
‘n Onmenslike vrot het epidemies geword in die nuwe Suid-Afrika. U het sekerlik al die stank van die vrot in u neusgate moes verduur? ‘n Reukverdrywer werk nie want die stank is beide fisies en geestelik. As jy ‘n vrot eier kraak sal jy die toekoms van die nuwe Suid-Afrika kan lees in die stank wat dit afgee. Die vrot in hul harte het ook hul asems aangetas en die gedagtes wat hulle uiter. ‘n Roofdier benadering van vuilheid vir medemens, God en wet.
Reggeskape mense wil instinktief apart van die “donker” wees. Jy wil deur wense en alle kragte ontsnap van die dolheid wat die vrot in hom dra. Reg en geregtigheid het aaklig omgetuimel in die nuwe Suid-Afrika. ‘n Inherente vrotsige bewussyn wat nie strook met die reëls van beskaafdheid en moraliteit van die werklike lewe nie.
Mal mense slaan met gebalde vuis roekeloos op die tromme, terwyl die burger moet dans op die duiwel se ritme. ‘n Bewussynsomvorming van wat reg was is nou verkeerd en wat verkeerd is, is nou reg. Aanvaarding van wanorde, korrupsie en laakbare gedrag is nou die nuwe evangelie. ‘n Swart lig wat kwansuis die lig van moraliteit moet skyn. Die hemel weet, en ek en jy weet waarom die hele land in duisternis gehul is. ‘n Gewaande magsposisie in getalle sonder inhoud. Dit is vreeslik swaar om te sê: Vader vergeef hulle want hul weet nie wat hulle doen nie, of weet hulle?. Dalk is Gustaf Carl Jung se argetipe met betrekking tot identiteit dalk die laaste woord?
Die laaste en dodelikste siekte was toe nie covid 19 nie, maar die menslike zombie virus. Soos die donker godin Ishtar belowe in haar belydenes van die donker. “Ek sal die weg baan in die dieptes van die onderwêreld om die lewendes te verslind.” Volgens die federale agentskap vir zombies word die laaste siekte as volg uiteengesit: In die eerste fase gaan dit gepaard met hoofpyn en koors, dors en tagikardie. Daarna volg katatoniese koma, ‘n ernstige breinskade. Die pasiënt reageer swak op eksterne stimuli terwyl hy baie sensitief is vir lig. Hy ervaar verlies aan beheer oor homself en word vervul met die hoogste mate van agressie. Sy vel word kadawerig en sy eetlus is so ongebreideld dat hy skuldig raak aan kannibalisme.
As jy hierdie skrywe verstaan beskou ek jou as politieke intelektuele wat kan onderskei tussen reg en verkeerd in die politiek, soudit hier of elders wees!.
Klaas Waarsegger