1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9958830

Besoekers aanlyn

Ons het 53 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

WAT MOTIVEER OORLOG?

altDie klaarblyklik sinnelose slagting in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) onder sogenaamde soldate uit Suid-Afrika bring die ernstige vraag, waarom voer jy oorlog?

Net om na die name wat aan oorloë en stryd gegee is en word te kyk bring al klaar die besef: daar is al hewige oorloë gevoer vir elke bakatel.

Byvoorbeeld: Die Oorlog van die Oor ('n seestryd tussen die Engelse en die Nederlanders nadat Nederlandse matrose 'n Engelse matroos se oor afgesny het) en die Oorlog van die Byl (aan die ou Kaapse oosgrens).

In Suider-Afrika is die “bos” of “grensoorlog” vir byna twee dekades gevoer. Reeds die gebrek aan 'n duidelike naam vir die stryd gee te kenne die oorlogverklaarders self het maar nie mooi geweet waaroor dit gaan nie.

Suid-Afrikaanse soldate is aanvanklik gemotiveer met die gedagte hulle is Christen-stryders wat teen die bose kommuniste veg, min het hulle geweet hulle is pionne van die Geldmag wat moet verseker die streek se minerale en olie (soos in Angola se Kabinda-enklave) bly in die regte maatskappy (Gulf Oil) se hande.

In Brittanje was daar so 'n jaar of wat gelede 'n kommissie van ondersoek wat moes vasstel waarom Tony Blair eintlik Britse soldate in Irak ontplooi en na hul dood gestuur het. Ook daar was dit uit die staanspoor duidelik dit het alles gegaan oor Blair se ondernemings teenoor Geldmag-konneksies met hul gulsige oë op olie- en gasvelde.

Dit alles dwing maar die vraag op: Wat het van die dae geword toe 'n Westerse land onder die kruis hom in die stryd begewe het?

In Amerika is daar nou 'n debat aan die gang oor hoe Israel en Joodse belangegroepe dit al feitlik volledig bewimpel het dat as Israel, 'n land wat sedert sy onafhanklikheid nog deurgaans die grootste minagting vir die Westerse Christendom getoon het, vir Moslem-Iran gaan binneval, hulle nie 'n oomblik vir Amerika hoef te wag nie.

Die Amerikaanse vlag sal in so 'n inval nie soos in Sirië verborge lê in die toerusting wat “Al Keida” van Amerika ontvang om vir bewindsverandering in die Sirië te sorg nie, die “Star Spangled Banner” sal openlik in die voorhoede ontplooi word.

Dit bring ons by Afrika en die SAR.

Elke student wat dit erns het met Afrika-politiek weet dat sedert Brittanje hom aan sy Afrika-kolonies onttrek het, die Anglo-Amerikaanse magswêreld met Joodse geldmag-belange in die gatsak, die CIA aanwend om konflik te stook sodat hulle met die minerale-been kan weghardloop. Ja, Amerika is dié groot onrusstoker, soos ons maar alte goed weet hulle ook teen die Christen-Blanke bewind in Suid-Afrika was.

Dan kry jy daardie “snellers” wat hierdie onrusstoker so behendig aanwend...

Die eerste is stamgeskille.

Die ontstamde Westerling kan dalk oor hierdie saak glimlag maar sal telkens verbaas staan oor hoe goed hierdie “sneller” werk, veral as jy dit kombineer met outydse menslike ambisies soos eer, die sug na rykdom en hoe om die mooiste, sterkste en slimste te wees.

Nou, stamgeskille, op sy beurt, handel oor goed wat te doen het met die oppervlakkige menslike bestaan tot ingewikkeldes soos grondgebied (die territoriale noodwendigheid), weiding en drinkwater.

Onder die oppervlakkige goed van die menslike bestaan is daar sake soos die bruidskat (lobolla). Vra maar vir polisiemanne wat stamgevegte in Zoeloeland en Transkei ondersoek hoe dit werk: Op 'n langnaweek soos wat daar pas weer was (Paasnaweek) kom kennisse, maar van verskillende stamme, op Saterdag gemoedelik om 'n pot bier bymekaar en daar word gesels, byvoorbeeld oor hoe hulle stamboeke deel (genealogiese verkenning!). En van voor af word weer ontdek so en so het so en so tekort gedoen in die oorbetaal van die bruidskat). En dis net daar waar ongelukkig nie net meer na knopkieries gegryp word nie, elke Swart kryger van groot of klein faam het deesdae 'n AK 47 of 'n R5-geweer êrens in 'n karos toegedraai. En dan spat die k.., askies die vonke.

Wanneer die lyke en verminktes opgetel word, dan skud die Wit distrikgeneesheer of die wit dokters maar net hul koppe en verklaar:

Hulle (die Swartes) is van 'n ander soort as ons.

Moontlik is deel van die ontknoping van die saak, die vraag waarom die Witman glad nie meer op sy perdjie klim wanneer sy geloof/geskiedenis/herkoms/territorium in twyfel getrek of die onderwerp van beledigings word nie.

Toe die geslag van dié skrywer byvoorbeeld nog op skool was, was die gort behoorlik gaar as jy 'n Swarte of anderkleurige met jou skool se kleurbaadjie vang in die straat loop. Swartes het geweet: hulle doen dit nie.

Vandag het die plek waar hierdie skrywer op skool was meer Swartes in daardie skool se kleurbaadjie as wittes. Daardie skool se voertaal is boonop Engels.

Daar was ook die keer toe Leon Schuster as deel van 'n graptoneel in 'n springbok-rugbytrui te kere gegaan het. Die storie het Rapport gehaal, hoe kan Schuster sulke heiligkennis pleeg die vraag wat óf redding óf oordeel bepaal het.

Wat het van ons sulke zombies gemaak?

Die chloor en fluoried in die tandepasta en in die water? Sewende Laan (eerder Zone Seven, Meadowlands, met al die Swart akteurs en die deurmekaargeblyery, gevryery en trouery van Wit en Swart)? Die feit dat die Westerling nie meer Christene is en nie meer 'n banier het om agter in te val wanneer hy optrek in die stryd nie, 'n stryd soos byvoorbeeld in die SAR?

Wie wil stry? Kyk maar hoe lyk die sogenaamde Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se sogenaamde kapelaanskorps. Behalwe vir imams en ghoeroes en rabbi's is daar seker 'n toordokter, of hoe? (Stel u 'n Swart toordokter voor met 'n ystervark-lendevel en 'n halssnoer van vlakvarktande. Met twee pers lissies vir oorbelle. Of 'n pers tiervel sy kopband.) Die vraag is hoe kan 'n Afrikaner hom in 'n SANW-uniform uitdos en onder die bevel van Zoeloe wat 'n riel dans soos wat Tsjaka dit nooit kon doen nie en kommunis soos Jacob Zuma Donker Afrika laat instuur.

Vir watter rede? Vir watter soort eer? Vir die geld?

Nog 'n vraag: Het 'n Swart toordokter (kapelaan!) se medisyne dalk nie gewerk soos wat dit nie gewerk het tydens die Marikana-slagting nie?

Daardie Swart toordokter wat toevallig (!!!) net voor hy voor die Marikana-kommissie oor die krag van sy medisyne moes getuig, self in 'n koeëlreën gesterf het (die Engelse noem dit poetic justice, ons Afrikaners weet dis plein 'n huurmoord, jy het nie 'n knopkierie nodig om dit aan te voel nie).

Nogal 'n grusame vraag as jy dalk 'n ouer of familielid van 'n Afrikaner is wat in die SAR in die koeëlreën van Swart barbare gesterf het.

Maar dis nodig dat die vraag gestel word.

Nog 'n vraag: Waarom is die verdrukking van jou volk en jou taal en die feit dat jou volk in die voorlaaste fase van 'n volksmoord is, nie 'n rede om na die wapen te gryp nie?

Is dit die fluoried in jou tandepasta of Sewende Laan se skuld?

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie