1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9963259

Besoekers aanlyn

Ons het 154 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

WAT DINK JY VAN DIE OPSTAND VAN DIE HORDES?

altElkeen van ons het 'n opinie oor die toekoms van ons land en veral ons volk. Selfs diegene wat in 'n toestand van ontkenning leef sal, indien hulle daaroor gepols word, 'n mening lug. Tog interessant dat baie min mense positief voel oor die toekoms, maar min van hulle bereid is om enigiets daaromtrent te doen! Inmiddels word gesien dat veral arbeidsonrus dreig om die land se ekonomie op sy knieë te dwing. Die arbeidswette wat deur die Kommunis aan hierdie land opgedwing is, is nie bevorderlik vir arbeidsvrede en voorspoed nie. Maar onderliggend aan die onvrede wat heers is die kulture van swart en wit wat dramaties verskil. So is dit dat swartes glo aan "more is nog 'n dag", terwyl blankes elke dag met erns benader en opnuut besef wat die eise van die lewe inhou. Om te midde van sulke verskille 'n gemeenskaplike deler te vind vir ekonomiese voorspoed, is 'n gejaag na wind. Die swartman is 'n verbruiker wat geen erg aan die estetiese en die toekoms het nie. Die blanke, met sy Europese agtergrond, is 'n bewaarder en 'n pionier wat dink aan more en die nageslag. "Laat die erwe van ons vaders vir ons kinders erwe bly" is part en deel van die blanke se kultuur.

Die vraag is nou of daar enigiets te redde is te midde van hierdie droewige prentjie wat om ons afspeel? 'n Eenvoudige ja of nee sal ons niks verder bring nie juis omdat mense die realiteite telkens probeer vermy. Ook die wagters op die mure kan nie sonder die nodige agtergrondkennis en insig iets omtrent die saak doen nie.

Enige nasie moet, ten einde te kan voortbestaan, 'n dinamiese eenheid vorm. In so 'n gemeenskap moet daar telkens gestrewe word na vooruitgang. Na verbetering. Na 'n hoër orde. Moet opgekyk word na gesag. Moet daar 'n roeping wees om te vervul. Moet die ideaal telkens sterker as die werklikheid wees. Dit was hierdie nasie by uitstek tot en met die laat sestigerjare juis omdat die leiers daardie hoër orde verteenwoordig het en 'n voorbeeld gestel het wat elkeen kon navolg.

Sedert veral die sewentigerjare het 'n verval ingetree wat die oorname deur die hordes moontlik gemaak het. Nou is die vraag: Hoe lyk hierdie hordes? Het u al mooi gedink watter tipe kultuur mense (of wesens?) voortbring wat ontlasting gebruik om hulle saak te stel? Wat menslike ontlasting na geboue (munisipale geboue) gooi en in internasionale lughawens strooi en daaroor lag, jil en dans? Wat mense met motorbande verbrand? Wat oues van dae en weerlose kindertjies grusaam aanrand, martel en vermoor? Wat driejariges verkrag? Ja, dit is die "mense" waarmee sommiges wil onderhandel, ander mee wil saamwerk en party selfs voor stem! Hoe beneweld het ons mense nie geword om ter wille van 'n verkiesing of 'n bietjie steun of 'n setel in die parlement tot sulke laagtes te daal nie! Die diere van die veld het immers meer aanvaarbare instinkte as hierdie barbare! Brutaliteit is seker die vernaamste kenmerk van hierdie hordes.

So het dit dan ook in die ANC se skoot geval dat Julius Malema en sy bende met IK's van gemiddeld 70 in die parlement beland het. Nou is Malema die gevaar (hy verteenwoordig die ekstreme) en kan die ANC rustig voortgaan om die Freedom Charter te implementeer. Weet die gemiddelde DA-lid dat Helen Zille ook die Freedom Charter verromantiseer het? Waarom dan oor Malema kla? So is die Afrikaner nogmaals aan die slaap gevang deur hulle aandag op Malema te vestig terwyl Rome brand deur vure wat die ANC en die DA aan die brand gesteek het! Deur Malema in "toom" te hou word die blanke nogmaals gesus terwyl die ANC voortstu met die rewolusie. En dit terwyl Malema maar net vandag propageer wat die ANC more wil toepas.

Daar moet besef word dat die meeste mense se opinies vir hulle gevorm word en dat hulle geen opinie van hulle eie het nie. Dit word vandag, meer as ooit in die verlede, deur die magtige geldmagte se media gevorm. Ja, letterlik vir hulle ingepomp. Daarom is die boodskap van die geldmagte dieselfde:  "Adapt or die". Elke dag en sonder ophou word mense gekondisioneer om die toestand te aanvaar en daarby te glo dat enige teenstand futiel is. Waar protes wel sy kop uitsteek word gekondisioneerde en betaalde agente gebruik om verset te pleeg wat deur die geldmagte georkestreer is en mislukking reeds by die beplanning daarvan voorsien was. Die gevolg is 'n toestand van hopeloosheid. In hierdie toestand soek mense na afleiding om  hulle "beter te laat voel".  Dit word by uitstek deur die magte van geld aan hulle opgedis - vermaak en nogtans vermaak.  So het ons toeskouers van ons eie ondergang geword. Die staatsgesag, as pionne van die geldmagte, het ons boonop gedwing om hierdie "opinie" van politieke aanvaarding van die huidige status quo, te handhaaf. Wat egter uit die oog verloor word, is dat dit sy eie momentum van sneller en sneller agteruitgang ingebou het.

Dit is te midde van hierdie droewige situasie dat daar goedbedoelende mense is wat sê dat God ons volk (of dan minstens die gelowige deel van ons volk) op Sy tyd sal red. Die uitgangspunt is dus dat politiek uitgedien is en dat politieke partye of volksorganisasies net verdeeldheid bring en ook nie die vermoë het om mense byeen te bring nie. Dit is nie net 'n gevaarlike standpunt nie, maar boonop loutere kaf.

God red gelowiges as indiwidue wat Hom aanroep en dien. Ja, God sal 'n gelowige Afrikaner wat in 'n ateïstiese land ver van hier bly, bewaar. Met 'n volk is dit anders gesteld. 'n Volk moet hom uitleef as volk en sy waardes en gebruike handhaaf en uitbou. Om bloot te dink dat God ons volk sal red terwyl alles rondom ons vergaan en alles wat hierdie volk opgebou het geplunder en vernietig word te midde van ons klakkelose aanvaarding daarvan, is baie dwaas. 

In 1902 het ons land dalk veel erger as nou gelyk; veral gesien die plundering wat die Britte hier gepleeg het. Daardie Afrikaners kon seker ook geredeneer het dat Brittanje maar sy weg kan gaan in hierdie land en dat God op 'n dag sal intree. Dit is tog vir almal duidelik dat so-iets nie bestaan het nie. Daardie volk het homself opgehef in die wete dat God 'n biddende en werkende volk sal red. Die vrug van daardie werk is in 1961 gesien, bykans 60 jaar later. Wie sou in 1902 gedink het dat dit moontlik sal wees? Dit was moontlik omdat leiers en 'n party, die Nasionale Party, die leiding geneem het en die gesag was waarna mense kon opkyk. Dit sou nooit gebeur het as mense maar net geglo het dat God hulle sou red op Sy bestemde dag nie.  Ja, 'n volk het leiding, gesag, nodig. Sonder leiding en gesag is ons almal op pad na nêrens.

Nou is dit so dat die Afrikanervolk nie meer 'n gesagsliggaam het waarna hy kan opkyk om vir hom politieke leiding te gee nie. Daarsonder het die Afrikanervolk nie meer 'n opinie nie. Enige organisasie, party of liggaam wat die huidige owerheid op welke wyse ookal aanvaar deur selfs net met hom te wil onderhandel oor 'n grondgebied diskwalifiseer hom om namens die Afrikaner te praat. Die gevolg van hierdie bykans verlore situasie is dat die volk hoe later hoe meer reddeloos word. Vir 'n volk om sonder 'n gesagsliggaam te wees wat kan lei en rigting gee, is lewensgevaarlik. Die uitrafeling om ons is tog daar vir elkeen om te sien.

Dit is daarom gevaarlik om te beweer dat die politiek misluk het en dat elke Afrikaner hom bloot moet verootmoedig voor God. Verootmoediging is onontbeerlik. Dit is die rots waarop gebou word. Daarsonder kan die volkshuis nie herstel word nie. Maar daarnaas is die daarstel van 'n volksliggaam ook onontbeerlik. Vanuit hierdie gesagsliggaam moet Afrikaners weer opgeroep word tot stryd. Dit is juis so 'n gesagsliggaam wat aan die jeug weer ideale kan gee, wat ons kan oortuig dat daar vir ons 'n toekoms is in hierdie land. Met 'n volksliggaam wat net een onmiddellike doel voor oë het, naamlik om ons volk se selfrespek te herstel sal die basis gelê word om ons weer op die pad van volkome volksvryheid te plaas.

Sonder gesag en leiding  is dit opvallend hoe die blanke ook maar net doelloos voortstrompel, ja 'n verbruiker geword het. Sonder toekomsverwagting. Sonder rigting. Sonder insig. Sonder hoop. Sonder 'n afspraak met die toekoms. En met 'n geloof wat maar self sy perke het. In so 'n toestand moet dit niemand verbaas dat more se rugbytoets op Loftus en veral die braai daarna, die hoogtepunte van ons bestaan geword het nie. Sulke mense sweef lig, maar juis daarom waai die wind hulle waarheen hy ookal wil.

Het ons dan nie meer 'n roeping nie? Word ons lewens dan gemeet aan die ekonomiese voorspoed wat ons beleef en die geleerdheid wat ons kinders behaal het? Die motor waarin ons ry? Die buurt waarin ons bly? Ja, agter hierdie kamoeflering wat mense dra skuil dikwels reddelose mense. Op 'n pad na nêrens.  Daar is tog 'n hoër ideaal om na te streef as blote individuele prestasies en ekonomiese voorspoed?

Intussen is die hordes instinkmatig op pad om alles voor hulle te verwoes. Jean Raspail skryf in Omsingel die Laer van die Heiliges  van die barbaar wat verklaar:  "Ek plunder. Ek was parasiet van die lewende wêreld en nou is ek aasvoël van die dooie wêreld". Ja, daar sal niks oorbly nie. En die geldmagte sal die hordes in toom hou vir solank en sover hulle belange onaangeraak bly. As die myne uitgeput is en die land se bronne kaalgestroop is, sal hierdie magte onttrek om die laaste van die beskawing in hierdie land aan die "genade" van die barbaarse gepeupel  oor te laat. Sal die tydelike beheer en kontrole wat die geldmagte in plek gestel het, ook verdwyn. Sal die sekuriteitsheining om jou buurt soos garingdraad weggepluk word. Sal jou duur alarm die barbaar laat skater van die lag. Die gelowige indiwidu sal daardie dag oorleef juis vanweë sy geloof. Of sterf in die wete dat sy Verlosser op hom wag. Die verstrooide volk egter, sal op daardie dag finaal van die aarde verdwyn.

Ons moet onsself regeer of andersins besef dat ons regeer sal word deur die hordes. Gelei deur die hordes om more meer as net vrot munisipale water te drink, slaggate op paaie te vermy, hospitale in puin te beleef, 'n land geplunder te aanskou. Dit is die harde werklikheid wat ons in die oë moet kyk. Ons kan die dwaasheid van vandag lof besing net om more die ontnugtering te smaak van 'n dood sonder eer. Die Afrikanervolk was nog nooit geroep om eerloos die aftog te blaas nie. Net 'n geslag, ja 30 jaar is nodig van morele verval en intellektuele steriliteit om universele barbarisme te laat seëvier. Ons het 20 jaar daarvan reeds beleef. Die dissipline van gesag en verantwoordelikheid kan die blanke weer op koers plaas, daarsonder verloor 'n volk sy selfrespek, selfgelding, selftrots en selfbestaan. Gedoem tot 'n dag-tot-dag lewe sal hierdie beskawing, soos die Griekse en Romeinse beskawings, tot niet gaan.

'n Kreatiewe volksbestaan vereis 'n gesonde liggaamlike en geestestoestand. Sonder 'n gesag wat 'n voorbeeld stel van dit waarna gestreef moet word, vervaag ideale en tree verval noodwendig in. Waar 'n volk gesag het wat gerespekteer word, ontstaan solidariteit met doel en funksie en stimuleer dit 'n entoesiasme wat aansteeklik is.

'n Hopelose toestand word deur hopelose mense geskep. Dit kan nooit vanself ontstaan nie. 'n Volk met 'n hoopvolle toekomsverwagting en gelei deur 'n volksgesag wat inspireer en koers gee, het niks te vrees nie. Veral nie die redelose hordes nie. Ja, selfs sy vrees vir God is vir daardie volk verlossend!

Die vraag is eenvoudig:  Wie is bereid om op hierdie basis vir die Afrikanervolk in die bresse te tree? Wie wys homself aan om leiding te neem, die gesag te aanvaar? Daar is min tyd oor om hierdie vraag te beantwoord. 'n Blote opinie daaroor sal nie deug nie.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie