1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9954046

Besoekers aanlyn

Ons het 135 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

WELVAART IN SUID-AFRIKA

Na aanleiding van Tutu se eis dat blanke welvaart belas moet word

 

Om ryk te wees is almal nie beskore.

Maar te streef daarna, dit wil een en elk.

Na welvaart swoeg verskeie spore,

Die Swartes soos Brittanje, se oë is op ons geld

 

Trek  Afrikaners  uit die Stormkaap

En laat welvaart en besittings  agter bly.

Dis die onreg van die Engelse se saak,

Wat ywer en verdienste , ’n dowwe glans laat kry.

 

Hul trek ’n  woeste ongebraakte land na binne,

Werk en sweet en veg en maak beskaaf;

Herstel deur harde arbeid weer die sinne,

Tot welvaart deur volharding, weer die ywer laaf

 

Verwoerd vermoor,  John Vorster draai;

beginsel en beleid opsy,  Maori’s voor

Die pad is oop, die NP en de Klerk verraai.

Welvaart moet gevat word, sing die nuwe koor.

 

Dis Tutu wat nou voorsing, de Vos wat dit be-aam.

 vasgelê deur tydsgees , georden in sy geen,

’n trouelose rugdraai op sy volk se voortbestaan.

Swart en Wit en Boesak, waar vat dit ons tog heen?!

 

Afrikaner, het die tyd geleer,

Daar is ’n God wat hier bepaal.

Dis nie die welvaart, maar God’s eer

Vir wie ons moet vasstaan, waarvoor Hy ons sal kom haal!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie