1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9958555

Besoekers aanlyn

Ons het 65 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

ETNISITEIT EN APARTHEID: TWEE KANTE VAN DIESELFDE MUNT!

altANC deputy president Cyril Ramaphosa will never be president of South Africa, if supporters of President Jacob Zuma have their way.

In ʼn berig wat in die Mail & Guardian verskyn het, word die bewese waarheid soos oor eeue waargeneem, opnuut bevestig. Wanneer daar twis en/of verskille op veral politieke gebied tussen swartes ontstaan, kan jy dit maar gaan soek by die verskil in etnisiteit en nege uit tien keer sal jy die oorsprong dáár vind. Die stelling dat bloed dikker is as water, slaan hier weer soos ʼn vetkol deur.  

Die AVP het verskeie kere daarna verwys dat Jacob Zuma besig is om homself te verskans teen die aanslae wat hy deeglik van bewus is wat teen hom beplan word. Daar moet in gedagte gehou word dat ten spyte daarvan dat beide hy en Thabo Mbeki top Kommuniste was terwyl hulle in ballingskap die ANC se stryd met ander magte se geld en ondersteuning gevoer het, die etniese verskil nie gepla het nie.

Met Mbeki die Xhosa wat steeds as lakei van die geldmag hulle opdragte getrou uitgevoer het in ruil vir die lewenstyl wat hy op eie stoom maar net van kon droom, is Zuma sy adjunk presidentskap ontneem en het al die bande van “struggle” en kommunisme en partyskap verval en het etnisiteit weer ingetree soos wat dit oor eeue gebeur het.

 

Met Cyril se kapitalistiese verbondenheid, moet Zuma besef dat Hierdie Venda se strategiese toetrede tot die politiek en Kgalema Motlanthe se skielike opponerende houding, sy posisie bedreig en sal sy maatreëls om homself nog beter te verskans, hand-oor-hand toeneem. Die blanke se weersin in korrupsie en strewe na geregtigheid is ook vir Zuma ʼn bedreiging vanweë sy betrokkenheid by die wapenskandaal en sal sy maatreëls noodwendig nadelig wees vir die Blankedom in Suid Afrika, ongeag wat hy in die openbaar voorgee!

 

Om in ontkenning te bly leef dat daar verskille tussen rasse bestaan wat slegs sonder konflik uitgeleef kan word wanneer rasse en selfs homogene volke soewerein elkeen in sy eie grondgebied oor homself regeer, is wensdenkery van iets wat geen kans op sukses het nie. Dit is ʼn ongeskrewe lewenswet wat deur hierdie berig in die Mail & Guardian, na al die eeue van die mens se bestaan op aarde dit weer kom bevestig.

 

 

RAMAPHOSA CAN'T BE TRUSTED - ZUMA CAMP

2013-02-22 08:52

Durban - ANC deputy president Cyril Ramaphosa will never be president of South Africa, if supporters of President Jacob Zuma have their way.

 

The Mail & Guardian reported on Friday that senior ANC officials had said Ramaphosa could not be trusted not to reopen the corruption probe against Zuma. This was why plans were being made to stop Ramaphosa from succeeding Zuma when his current term ends.

LOBBYING

The supporters in KwaZulu-Natal had apparently already started lobbying to have former home affairs minister and current AU chairperson, Nkosazana Dlamini-Zuma, succeed Zuma instead of Cyril Ramaphosa. These plans were confirmed by eight senior ANC leaders who spoke to the Mail & Guardian on condition of anonymity.

 

"The plan was never to have Ramphosa as ANC president. He was never an ultimate choice. He just happened to be at the right place at the right time. He was invited to fill the space in Mangaung only after Kgalema Motlanthe turned them [Zuma supporters] down and contested Zuma for the position of president. To them, he [Ramaphosa] remains an invitee,” said a senior ANC leader in Gauteng.

 

The source said Zuma was thinking about convincing Motlanthe to stay on as the country’s deputy president beyond the 2014 elections. If he didn’t succeed in this, he could even approach Baleka Mbete, the ANC chairperson.

 

Official ANC spokespeople denied any knowledge of plans to stop Ramaphosa from succeeding Zuma as party president.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie