1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9963731

Besoekers aanlyn

Ons het 144 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

ANALITIESE BESKOUING VAN WISKUNDE VRAESTELLE VAN 1970 TOT 2014 IN DIE NUWE SUID AFRIKA.

altIndien dieselfde paralel van die politieke ontplooiing sedert 1966 getrek sou word, sal die uitslag verstommend dieselfde wees!

Wiskunde in die 1970's :

 'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy produksie-koste is 4/5 van die prys. Wat is sy profyt? 

Wiskunde in die 1980's :

 'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is 4/5 van die bedrag, of R80. Wat is sy profyt? 

Wiskunde in die 1990's :

 'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80. Het hy 'n profyt gemaak? 

Wiskunde in die 2000's :

 'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100. Sy uitgawes is R80 en sy profyt is R20. Opdrag: Onderstreep die syfer 20. 

Wiskunde in 2014:

 'n Boer kap 'n pragtige woud af sodat hy 'n profyt van R20 kan maak. Voordat hy dit egter kan verkoop, word hy geskiet en sy bakkie gekaap.

 Die kaper verkoop die hout vir R50 en die boer se bakkie vir R800 en maak dus 'n wins van slegs R850. Opdrag: Verduidelik hoekom dit apartheid se skuld is

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie