
‘n Wind van waansin het deur my kerk gewaai
Eers die Woord verdraai en toe die gemeente verraai
Dominee se hy het Skrif gekry, teologie is nou biologie.
Apartheid was skriftuurlik, nou is dit bloot figuurlik.
Die vorige keiser is kaal, oor hierdie heilige evaluasie
Die nuwe Suid Afrika moet nuut, ‘n basternasie
Want rasse integrasie is noodsaak vir die reënboognasie
Afrika demokrasie is die nuwe inspirasie vir hierdie konsternasie.
Die gruwel van kleur is nou finaal besweer.
Die oog bedrieg, swart en wit is dan dieselfde kleur
Die nuwe evangelie word ‘n vervalle ministerie
Sal die haan tog drie keer kraai, want die uitslag is koebaai.