Die AVP het hierdie kostelike waarneming ontvang en plaas dit om lig te werp op sommige, maar as jy nugter daaroor nadink, op feitlik al die probleme van die "Nuwe Suid Afrika"!
Hoe raak is die onderstaande voorspelling tog as mens die berig van Jan van Niekerk af daarmee saamlees. (Pieter Senior)
My pa se ANC-voorspelling word waar.
deur Moeë Belastingbetaler Beeld 2013-02-26 Die dag toe die ANC aan die bewind gekom het, was my pa se voorspelling die volgende:
- Die eerste tien jaar gaan hulle al die reserwes opgebruik, wat toe ook so was;
- Die tweede tien jaar gaan hulle die infrastruktuur opneuk en dit het hulle uitstekend reggekry;
- Die derde tien jaar het hongersnood ons beleër en dit is op pad.
Boere wil nie meer plant nie, want hul insette is meer as hul uitsette.
From: Jan Van Niekerk [mailto:Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.]
Sent: 12 March 2013 02:54 AM
To: Alf Deacon
Subject: Re: Queenstown - Not a joke !!
This is not a joke – it genuinely happened recently.
A former Queenstown (Eastern Cape) town councillor asked one of the
present councillors what the current state of affairs was regarding
our water supply considering that we have not had much rain lately.
He was told it was the fault of the ‘previous regime
’.............haven’t we all heard that somewhere before?
When the previous councillor asked how he worked that one out he replied:
" You built the dams too big , so they take a long time to fill. You
should have built them smaller, they would fill quicker and we would
have plenty of water and never run out."......... ????