SO LYK DIE REGIME SE HANDHAWING VAN WET EN ORDE!
Ons plaas hierdie artikel met erkenning aan News 24 waarvandaan ons dit oorgeneem het. Die doel is om dit wêreldwyd bekend te maak dat die Swart Kommunistiesbeheerde meerderheidsregime van FW de Klerk en sy swakkeling regering van voor ’94, nie in staat is om ʼn land te regeer nie en nog minder instaat is om die inwoners en hulle eiendom te beskerm teen barbare wat op die oogaf soos beskaafde mense geklee is en voorkom. Dit is egter aan hulle optrede en uitdrukkings duidelik dat hulle dit geniet om te roof en te steel, selfs ten koste van hulle eie vooruitgang nadat alles rondom hulle verteer s!
As u nog nie oortuig is dat ons na ons eie veiligheid en beskerming sal moet omsien nie, aanvaar dan dat u aan die onderstaande tonele en optrede blootgestel gaan word met dieselfde gevolge as wat u hier sien! Kom laat ons verenig op beginsel!Daarby bedoel ons politieke beginsel. Vergeet van onderhandeling en samesprekings. Dit sal eers waarde he wanneer ons Afrikaners met mekaar begin praat oor samewerking op bepaalde gebiede met eenstemmige oogmerke.
Mob besieges Sasolburg police station
2013-01-22 14:16
Sasolburg - Angry crowds of protesters surrounded a police station in Sasolburg on Tuesday as bloody riots threatened to turn deadly, police said.
"We ourselves are under attack at Zamdela police station," a nervous female police officer said by telephone.
"The mob is now attacking. They are surrounding the building. They're trying to break in," she told AFP in a shaky voice. The officer refused to give her name.
