1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9952952

Besoekers aanlyn

Ons het 119 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

UIT DIE WOORD

ESRA 7:23-26

23. Alles wat volgens die bevel van die God van die hemel is, moet stiptelik uitgevoer word vir die huis van die God van die hemel; want waarom sou daar ’n toorn kom oor die koninkryk van die koning en sy seuns?

24.  En ons maak julle bekend dat wat betref al die priesters en Leviete, sangers, poortwagters, tempelbediendes of dienaars van hierdie huis van God, niemand gemagtig is om hulle belasting, opbrings of tol op te lê nie.

25.  En jy, Esra, volgens die wysheid van jou God wat jy besit, stel owerhede en regters aan om vir die hele volk wat wes van die Eufraat is, reg te spreek, almal wat die wette van jou God ken; en wie dit nie ken nie, moet julle dit leer.

26.  En elkeen wat die wet van jou God en die wet van die koning nie doen nie, teen hom moet geregtelik opgetree word, hetsy ter dood of tot verbanning of geldboete of gevangenisstraf.

 

O HERE, dat die kerkleiers, en die leiers van ons volk, sal terugkeer na u Woord sodat u weer mag terugkeer en u oor ons ontferm. In die naam van Jesus vra ons dit, Amen. 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie