1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9284516

Besoekers aanlyn

Ons het 59 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

SWART OPPERGESAG

Klaas WaarseggerDie swart-politiek in Suid-Afrka is ‘n teksboek voorbeeld van absolutistiese gedrag. Die regime is nie aan die wet gebonde of aanspreelik nie. Hulle tree op asof finale gesag hul prerogatief is, en dat geen bevraagtekening toelaatbaar is nie. Die absurditeite van hul opvattings word drakonies toegepas met eksterne geweld. Gruwelike halssnoermoorde word uitgevoer deur ‘n kollektiewe gemeenskap. Hierdie gedrag sou ‘n mens net kon verwag by ‘n oermens ingesteldheid wat gebore is deur ‘n genetiese ongeluk wat plaasgevind het.

Die enkele grootste probleem in die nuwe Suid-Afrika is die grondwet wat ‘n funksionele staat op sy knieë gebring het. Die inhoud van die grondwet is eintlik ‘n onverbeterlike belediging vir ons Afrikaners. Hierdie boodskap weerklink nou helder tot in die uithoeke van die wêreld. Slegs die DA en VF+ beskou steeds die drakoniese inhoud as die heilige graal. Die Afrikaner moet die oppergesag van die regime blymoedig aanvaar is die mantra. Swart gepoleerde haat in ‘n rooi oorpak word oor die Afrikaner uitgespoeg.

Die liefde vir die dood van die witman word as sulks betuig. “Kill the farmer, kill the Boer”. Die geloofwaardigheid van die DA en VF+ is verpletter met hul deelname aan die Regering van Nasionale Eenheid. Dit was juis die DA en VF+ se uitgebragte stem wat Ramaphosa verkies gekry het as president. Hul oënskynlike twis met die ANC is slegs ‘n verdoeseling van die onwerkbare. Met hul toegesegde steun aan die kriminele ANC met meer as 140 antiwitmenswette is hulle ook nou medeaandadig betreffende ingestelde sanksies teen Suid-Afrika.

Die feit is dat die DA en VF+ die Afrikanerhuis verlaat het. Met nat soene en grypende hande is hulle ontvang in ANC geledere. Die valsheid van die swarte ommegang van die verlede het nuwe stukrag gekry in eie geledere. Buite palementȇre instansies en die buitewêreld het nou ingetree om te red wat daar te redde is. Politieke prostitusie bring geen uitkoms nie.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie