1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9957097

Besoekers aanlyn

Ons het 128 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE KEUSE VAN ONS TYD

Klaas WaarseggerIn 1994 het die Afrikaner ‘n geleentheid gekry om as volk te kies tussen voortbestaan of selfmoord met die aanvaarding van swart oorheersing, verkans deur die slovo grondwet. Elke verkiesing is ‘n herbevestiging en wettigheid van Afrikaner vernietiging ongeag vir watter party jy stem. Die slovo grondwet bepaal dat die Afrikaner onteien is van blank Suid-Afrika en gestroop is van enige regeerfunksie. Die konsekwensie van jou deelname aan die regime se verkiesings is ‘n daad van selfvernietiging wat vatsoenlikheid moet gee aan ‘n politieke orgie.

Binne die raamwerk van die slovo grondwet is daar geen moontlikheid van ontsnapping uit dié politieke doodsgreep nie. ‘n Agenda van witmanshaat, kanibalisering en onteiening van blanke besit is nou n normaliteit. ‘n Verkragting van volksregte en menslike waardes word veroorloof en geregverdig. ‘n Ideologie van haataktiwiteit word gebesig met ‘n ingesteldheid van barbarisme. Selfs in eie geledere word gruwelike moorde gepleeg om die “alfa-male” te wees in die politieke opset. ‘n Bereidwilligheid bestaan om alles te plunder en te brand, al beteken dit dat slegs ‘n ashoop gaan oorbly om oor te regeer.

Die toewyding van die DA, VF+, en elke ander blanke organisasie en/of persoon tot die slovo grondwet, waaraan ‘n eed van getrouheid gesweer word, kan slegs een van vier dinge beteken - onnoselheid, vrees, kwaadwilligheid of eie gewin in ‘n politieke loopbaan. Dit is vir jou om te kies. Vir meer as 350 jaar was dit die stryd en strewe van die Afrikaner om ‘n vrye volk te wees, waarvoor 2 vryheidsoorloë geveg was. Dit word nou in die modder vertrap veral deur die DA en VF+ wat ingekoop het in die bestel. Om onderdanigheid en kranksinnige waardes te onderskryf is tekenend van hulle lafhartigheid.

Verrotting in eie geledere is meer laakbaar as die onreg van die vyand. Hul bedrieglike uitsprake van ‘n sogenamde demokrasie is juis om jou te flous dat ‘n tiranie demokraties is. Om te roem op ‘n stemproses waar die meganisme ingebou is, om die Afrikaner volk te muilband is diabolies. Die bedrog van wigte en teenwigte beteken eintlik die marginalisering van die witman sonder ‘n moontlikheid van eie keuse. Straf die regime deur nie te stem in die verkiesing nie! Geen outoriteit moet aan verraaiers verleen word nie.

Verwerp die regime se verkiesings, met insluiting van die DA en VF+ met die wrewel wat dit verdien.

(Mag redelikheid weer in ons land by die uitvoering van lewensbelangrike keuses, seevier!!!)

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie