1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9957161

Besoekers aanlyn

Ons het 136 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

HULDEBLYK AAN OOM MARTEN DU PREEZ

Marten du Preez

Dit is met leedwese dat ons verneem het dat Oom Marten du Preez vanoggend oorlede is, Hy was vir ons almal 'n voorbeeld as getroue volksgenoot en diep gelowige.

Johan Theunissen.

Ek wil graag daarby voeg dat Oom Marten 'n navolgenswaardige patriotiese Afrikaner was wat nooit sy bydrae tot ons volk se vryheidstryd afgeskaal of weerhou het tot aan die einde van sy lewe nie!  In sy nalatenskap sal dit steeds voortduur as riglyn vir elkeen van ons wat ons bydrae hetsy deur fisiese betrokkenheid, ditsy finansieël, vir welke rede ookal aan ons stryd om weer vry te wees, ontsê het. Ek eer hom as 'n ware bittereinder en lofwaardige Afrikaner Strydros. Ons medelyde met elkeen van sy nasate en bid u toe die seën van ons hemelse Vader. Ons is saam met u dankbaar dat hy rustig en op natuurlike wyse op pad na sy ewigheidsbestemming kon gaan. Hy was beskerm en geseënd om in hierdie troebel tyd van ons volk se bestaan op so 'n wyse kon heengaan.

Danie Varkevisser.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie