1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10627701

Besoekers aanlyn

Ons het 81 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

SAMEWERKING OF EENHEID

Die vraag het onlangs weer ontstaan waarom Afrikaners nie eendragtig bymekaar kom in verset teen die onreg waaroor almal dit eens is, onregmatig teen ons gepleeg word nie.   Waaroor selfs weinig, indien enige,  verskil dat dit deur veragtelike verraad oor ons gebring is nie!   ‘n Interressante berig in Beeld, een van weinige reaksies op sinvolle beredenering vanuit regse geledere, wat in 1987 verskyn het, werp lig op die vraag.

Soos in 1987 is die vraag egter steeds, waarom nie eenheid of waarom selfs nie eens samewerking nie?   En net soos in ’87 is die antwoord steeds, omdat al die splintergroepe waarin die Afrikanervolk verdeeld is, spesifiek gestig is omdat hulle nie met die bestaande weerstand wóú saamwerk nie!

 

Is dit werklik omdat elke stigter van elke beweging, organisasie en party van mening is dat sy of haar benadering om vir die Afrikaner weer sy vryheid terug te kry die beste of selfs die enigste kans op sukses het?  Of is dit dalk vanweë die be-invloeding van die vele sameswerings om ons ingebind te kry by die Nuwe Wêreld Orde wat tot gevolg het dat daar nie samewerking kan of mag kom met dié wat werklik na vryheid strewe deur nasionalisme nie?

Hoe dit ookal sy, ten spyte van die uiterste mate van ontmagtiging van ons volk, is daar steeds ‘n skynbaar ondeurdringbare skans wat verdeeldheid lewendig hou en ons volk dag na dag verder benadeel.

Met slegs ‘n klein bietjie navorsing word dit al gou duidelik dat daar reuse pogings bestaan om die bestaande orde omver te werp!

In Januarie 2007 verwys ‘n man met die naam Berit Kjos na die beginsel om verdraagsaamheid  te gebruik  om die massas tot Wêreldkonsensus te beweeg, terwyl die Marxsis, Herbert Marcuse al in 1965 geskryf het dat die oogmerk met verdraagsaamheid, is om onverdraagsaamheid te kweek teenoor bestaande beleidsrigtings, ingesteldhede, opinies, tradisies, en terselfdertyd verdraagsaamheid teenoor beleid, ingesteldhede, opinies en tradisies wat verbied of onderdruk was.

Is dit nie waarmee die Afrikaanse kerke besig is om ons saam te sleep nie?

Beswaarde lidmate van die Hervormde Kerk   het by die algemene kommissie beswaar gemaak teen Besluit 54 van verlede jaar se algemene kerkvergadering, waarin die kerk apartheid verwerp het.
 Dit verskil nie wesenlik van die Belhar-belydenis nie en volgens hulle weerspreek dit die kerk se reformatoriese teologie.
Die algemene kommissie het nie een van die besware gehandhaaf nie, maar het die teologiese kwessies wat die beswaardes geopper het na die algemene kerkvergadering in 2013 verwys.
Die kommissie het egter reeds op sy onlangse vergadering besluit om op grond van Besluit 54 aan die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke oor die Hervormde Kerk se moontlike hertoelating tot die gereformeerde ekumene te skryf. (My beklemtoning)

Kinders se weerstand teen verandering word in die skole afgebreek en vervang met die aanvaarding van alternatiewe waardes terwyl die media lustig (of is dit eerder listig), meedoen aan die eise dat groter verdraagsaamheid openbaar moet word teenoor “politiek korrekte” uitgangspunte en onverdraagsaamheid teenoor diegene wat vashou aan tradisionele waardes.  Hulle gaan selfs sover as om berigte te plaas van antichriste wat die spot dryf met gelowiges en ‘n klimaat te skep waar gelowiges die vrymoedigheid begin verloor om hulle oortuigings te bely aangesien dit ander mense kan aanstoot gee!

 

This transformation didn't "just happen." During the 20th century, socialist visionaries redefined tolerance and began using it as an effective weapon against Biblical values. Trained facilitators (in schools, government, corporations and churches) began turning cultural norms upside down  -- then held the masses accountable to the new cultural guidelines. NEA leader, Professor Raymond Houghton, summarized the deception in 1970,

Few of today's results-driven churches will take their stand with believers. Inspired by "successful" leaders like Rick Warren, churches -- like the corporate world -- now wield their "tolerance" like a whip with which to intimidate resisters who still cling to Biblical certainties and intolerant-sounding truths. After all, such "lone rangers" hinder today's collective march toward the envisioned earthly kingdom of universal peace and solidarity.

In his popular book, The Secret Message of Jesus, Pastor Brian McLaren seems to echo Marcuse:"...to be truly inclusive, the kingdom must exclude exclusive people, to be truly reconciling, the kingdom must not reconcile with those who refuse reconciliation.... The kingdom of God is open to all, except those who want to ruin it by dividing it against itself."

The changeable nature of Tolerance

Tolerance is never neutral. Its boundaries keep changing, often through self-serving governments that mandate public values through state-controlled religious hierarchies. Using various forms of propaganda and discipline, powerful establishments have turned public intolerance against foes of the planned solidarity.

 

Die enigste afleiding wat gemaak kan word uit die bo-vermelde feite is dat ‘n groot deel van ons Afrikanervolk grootliks ons geloof verloor het!  Ons wil die wêreld ter wille wees!  Ons moet die “Nuwe Suid-Afrika”  maak werk!  Anders is ons mos rassiste!   Ons vergewe selfs die (rasgedrewe) moordenaars en verkragters van ons geliefdes!  Ons gee ons grond en ons besighede, ons skole en kerke en verguis dan dié wat daarteen beswaar het!   Daar het dus afstand gekom tussen nasionalisme wat behoudend is en elke ander benadering wat verandering ten koste van die behoud van veral Bybelse waardes en norme as deel van die Afrikaner se tradisionele lewens-en-wêreld beskouing, voorstaan. 

Hierin het nie alleen die kerke nie, maar ook elke ander party, beweging of organisasie wat praktyke bevorder wat daarop gerig is om die Afrikaner se verdraagsaamheid teenoor dit wat volksvreemd is, bevorder, ’n enorme aandeel.  Die bydrae wat dit het in ons volk se verdeeldheid moet nie hier misgekyk word nie.  Die moderne Afrikaner, gelei deur die afvalliges en trouelose uit die onlangse verlede, is baie duidelik nie immuun teen die internasionale invloede in belang van die nuwe Babel nie! 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie