is van die industriële tydperk, en is na my siening, uit die tyd. Deur desentralisasie, en in hierdie geval dus meer bevoegdhede aan die gemeenteraad te gee, kan probleme nader by die burger opgelos word. Wat dit betref mag van die Leefbaar Leiden, meer as van andere partye, verwag word dat ons kontinu in kontak met die Leidenaren bly".

"Ons had al eerder die protes in Duindorp in Den Haag en in de Bennekel in Eindhoven. Sal na u siening hierdie protes alleen nog maar meer word?"

"Die protes sal seker groei, omdat die bedreiging ook sigtbaar groei. Steeds meer Nederlanders gaan insien dat mense as mnre. Pim Fortuyn en Geert Wilders al die tyd gelyk het gehad oor die karakter van die islam. Ongelukkig is daar ook 'n grote elite wat dink dat probleme nie bestaan nie. Solank hul dit maar ignoreer, ‘As ek nie kyk nie, dan sien ek dit nie, en indien ek nie sien nie, is daar ook geen morele verpligting om daar iets aan te doen nie’ is hul motto. Iedereen wat die waarheid spreek oor die islamideologie word deur hulle as rassis weggeset. Dat lei tot agressie vanuit linkse en islamitiese kante, bedreigings, probleme op die werkplek, demonisering en, in die geval van mnre. Pim Fortuyn en Theo van Gogh, tot moord. Ook die nazi-vergelykings vind ek afskuwelik. Mense wat daardie uiter, neem ik bloot nie meer ernstig nie. Dit is skokkend en laag bij die grond dat die gruwelike gekiedenis misbruik wort om in die gemeenteraad 'n politieke punt te scoor. Ook die geroep oor rasisme raak kant nog wal. Ten eerste is die islam 'n ideologie en geen ras nie, en ten tweede verset ek my onder andere teen die islam omdat hulle werklik so rassisties is. Hier het alle verhoudings verdwyn. Jode wat in Nederland 'n sinagoge of skool wil, moet self de kosbare, maar helaas nodige, beveiliging betaal, maar as moskeeë neergesit word deur groepe, waarvan ons weet hulle dat daar ektremiste tussen sit, wordt iedereen wat oor hulle sê die mond gesnoer. Gelukkig dat baie mense wal wil gooi. Die vraag is na wie geluister sal word. Na die linkse elite wat ons wil ontslaan van ons kultuur en 'n grote Europese en multikulturele federasie wil vorm, of die patriotte, wat ons vryheid, soewereiniteit en kultuur wil behou? Die tyd sal dit leer".

"Groen Links is dit eens met de bou van die moskee. Wat sou daar agter sit want normaal ageer hulle teen elke religieuse uiting en hul is ook teen kerke.Ons vra hierdie vraag omdat hul die islam as 'n godsdiens beskou en dan is dit wel vreemd te noem dat hul juis díe te vuur en te swaard verdedig?"

"Suiwere hypokrisie, en niet anders nie. Ageer teen die Christedom, Israel of die VSA is maklik en veral veilig. Die waarheid praat oor die islam ken 'n baie hoëere prys, so daar waag hulle hul nie aan nie. Die wrange is dat moslems wat wel mee wil doen, heeltemaal niks aan sulke partye het nie. Moslems kan nie integreer indien ons nie duidelik is wat die Westerse beskawing inhou nie. Baie moslems wat die fout in gaan,is afkomstig uit lande met de meest barbaarse gewoontes. Natuurlik gaan dit nie reg nie as ons hierdie massaal hier laat woon sonder eise te stel. Vir my is politieke partye as GroenLinks, maar ook D66 en die PvdA, die grootste probleem. Daar sal altyd kwaad wees in die wêreld, na de islam sal daar vroeg of laat nuwe dreigings kom, maar net die kwaad is die probleem nie. Die probleem in Europa is dat die goeie mense niks doen nie. Met 'n land waarvan die inwoners niet wens te stryd nie loop dit op die einde sleg af. Ons grootste stryd is nie tegen die islam, maar teen die lafheid wat in Europa heers".

"Ons sê baie dankie meneer Kok en wens u baie sterkte in die stryd".

"Die genoeë was aan my kant".

Lees ook asb by:

http://leefbaarleiden.nl/column/10014/onder-het-tapijt.html

https://www.youtube.com/watch?v=WsY2UBX33hE

https://soundcloud.com/sleutelstad/2014-05-22-raadslid-tomas-kok-van-leefbaar-leiden-over-uitstel-bouw-moskee

http://www.sleutelstad.nl/nieuws/archief/2014/06/eerste-paal-al-hijra-moskee-geslagen#comments

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie