1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9964707

Besoekers aanlyn

Ons het 134 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

OPSTAND OOR TURKSE OUTEHUIS IN EINDHOVENSE WYK VAN GESTEL

BennekelMNR REKER VAN DIE LYS PIM FORTUYN: "ONS DEEL BEKOMMERNIS VAN WYKBEWONERS"

Die Woningbou Vereniging Trudo wil in die Eindhovense wyk Bennekel 'n komplex bou wat net vir Turkse ouere bestem is. Daar kom glo 14 woonstelle en die Nederlandse ou mense moet nou, as hulle nie meer selfstandig in hul huise kan bly woon nie buite die wyk gaan woon. hierdie belaglike voorstel kom van die Wethouer Van Dorst wat het gemeen dit is reg in hierdie multikulturele buurt. Die komplex word geplaas in die Lassusstraat teenoor huise waar Nederlanders woon.

Ons het 'n vraaggesprek met mnr Rudy Reker van die Lys Pim Fortuyn, wat saam met die Provinsiale Staten faksie van die Party vir die Vryheid, as enigste politieke party geprotesteer het teen die huidige gang van sake.

Meneer Reker: "Wanneer het u geweet van die bou van hierdie komplex wat net vir Turkse ou mense is bestem?".

"Ons het in Mei 2013 alarmerende berigte gekry van meerdere bewoners uit die wyk 'De Bennekel' dat daar 'n outehuis vir Turke gebou sal word.

 

Ons die faksie van die Lijst Pim Fortuyn (LPF) het raadsvrae hieroor gestel. Die antwoord van die Eindhovense gemeenteraad staan hier:http://lijstpimfortuyn-eindhoven.nl/index.php/raadsvragen/839-seniorencomplex-turkse-ouderen-

Rudy-Reker by standbeeld van Pim Fortuyn"Het u alleen gestaan in u protes of het u hulp gekry van andere faksies?"

"Ja. Die LPF was die enigste politieke party wat opkom en opgekom het vir die oorspronklike inwoners in die Bennekel". (By die kommissiebehandeling op 27 Mei was dit die liberale VVD, die Christen Demokratiese CDA en die links liberale D'66 wat ook 'n paar woorde het gepraat)

"Wat het die wethouer Marco van Dorst van D'66 as rede gegee dat daar 'n Turkse outehuis moet verrys?"

"Hy het as nuwe wethouer in sy allereerste kommissievergadering gevoel dis 'n baie goeie ontwikkeling en het die plan toegejuig".

"Ons is benuut wat u as LPF faksie het gedoen, en hoekom reageer hierdie wethouer so lakoniek op dit protes. Ons stel ook die vra ivm die wyk waar daardie meneer self woon?"

"Mnr van Dorst woon in 'n mooi wyk langs die PSV Stadion. Dis die stadion van ons Eindhovense sokkerklub. Behalwe raadsvrae in Mei 2013 het ons hierdie week tydens die behandeling van die Raadsvoorstel in die kommissievergadering 'n betoog gehou en uiteraard het die sosialistiese Pvda, die reedsgenoemde VVD en D'66 opmerkings en vrae gestel".

Lees hier die betoog van dié LPF faksievoorsitter:

Commissie RV 27 mei 20143.1 Raadsvoorstel tot vaststelling bestemmingsplan Gestel buiten de Ring (Willaertplein)

Voorzitter, dank u wel.Toen dit plan vorig jaar bekend werd, heeft onze fractie over dit onderwerp in mei 2013 al raadsvragen gesteld, met als titel:

Huidige bewoners zijn woedend over dit plan’.

Dus de opstand die er nu in de Bennekel heerst had u als college kunnen verwachten. Op zich, voorzitter is er met het bouwplan als zodanig niets mis. De wijk de Bennekel ontbeerde zelfs een appartementencomplex waar senioren die geboren en getogen zijn in de Bennekel, naar toe kunnen verhuizen.

Nee, de woede van de Bennekel bewoners richt zich tegen het besluit van het college om juist op deze locatie, direct langs een winkelcentrum een bouwvergunning aan Wooncoöperatie Trudo af te geven om daar een appartementencomplex te bouwen uitsluitend en alleen voor ouderen met een Turkse achtergrond. Geboren en in de Bennekel getogen Eindhovense senioren staan hier met lege handen en zijn boos. Terecht boos! En dat voorzitter en leden van deze commissie moet u kunnen begrijpen. Niet alleen dat, maar u als wethouder, als college en commissie- en raadsleden, moeten er ook iets aan doen!

Waarom niet de verplichting stellen aan Wooncoöperatie Trudo om dit appartementen-complex open te stellen voor alle bewoners uit de Bennekel, ongeacht wat voor etnische achtergrond deze mensen hebben? Nu leven zij in deze wijk ook langs- en door elkaar heen. Voorzitter,

Het college doet, zoals zij altijd hebben gezegd niet aan doelgroepenbeleid maar dit is de reinste vorm van discriminatie. Het is volgens mijn fractie dan ook een teken dat de integratie in Eindhoven is mislukt. Daarnaast worden bejaarde Nederlanders gepasseerd, die niet in aanmerking komen voor een bejaardenflat in hun eigen buurt. Dit heeft niets meer met loyaliteit jegens minderheden te maken. Dit is discriminatie van Eindhovense senioren.

Voorzitter,

De Lijst Pim Fortuyn wil de vaststelling van dit bestemmingsplan niet tegenhouden. Maar in de bouwvergunning, of in welke onderliggende vergunning dan ook, kan en moet wel worden bepaald en geregeld dat de 14 appartementen in dit complex beschikbaar moeten zijn voor alle bewoners uit de Bennekel. Ongeacht hun etnische achtergrond.

Dank u wel

Rudy Reker, fractievoorzitter Lijst Pim Fortuyn

 

 

"Ons het verstaan dat die bewuste wyk Bennekel as multikultureel word gesien. Is dit nou so dat dit vroeër bloot 'n Nederlandse buurt was, of was daar altyd al 'n gemengde bevolkingssaamstelling?"

"Inderdaad is die wyk tans multikultureel, dog oorspronkelik was daar net Nederlandse woonstelle met lae hure vir mense wat in die industrie werk. Eindhoven is van oorsprong 'n industriestad waar Philips en Daf was gevestig. Toe die arbeiders meer geld gaan verdien, het Philips en DAF meer gasarbeiders uit o.a Turkye ingesit. Die wyk De Bennekel het baie vinnig verpauper. Die oorspronkelike inwoners het hul altyd gasvry gedra en nou word hulle gestraf".

"Is u al in persoon in die wyk gewees om die buurtbewoners 'n riem onder die hart te steek?"

"Uiteraard. Na die eerste klagte is ons (ek en andere faksielede) meteen gaan praat met die buurtbewoners en omdat die LPF hierdie mense kan begryp het ons daar in Mei 2013 vinnig raadsvra oor gestel (ns: Lees ook asb by die skakel van die antwoord op die eerste vraag)

"Blykbaar kan die Lijst Pim Fortuyn op baie ondersteuning reken gesien die feit dat u ook in 2014 weer deur mag gaan met u party. Weet u of die steun net uit die bewuste wyk het gekom of is daar andere buurte wat sien dat die LPF vir die bewoners klaar staan?"

"Die Lijst Pim Fortuyn is 'n egte Volksparty wat net as Pim Fortuyn vroeër die land (in hierdie geval) die stad Eindhoven aan die burgers wil teruggee. In al die wyke het ons ondersteuners en die stemme het dan ook uit alle stemburo's gekom. Ongelukkig 73 te min vir 'n ressetel, tensy daar 'vergissings' is gemaak. Ons het in teenstelling met eerdere verkiesings, baie positiewe telefoons, e-poste en SMS berigte gekry. Ook is ek aangespreek deur mense wat ek nie personelik ken nie met die boodskap 'dat ek Rudy Reker die enigste raadslid is wat iets vir die Eindhovense burger doen'. Ek wil eerlik wees dat ons toe reeds aan 5 á 6 raadssetels het gedink. Ook al sou dit nie ontereg gewees het nie.

In 2006 kon ons pas vir die eerste keer meedoen aan die verkiesings vir die munisipaliteit. Ons het toe 1 setel behaal. In 2010 het ons by die 2e Verkiesings vir die munisipaliteit teen die linkse stroom in nog een setel gewen sodat ons twee raadssetel had, In 2014 het ons by die verkiesings, wat onlangs gehou is op 19 Maart slegs een setel behaal en dit heeltemaal teen die verhoudings in, omdat alle partye van links tot regs, die plaaselike verkiesingspoll, die media en baie kiesers had verwag dat die LPF minimaal 3 á 4 setels sou gaan behaal. Dit sou ook nie meer as 'n teregte beloning wees nie aangesien die hoeveelheid werk wat ons die afgelope 8 jaar daarin het gedoen. Ons het 7 dae per week en indien dit moes 24 uur per dag (Ja ook snags as die situasie daarom gevra het) gereed gestaan vir die burgers van ons stad. Dit het ons gedoen as die LPF voel die burgers word nie ernstig geneem nie, dog ook om die verskrikkelike kosbare en tydrowende burokrasie aan die gang te bring en /of misstande aan die kaak te stel. U kan hierby dink aan die finansiële katastofe by 'die Orgelplein' en die finaal uit die hand geloop rekonstruksie op die Catharinaplein. Met die laaste is ons selfs op die die televisieprogram 'Kan nie waar zijn’ uitgesaai. Met die plaaselike media het ons ook baie kere op 'n uiters positiewe wyse die nuus gehaal so 1 setel is ondergewaardeer. Baie vreemd is dat 'n party wat nie meer in die gemeenteraad aanwesig was nie, ook geen enkel wapenfeit kon benoem nie, wat geen kampagne had gevoer en 'het gehoop vanuit die verlede 1 seteltjie binne te kan haal' vanuit niks (!) op 2 setels het gekom. Inderdaad dit was Leefbaar Eindhoven".

"Is die bou nog teen te hou of moet die wykbewoners hul bloot by die feite neerlê?"

"Die hele Eindhovense politiek en ook ons party kan en wil hierdie bestemmingsplan wysig of teenhou. Dit is 'n terrein wat braak lê langs 'n sakesentrum waar 'n outehuis reg op sy plek is. Die bewoners van daardie wyk is ook nie TEEN die bouplan. Hule ageer, en in ons optiek tereg dat hierdie woonstelle net vir bewoners is wat 'n Turkse oorsprong het. Die teenstand van die wykbewoners het ook niks te maak met diskriminasie, maar hulle is van mening dat die wonings vir ALLE wykbewoners moet wees. Die munisipaliteit van Eindhoven gee 'n bou permit ofwel omgewings permit maar dit is die Woningbou Vereniging TRUDO wat bepaal dat die komplex net vir Turkse oumense is. Vir die munisipaliteit het TRUDO niks te vrees nie want hierdie is asosiaal links. Ook ek het saam met 'n kommissielid van ons faksie al 'n jaar gelede (Junie 2013) met meneer Thom Aussems as direkteur van TRUDO hieroor gesels. Hy het tog gevoel dit moet deurgaan".

"Dit lyk daarop dat die buurtbewoners nie die besluit van die wethouer sal aanvaar nie. Wat sou daar moet gebeur na u mening?"

"Gesien die uitings lyk my dit ook nie, dog dit kan ook gesê word in die heetste van die stryd. Emosies speel dan ook 'n rol. My faksie gaan daarvan uit die die bewoners hulle tog sal neerlê by die besluit. Hooguit kan hul die bou stadiger laat gaan deur beswaar te maak".

"Is u van mening dat dit soort van vreemde sake voornamlik onder invloed van die linkse politieke partye kan plaasvind of is daar nog meer faktore wat 'n rol speel?"

"U vraag hou die antwoord al in. By 'n realistiese regse kollege was dit nooit gebeur nie. Temeer omdat die (Nederlandse) bewoners self vind dat gemeng moet word. So dit het NIKS met diskriminasie te maak nie. Juis deur dit soort van gekkigheid gaan hul 'n tweedeling maak en word diskriminasie in die hand gewerk. Hierdie plek is 'n pragtige plek. Ek het reeds vir u gesê naby 'n klein sakesentrum en alles 'om die hoek'".

"Het links die plan om alle wyke multikultureel te maak?'

"Ongelukkig kan ek daarop nie anders as JA sê. Veral die ouere wyke wat gesien die lae hure soos daar in Eindhoven daar meerdere van is het die stempel 'Vogelaarwyk' gekry. Ook in nuwe wyke uit die jare 50, 60 en 70 sien ons steeds meer nie- aangepaste vreemdelinge kom woon. Hulle is mos die 'stemvee vir die linkse partye en so sal Eindhoven nog vele jare LINKS wees.My hoop is gevestig dat die klein omliggende munisipaliteiten gaan of moet annekseer met die stad Eindhoven. Dit het meerdere voordele. Veral in hierdie stad gaan Eindhovense mense van regse allure na toe verhuis. Maar u begryp reeds die Eindhovense politiek sal dit glo teenstaan".

"U faksie heet Lijst Pim Fortuyn. Wie is Pim Fortuyn in u oë"?

"Offisiël heet ons faksie vanaf die verkiesings van 2010-sedert die landelike vereniging in 2008 ten onregte is opgedoek- Lijst Pim Fortuyn Eindhoven wat afgekort is deur die media as LPF.   Oorspronkelik was ek as ondernemer (eienaar van één motorbedryf ( en 2 gasstasies) vanaf 1974 tot eind jare 90 lid van die liberale VVD. Dit was die tyd van Hans Wiegel (VVD) en Joop den Uijl (PvdA). Die VVD gaan toe al links af en ek het my lidmaatkap destyds beeindig. Pim Fortuyn het vir my as geroep gekom. Ek het in die huis gebly as ek geweet het hy verskyn op die tv en ek was sekerlik nie die enigste nie!.oop, eerlik en opreg kon Pim Fortuyn vele sake waar die regering al jarelang het gesukkel benoem en hy het ook oplossings aangedra. Ook die sg. multikulturele samelewing, die hoë kriminaliteit en vervroegde skool uitval van vreemdelinge. met daarby die ongebreidelde immigrasiestroom van kulture wat nie 'die ons is nie' het mnr Fortuyn bepraat. Vir die eerste keer in die Nederlandse geskiedenis was daar 'n (aankomende) politikus wat vertel waar alle Nederlanders agter het gestaan. Vroeër kon jy dit nie en mag jy dit nie. Jy het dit nie gedurf nie want die linkse media het jou dan uitgekryt vir rassis. Ek wil herinner wat destyds met mnr Janmaat is gebeur (Hy was die leier van die Centrumparty) en ook in ons stad het teenstanders taarte wat gemaak was van kak in sy gesig gegooi. Kort en goed. Pim Fortuyn was 'n wetenskapper, 'n held, 'n strateeg. Daardie man was uniek! Die al eerder genoemde burokrasie was ook een van sy geliefde stokperdjies".

"Het Pim die voorset gegee om die diskussie oor die multikulturele saamlewing moontlik te maak?"

"Soos u uit die voorgaande het kan opmaak kan ek hier net 'n volmondige JA op sê. Die erwe waar ons in Eindhoven mee werk is baie breër. Solank as ons as munisipaliteit die vreemdelinge bly ondersteun en knuffel (hug) waardeur die jonk mense na die andere munisipaliteite gaan woon sal dit so bly".

Ons wil besluit met 'n laaste vraag te vra. Hoe kan dit wees dat Nederlandse vyandiges as die SP – PvdA -D'66 soveel mag het in Gestel, terwyl u party slegs één setel het. Is dit omdat die meeste nie-Nederlanders stemmen op hierdie drie partye?”

"Die meeste Nederlanders , so ook in ons stad het heeltemal geen vertroue in die politiek nie. Vele verstaan dit nie meer omdat dit vir 'n leek ook nie te begryp is nie. Jy sien dit aan die opkomssyfer wat telkens bedroewend laag is. Terwyl oorloë is gevoer om 'n demokratiese stemreg te verkry. Kiesers bly nou tuis en sê 'Ek verstaan daar niks van nie hulle doen maar wat hulle wil'. Dat dieselfde kieser tog die SLEUTEL in hande het om die saak om te draai kan jy nie vir hulle sê nie. Vreemdelinge stem tradisioneel op linkse party omdat hierdie die vreemdelinge voortrek en die Nederlandse burgers agterstel maar selfs dit feit wil Nederlanders nie sien nie. Verder stem die kiesers by die verkiesings vir die munisipaliteit nie op die programme nie maar op die gesigte van die landelike kopstukke soos Roemer (SP) en mannetjies Pechtold (D'66) en Samson PvdA) sonder die aktivistiese agtergrond van hierdie manne te weet nie.

Ek is ook van mening dat daar telfoute of vergissings’ is gemaak bij die tel van die stemme. Of waarom sou hier nie voorkom nie, dat daar bewus ‘telfoute of vergissings’ is gemaak?

Die feit is dat ons reeds vier jaar mee doen. wat frustrerend is omdat die baie harde werk van ons faksie nie beloon is in setels nie. Niemand maar dan ook niemand in Eindhoven begryp dat ons as Lijst Pim Fortuyn maar 1 setel het behaal. My versoek om 'n hertelling is deur die stemkomitee, onder voorsitterskap van (PvdA) Burgemeester Rob van Gijzel niet gehonoreer nie. Ek het nu nog die moontlikheid om 'n hertelling via de gemeenteraad aan te vra, maar dat is by voorbaat al 'n dikke nee. Daar kom by dat die media dan gou begin te twitter en te skryf dat Reker / die LPF 'n slegte verlieser is. Bly oor die Kiesraad in Den Haag en gedurende die Algemene Ledevergadering (ALV) van afgelope week is daar tog stemme opgegaan ook buite as lede om – wat op eie houtjie 'n hertelling wil vra aan die Landelijke Kiesraad. Ek is benuut of hulle dit doorset".

"Meneer Reker ons wil baie dankie sê vir hierdie insiggewende vraaggesprek en wens u baie sukses met u belangrike werk".

"Graag gedoen".

http://www.youtube.com/watch?v=KceRmWKKmDw&feature=youtu.be

http://www.eindhoven.nl/artikelen/Rudy-Reker-Lijst-Pim-Fortuyn.htm

http://nl.wikipedia.org/wiki/Probleemwijk

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie