1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9957911

Besoekers aanlyn

Ons het 124 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

HOE LEES U DIE BYBEL EN WAT BETEKEN DIT VIR U?

Dawid leer ons van wat dit beteken om die Bybel te lees

PSALM 119:97-105alt

97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.

98 U gebooie maak my wyser as my vyande, want hulle is myne vir ewig.

99 Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.

100 Ek het meer verstand as die ou mense, want ek bewaar u bevele.

101 Ek het my voete teruggehou van elke verkeerde pad, dat ek u woord kan bewaar.

102 Ek het van u verordeninge nie afgewyk nie, want Ú het my geleer.

103 Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.

104 Uit u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke leuenpad.

105 U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad

 

Dankie o Vader vir hierdie leersame gebed van Dawid. Wil u gee dat ons ganse volk weer die Bybel met dieselfde toewyding sal lees as waarmee Dawid dit gedoen het, sodat ons weer wys mag word. Ons bid dit in die Naam van Jesus ons Middelaar, met danksegging, amen.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie