'n Landboutydskrif verklaar tot dusver vanjaar is 41 mense tydens 142 aanvalle vermoor.
Die langsame lente-rewolusie in ons land van veel langer as 20 jaar, met die amptelike benaming van Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) deur die kommunistiese regime self daaraan gegee, het verlede maand 'n bloedige hoogtepunt bereik met die meeste plaasterreur-aanvalle en slagoffers sedert 1990. Tydens een van die terreuraanvalle in Augustus is nog 'n vrou met ’n strykyster gebrand, terwyl ’n vrou tydens ’n voorval op ’n plaas in Noord-Transvaal met kookolie gebrand is. Dit is twee van die wrede aanvalle wat verlede maand as deel van die TLU SA se sogenaamde “plaasmoord”-syfer gelys is.
Augustus was volgens mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, ’n bloedige maand, met nege moorde wat tydens 23 aanvalle gepleeg is. Dit maak Augustus die maand waartydens die meeste plaasmoorde en -aanvalle nog vanjaar plaasgevind het. Die naasmeeste – nege moorde en 19 aanvalle – is in Januarie aangeteken.
'n Landboutydskrif verklaar tot dusver vanjaar is 41 mense tydens 142 aanvalle vermoor. “Geldenhuys sê as die situasie voortgaan soos wat tans die geval is, kan die land vanjaar die meesteplaasmoorde en -aanvalle sedert 1990 aanteken. Altesaam 171 aanvalle en 63 moorde het verlede jaar plaasgevind.”
Versigtig oor statistieke
Geldenhuys het aan die landboutydskrif gesê TLU SA is bekommerd daaroor om statistieke openbaar bekend te maak. “Dit kan later tot ’n situasie lei waar misdadigers dit sien as ’n geelwortel om die maandelikse aanval- en moordsyfer te verbeter.” Hy meen dit kan veral ’n kwessie wees as een maand minder dae het as ander.
Boere word intussen steeds gewaarsku om paraat te wees en hulself, hul gesinne en hul werkers te beveilig. Geldenhuys moedig boere aan om deel te word van gemeenskapsveiligheidstrukture, wat hulp en steun kan bied tydens krisissituasies.
(Sien die AVP se wenke om die verslegtende veiligheidsituasie in die land die hoof te bied, elders op hierdie webwerf.)
• Die ou grondroofplanne van die ANC-regime, word ondertussen in 'n nuwe gewaad aan die Blankes opgedis, die vorige leier van die kommunistiese regime, Thabo Mbeki, wat hom opnuut weer tot dié dreigemente gevoeg het nadat hy blou moord ten gunste van grondgrypery in sy bewindstyd geskreeu het, so erg dat die georganiseerde handel destyds in 'n advertensie gemaan het teen die gevolge van die planne.
Behalwe vir Mbeki se luidkeelse steun aan grondrowery in ons land was hierdie Xhosa-kommunis ook berug vir sy beleid van sogenaamde stille diplomasie ten opsigte van Robert Mugabe se bloedige bewind in Rhodesië met grondrowery in die buurstaat ook heel bo aan daardie bewind se agenda.
In reaksie in behoudende Blanke geledere word daar ook na die moontlike rol van Julias Malema in die ANC se beplande grondgrypery verwys en gewonder of Malema en sy party, die sogenaamde Ekonomiese Vryheidsvegters, nie maar net 'n front van die kommunistiese regime is ten einde die rowery 'n nie-amptelike hupstoot te gee nie.
In dié verband kan u kennis neem van die volgende skrywe op die webwerf van die Boere-Krisis-Aksie (BKA): Neem twee belangrike nuusgebeure vandag.
1. Voorstelle dat plaasarbeiders aandele kry op plase vir jare diens.
2. Ekonomiese vryheidsvegters (dis Malema se lot) gaan 2014 stembus toe. Nou my vrae:
1. Punt no.1 , wie se idee was dit en van waar kom dit vandaan.? Robert Mugabe - selfde propaganda word versprei in Zimbabwe 2002 11 jaar later is meestal blanke grond eenvoudig weggesteel van hulle deur onteining.
2. Ekonomiese vryheids vegters, alles waarvoor hulle staan, kom ineenstemming met
wie? Robert Mugabe - sy beleid word hulle beleid.
3. Waarom het die ANC jeugliga Zimbabwe 16 keer besoek in 2012? Malema was in 2012 gearesteer , tog is sy paspoort nooit ingeneem nie en het Zim lui lekker besoek, interessant ne?
4. Die ANC kan nie radikale voorstelle beleid maak nie , so wie gebruik hulle om vuur te stook? n Front party nl, Ekonomiese vryheids vegters.
5. Die Ekonomiese vryheids vegters is rassisties , maar word toegelaat deur die OVK om te registreer, doen ons dit pleeg ons hoogverraad.
6. Wie het Zimbabwe geldelik gesteun, en wie het Zanu PF gefinansier? ANC- R.900 miljoenrand
7. Wie ondersteun Zanu PF? Ekonomiese vryheids vegters Jou geld word via kanale gebruik om anargie te stook. Die ANC regering gebruik die front , party by name , ekonomiese vryheids vegters om die vuilwerk te doen, sou die wereld hulle aanvat , sou daar eenvoudig gese word dit is nie hulle nie maar die EFF. In Zimbabwe was nooit baie witmense nie , derhalwe kon hulle eenvoudig alles met mag vat. In Suid Afrika is ons heelwat meer, dit beteken , volksmoord moet stelselmatig toegepas word. Huidiglik vorder hulle planne te stadig en het hulle nie rekenskap gehad met vele afrikaansprekende organisasies se teenstand nie. Om hulle planne te versnel moet die ,EFF die proses versnel vir 2014 se verkiesing.
Die ANC is die EFF. Miskien dink die DA EN VF die EFF sal in koalisie met hulle gaan.