1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9281364

Besoekers aanlyn

Ons het 202 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE REGVERDIGING VAN APARTHEID

Klaas WaarseggerApartheid se doel was juis om dit wat jy nou ervaar in die nuwe Suid-Afrika te verhoed. ‘n ewigdurende getwis het ontstaan tussen blank en nie-blank. ‘n Onreg sonder perke is aan die orde van die dag teenoor blankes. Die Britte wat apartheid gevestig het in Suid-frika het later omgespring uit Afrikaner-haat om hul eie beleid te veroordeel. ‘n inkonsekwentheid sonder weerga. Objektief gesien, was die instelling van apartheid sekerlik die beste beleid wat die Britte kon saamstel. Die regverdigheid van apartheid spreek vanself, gegewe die chaos en wetteloosheid in ons land. Meer en meer hoor ‘n mens ook uit swart geledere dat daar weer gehunker word na apartheid.

Die konsep van apartheid is in wese voortbestaan in geregtigheid. Die sogenaamde heilsaamheid van integrasie sal vir ewig sweef, omdat dit nie tred hou met die werklikhede van die mensheid nie, en ook geen waarborge bied vir orde en vrede nie.

Integrasie is ’n bose en sieklike benadering wat vryheid, vrede en voorspoed kelder en omskep in tweedrag, opstand en burgeroorlog. Die reggeaarde mens het ‘n inherente gevoel van soort soek soort. Integrasie is ‘n verkragting van die waardes en trots van ‘n volk wat uitloop op volksvernietiging.

Ras en etnisiteit kan nie weggewens word nie, daarom het die beskawing in Suid-Afrika vandag versink in ‘n rioolput. Die blankes is polities steriel gemaak in die nuwe Suid-Afrika. In abstrakte terme klink een mens een stem byna billik, maar die implikasies vir etniese minderhede is ontstellend in ‘n allemansland, veral as stemreg onregmatig toegeken is aan mense wat dit nie waardig is of verdien nie.

Apartheid was en is die permanente waarborg tot voortbestaan in geregtigheid. Apartheid is die erkenning van eiesoortigheid as nasionale prinsiep en werklikheid. Suid-Afrika was nooit een enkele onverdeelde land nie. Grense het bestaan soos deur die rasionele en konkrete politiek van die verlede bepaal is. Die leun dat Suid-Afrika in totaliteit aan swartes behoort, is uit die lug gegryp sonder enige substansie. Die nuwe Suid-Afrika het ‘n bedorwe swart gemeenskap voortgebring wat nou onregmatige eise stel en afdwing. Wat deur die blankes opgebou was,word nou tot in die grond afgebreek, geplunder en verbrand. Die waansin van die nuwe Suid-Afrika is juis dat voortbestaan in geregtigheid, verruil is met ondergang in onreg. Apartheid bewerk sovereinitiet in jou staatsbestel sonder vreemde oorheersing of abberasie. Dit gaan oor ‘n volksgevoel van patriotisme, lojaliteit en toewyding tot jou volk se aard. Jou gemeenskap is verenig in bloedbande, taal, geskiedenis, tradisies, godsdiens en geskapenheid. Judas de Klerk en sy volgers wat vandag in die parlement dien, het jou verraai met ‘n skurwe soen. Die tyd het gekom om te herbesin oor ons toekoms om die onreg te beëindig.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie