1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7447584

Besoekers aanlyn

Ons het 115 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

WET EN ORDE? ONS VERWERP DIT TEN STERKSTE!

Stroop van Uitlanders se winkelsOns bedoel nou soos Cele, die minister van polisie, hierdie aanvalle en stroping van die “foreigners” se “tuck shops” ten sterkste afkeur. Dit terloops is die sterkste vorm van wetstoepassing waartoe hy instaat is! Of nee, daar is nog ‘n sterk maatreël wat ons in gebreke gebly het om in aanmerking te neem. ‘n Kommissie van ondersoek! Kon ons dit nou amper buite rekening gelaat het.

Wat ‘n patetiese patroon van onbevoegdheid om in ‘n moderne tydvak verantwoordelike regering toe te pas en te handhaaf. Nie eers die swartes is veilig onder ‘n swartbeheerde regime nie! Daar is gèèn wet en orde in Suid Afrika  nie!!

“Checks and balances”, wigte en teëwigte, eie huise, eie skole! Wat ‘n kortsigtige, papbroekige hendsopper mentaliteit van die swakkeling “Afrikanerleiers” wat na dr. Hendrik Verwoerd nie kon spoor lees nie! Nie asof die duidelik getrapte spoor onsigbaar was nie. Nee, die spoor was daar, maar die Internasionale “spoorsnyers”se verlydelike rigtingaanduiding was aanlokliker as die geykte en getoetste suksesvolle, vêr bo Internasionale insig en begrip se rigting wat vasgelê was!

Wat nou met die xenofobiese en ongebreidelde plaas en ander aanvalle op blankes in Suid Afrika aan die orde is, is bloot die simptoom van kortsigtige beterweterige “slimmigheid” wat besig is om momentum te kry.

Vir elke “grief” wat kwansuis geregverdig is vanweë gebrekkige dienslewering, word brandstigting en vernietiging van eiendom en infrastruktuur die oplossing! Wet en orde? Wat ‘n bespotting van selfs die redelikste, elementêrste verwagting van enige landsburger. Dat ‘n burgerreg organisasie gestig moes word om die stukke op te tel, is die sekerste bewys van die waardelose grondwet wat so hoog in die wêreld aangeprys is. Wat ‘n refleksie op wêreldmening en wat ‘n duideliker aanduiding van die futiliteit om daar vir hulp te gaan aanklop! Quo Vadis Afrikaner??

FOREIGNERS FLEE SOWETO AFTER RESIDENTS LOOT THEIR SHOPS

NEWS / 15 AUGUST 2019, 07:28AM / BOTHO MOLOSANKWE

In this file picture, looters exit from a tuck shop in Meadowlands, Soweto. Picture: Chris Collingridge

Johannesburg - Many foreign-owned shops in Soweto were empty shells of themselves on Thursday morning after residents ransacked, trashed and looted them on Wednesday night.

The looting occurred in different parts of Soweto such as Moroka, Dlamini, Protea Glen, Dobsonville, Rockville and Zola.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie