1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9586222

Besoekers aanlyn

Ons het 101 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE SMET VAN APARTHEID APOLOGETE

Klaas WaarseggerDie grootste gruweldaad wat jy kan pleeg teenoor jou volk, is om apologeties te wees oor jou herkoms. Herkomsveragting is ‘n gruwelike rassistiese daad op sigself. Dit is nie alleen eiemensveragtend nie, maar ook ‘n vervloeking van die skepping. ‘n Mens kan slegs apologeties wees oor ‘n wandaad wat jy gepleeg het. Swart

apologete is iets wat nie bestaan nie, en blyk om slegs ‘n witmensding te wees, onder misplaaste bankes. Ideologies en moreel moet hierdie apologiste as Albino terroriste beskou word, wat volksgeregtigheid verafsku. Hierdie Abino’s beskou blanke-homogeniteit en volkstrots as ongeoorloofde diskriminasie teenoor swartmense. Duidelik het mens hier te doen met ‘n politieke agenda van verbastering en doktrine van swart opsweping tot witmenshaat.

Die vermetelde NG Kerk kultes, het selfs ‘n apartheidsbelydenis opgestel. Hulle het ‘n arrogansie en verbeelding opgeëis dat hulle monopolisties uitsprake kan maak namens die Afrikanervolk. Homogeniteit is as onwaardig verklaar deur die NG Kerk sekte se basterstrewe, deur gemengde huwelike te bevestig. Volksbehoud het ewe skielik ‘n witskande geword. Die politieke geklikheid van integrasie glorie, is nou sentraal in hul prediking. Hul abberasie-politiek is geanker in die alleen-sondes van witmense, in die verlede en hede. Swart rassisme bestaan nie in die woordeskat van die NG Kerk kultus nie. Die toksiese witsonde-paradigma is opsetlik geskep om swart oorheersing in die politiek te vestig.

 

Die witman moet nou kwansuis hierdie ideologiese vergrype aanvaar as boetedoening. Jy die wit heiden en hulle die swart engele. Die uitganspunt is swart onskuld en wit skuldigheid. Selfs grondroof is deur die NG Kerk as geoorloof verklaar. Die smet van die integrasie ideologie het nou tot gevolg dat die Afrikaner die mees gevloekte en vervloekte mense is in die nuwe Suid-Afrika, teen wie diskriminasie gepleeg word (144 ras wette). Op party-politieke vlak is die DA en VF+ die vaandeldraers van die integrasiesmet in die wit gemeenskap.

 

Apartheid is die natuurlikste ding op aarde, wat rus op die beginsel van soort soek soort. Dit is juis die praktiese oplossing om alle dissatisfaksie teenoor mekaar uit die weg te ruim. Die heilsaamheid van apartheid is geleë in volksvryheid en behoud sowel as om selfstandigheid te vestig vir elke volksgroep. Die leun dat apartheid rassisties was, is onoortuigend, omdat dit alle diskriminasie uitskakel en verhoed dat een volk die ander oorheers, soos tans die geval is. Bewaak jouself teen die perverse monde van Lucifer!!!!

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie