Ek hoor ook dat ander webtuistes beweer dat ons teen die einde April ’n groot oorlog in die land gaan sien. My vermoede is dat daardie voorspellings ook maar bangmaakstories is om hulle donasie syfers op te jaag.
Die AVP vind dit interessant om te midde van die koverte onheiligheid waaraan ons land sedert die moord op dr. Verwoerd onderwerp is, te kyk na die horisontale ontledings en bespiegelings van wat ons te wagte kan wees. Ons het ʼn veiligheidsontleding deur Lucas Swart, (voormalige?!) intelligensie-operateur in die regime, nou van AKSKA, ontvang.
Let veral op die moontlike plaaswerkerstaking in mielie-oestyd. Dan is daar die Amerikaanse (CIA-) betrokkenheid met die Black Panthers as front. Swart beweer die Amerikaners wil hul verlore aansien na die Lonmin-staking herwin.
In hierdie (en enige veiligheidsontleding) moet in gedagte gehou word dat veiligheid deur 'n superstruktuur (die Illuminati?) van die spits van 'n denkbeeldige piramiede af bestuur word. Dit is nodig om die klem op die woord “bestuur” te laat val. Die superstruktuur probeer eerstens self die nodige spanne vir veiligheids- (eintlik konflik-) bestuur in te skryf. Verder is van belang om te besef dat hierdie konflik (of dan die mooi term “veiligheid”) bestuur word, in teenstelling met die feit dat ons sou verwag dat in 'n veiligheidsbestuurstelsel konflik opgelos sal word.
Anthony Sutton gee 'n uiteensetting van hierdie benadering in 'n lesing op You Tube, waar hy die Skull en Bones-klub (van die Amerikaanse presidente Bush) se oorsprong en benadering bespreek.
In die lig van Sutton se lesing is Suid-Afrika sedert John Vorster en die toetrede van die Verligte Aksiegroep as front van die CIA onder 'n konflikbestuurstelsel (teenoor 'n konflikoplossingstelsel), geplaas met behulp van die Staatsveiligheidsraad. Sien adv. Piet Pretorius se opmerkings in verband met die VAG en die Staatsveiligheidsraad.
Lucas Swart skryf:
Adriaan (Snyman) se redenasie (oor 'n moontlike regime-ineenstorting) is baie oortuigend. Tog was al sy voorspellings tot vandag toe, nog nooit akkuraat nie. Waarom sal dit hierdie keer waar word?
Ek hoor ook dat ander webtuistes beweer dat ons teen die einde April ’n groot oorlog in die land gaan sien. My vermoede is dat daardie voorspellings ook maar bangmaakstories is om hulle donasie syfers op te jaag.
Maar wat sê AKSKA kan ons verwag ?
Ons verwag dat Zuma tussen 25 en 27 Maart groot skommelings in die plaaslike regerings gaan maak. Hy kan veral in die Limpopo provinsie sy opponente uit magsposisies verwyder. Mense soos die burgemeester van Ellisras, Soviet Lekganyane wat uit die SAKP na Julius Malema oorgeloop het en wat nou sy stem in die ANC jeugliga lekker dik maak, se politieke loopbaan is moontlik ook op ’n einde. Die premier van Limpopo kan binnekort redelik geïsoleerd voel.
Ons weet dat die stakings se momentum volgehou moet word en dat die kommuniste en die sosialiste hoop om op die momentum te eskaleer. Die intimidasie is besig om toe te neem en verlede week was daar reeds ’n vrou in Rustenburg, lewendig aan die brand gesteek omdat sy daarvan verdink was dat sy uitgepraat het.
Ek dink dat ons kan verwag dat die volgende groot momentum moontlik op die mielie-oestyd in die mielie driehoek gemik is, maar hoe suksesvol hulle gaan wees sal ons maar moet sien. Terselfdertyd verwag ek nie dat die stakings die hele driehoek gaan raak nie. As daar groot risiko areas is, sal ek dink dat Biesiesvlei anderkant Lichtenburg moontlik ’n toename in emosie kan verwag. So moontlik ook in die Schweizer-Reneke gebied en moontlik ook Mareetsane. In Mpumalanga is ek nie so seker wat ons by Ogies, Delmas en Standerton kan verwag nie.
In die Vrystaat kan ons seker na Warden/Harrismith, Reitz, Heilbron, Sasol en na Bethlehem kyk.
Die dorpe wat ek genoem het, is seker die dorpe waar die unies reeds vêrder gevorder is en waar die bevolking polities redelik onstabiel is. Tog is ek nie oortuig of die emosie reeds gevorderd genoeg is om die bedryf totaal te ontwrig nie. My persoonlike oortuiging is eerder dat die beplande opstande vir die mielie oestyd nie suksesvol gaan wees nie.
Wat die opstande vir April betref, dink ek dat die skommelings van die regering wat moontlik gedurende Maart gaan plaasvind, weer hoop aan die bevolking kan gee en wanneer daar hoop is, vervaag die aggressie.
Wat die Black Panthers betref.
Brittanje se sosialiste het mooi chaos by Lonmin veroorsaak en die Amerikaners sal nou seker ook hulle verlore aansien wil herwin. Video beelde van die Black Panther leier wat reeds in 2002 dood is, word glo nou weer as nuut voorgedra om vrees te kweek en die besoek van die Panthers beloof om op die oomblik nie veel meer as nuuskieriges te trek nie. Maar om mense tot wrede moorde teen blankes te oortuig gaan nie so maklik wees nie. Die ANC het ’n nuwe morele jeugbeweging op die been gebring om die jeug positief te beïnvloed. Die beweging is ’n beweging met aansien waarop daar baie hoop gevestig word.
Die ANC se grootste probleem is inligting. Die Polisie is in die meeste gevalle redelik blind gemaak en die vermoë om belhamels vroegtydig uit die gemeenskappe te haal, is redelik beperk. Medupi is nou al vir vyf weke aan die staak en na Saterdag se vergadering met gemeenskap leiers in daardie omgewing het dit aan die lig gekom dat die plaaslike werkers nie wil staak nie. Daar is ’n groep van 200 tot
300 wat die mense intimideer, om nie te gaan werk nie. De gemeenskap wat nie wil veg nie, begin nou na maniere soek om die probleem op te los voor dit ’n probleem word.
Net die feit dat die gemeenskap leiers ons laat kom het om te hoor wat ons voorstelle is om die geweld te beëindig, vertel vir my dat die groot vrese van die Suidlanders se Snyman en hulle alarm organisasie nie veel gaan oplewer nie. Daar kan moontlik so hier en daar opflikkerings van opstande wees, maar niks wat die bedryf gaan lamlê nie. (Hierdie is waarskynlik die belangrikste paragraaf in Swart se betoog en behoort in die lig van onthullings van Deon Loots en ander inligting wat na vore gekom het, beoordeel te word. AVP, ons beklemtoning)
Die Afrikanervolk ken Lulu Xingwana as seker die blatantste gryper van die Afrikaner volk se grond uit die tyd toe sy onder Thabo Mbeki se regime minister van landbou en grondsake was.
Jacob Zuma het met sy bewindsaanvaarding hierdie spreekwoordelike bul in die porseleinwinkel wat so onsubtiel grond wou gryp 'n nuwe kommissarspossie gegee, dié vir vroue, kinders en gestremdes.
Nie dat dit Xingwana van stryk gebring het nie. Die hofsaak waarin Oscar Pistorius gaan tereg staan weens moord op Reeva Steenkamp was ook vir Xinwala die geleentheid om gal te braak teen Afrikanermans.
Xingwana het aan die Australiese Uitsaaikorporasie (ABC) gesê jong Afrikanermans word grootgemaak om te glo dat hulle vroue en kinders "besit", en, so moet daar skynbaar afgelei word, uit hierdie “besitlikheid” spruit dan voort die doodmaak van vrouens en kinders deur “Afrikanermans”.
Nodeloos om te skryf: Die beweerde moord op Steenkamp het 'n slegsê-vakansie vir elke Afrikanerhater geskep – baie moedswillig vergete die feit dat Pistorius uitdruklik tydens sy verskyning vir sy borgaansoek aan die hof gesê het hy is nie Afrikaans nie. 'n Slesêvakansie ook vir die ANC-regime wat van die opsienbarende saak gebruik maak as 'n blaaskans om al die ongunstige aandag af te wend van die ANC se korruptiewe regeringstyl soos maar net Afrika kan oplewer.
Die vraag is of dit hoegenaamd sal help om Xingwana en enige ANC-ampsdraer voor stok te kry oor hulle naakte Afrikanerhaat, byvoorbeeld deur te verklaar sy het haar “amp misbruik”?
As jy asem het om te mors, ja. Soos die oumense gesê het: Jy kan nie 'n hond sy blaf verbied nie. Want 'n ANC-owerheid is gelyk aan korrupsie, kry dit nou maar in u harspan, mnr. Jan Bosman van die Afrikanerbond.
Seg Onse Jan: "Hierdie minister het bo enige twyfel bewys dat sy nie geskik is om 'n amp te hê in 'n konstitusionele demokrasie nie."
Dis nou kommentaar op die volgende deur Xingwana:"Jong Afrikanermans word grootgemaak in die Calvinistiese geloof en glo hulle besit 'n vrou, hulle besit 'n kind, hulle besit alles, en daarom kan hulle daardie lewe neem, want hulle besit dit." ABC het 'n onderhoud met Xingwana gevoer oor die dood van die Paralimpiese kampioen Oscar Pistorius se meisie, Reeva Steenkamp. Die insetsel, wat Maandag uitgesaai is, fokus op vuurwapengeweld in Suid-Afrika. "Ek sal hom vra om die waarheid te praat. Ek sal hom vra om vroue te respekteer," het Xingwana gesê. "Ek sal hom vra om ontslae te raak van sy vuurwapens. Want ek glo as hy nie vuurwapens in sy huis gehad het nie, sou Reeva Steenkamp vandag gelewe het." Bosman het gesê Xingwana se uitlatings is 'n "ekstreme verbale aanval op die integriteit van Afrikaners". "Dit is ongeldig, ongevraagd en van alle waarheid ontbloot. Die minister skuld ten minste aan Afrikaners, mans, vroue en kinders, 'n onvoorwaardelike verskoning," het Bosman gesê.
Die Afrikanerbond het plegtig belowe die organisasie sal die saak met die kantoor van pres. Jacob Zuma opneem, “sodat die president kan optree teen een van die mees onbevoegde ministers in sy kabinet”.
En of AfriForum nog nie sy les geleer het met lang en uitgerekte hofsake (soos teen Julias Malema) nie, hierdie paaiers onder die vlerk van Solidariteit, wil vir Xingwana voor die gelykheidshof daag, u weet mos, daardie hof waar die ANC reg staan om te bewys Swartes, en veral 'n ANC-kommissar, is baie gelyker in hierdie land as 'n Afrikanerman.
AfriForum het Dinsdag gesê hy oorweeg dit om 'n klagte teen Xingwana by die gelykheidshof te lê oor haar uitlatings.
Op 'n ander webwerf (van Mike Smith) word daar toevallig in Xingwana se verlede gedelf, om presieser te wees, gedelf in die dae toe sy in landbousake die septer geswaai het:
Wherever Lulu Xingwana, Minister for women, children and people with disabilities goes, theft, corruption and controversy follows.
Take the current corruption in her department for instance contained in a recent report… Report shows corruption within women and children department
Things that came out in that report are for instance:
1) An employee was awarded R180,000 in uncontrolled overtime.
2) A nurse was appointed as a director over someone who was far more qualified for the position.
3) Bursaries amounting to thousands of rands was awarded without any repayment agreement.
4) Many of the minister's friends, some with criminal records, were given preference for senior management positions over better qualified candidates.
Ironically…and what boggles the mind is that the investigation was originally requested by Minister Lulu Xingwana herself. Now she stubbornly refuses to share the results with members of parliament.
So much for transparency.
You can see what is going on here. They think stealing taxpayer’s money is OK. There is nothing wrong with it. They are fully convinced that they are doing nothing wrong, even to the extent of requesting an official inquiry to prove that they are doing nothing wrong. They are like retarded children who cannot see when they are doing. A month ago she was caught out spending R2.1 million of taxpayer’s money on luxury furniture to decorate her office with. DA: Investigate reports of Xingwana's R2.1m decorating bill. But Aunty Lulu Xingwana, whose middle name is “Marytheresa”, is a particularly nasty piece of work. She likes to steal money from people and then insult them to boot.
She rose to prominence by making fiery racist speeches about how whites stole the land and minerals from blacks and exploited them. Former President Thabo Mbeki, an utter racist himself, loved her speeches and promoted her to Deputy Minister of Minerals and Energy. This position gave her a podium in parliament to attack the “white capitalists who have looted South Africa’s wealth”. When De Beers appointed Gareth Penny as new Managing Director, she viciously attacked them for their appointment of what she called, “another lily-white male”.
When Anglo American appointed a black man, Lazurus Zim as CEO of their SA operations, she attacked them as being r