1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8333511

Besoekers aanlyn

Ons het 47 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

UIT DIE WOORD

JOSUA  1: 7,8

Wees net baie sterk en vol moed, om nougeset te handel volgens die hele wet wat Moses, My kneg, jou beveel het; wyk daarvan nie regs of links af nie, sodat jy met goeie gevolg kan handel, oral waar jy mag gaan.

Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie;  maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;  want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel.

Het Ek jou nie beveel nie:  wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie;   want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan;

 

Dankie o Vader dat ons kan glo dat u opdrag en versekering aan Josua, ook vir ons en elke gelowige wat glo dat Jesus die Christus is, vandag nog geld en tot in ewigheid.  Sterk asseblief elkeen van ons wat hier lees se geloof om sterk en vol moed te bly sodat u wetboek nie uit ons mond sal wyk nie.  Ons pleit dit in Jesus ons Middelaar se naam, Amen.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie