
KONGRESTEMA : Suid-Afrika is ons Land
Reeds sedert 1948 het die Afrikaner besef dat om bloot fisiese rasseskeiding toe te pas waar die blanke heerskappy voer oor die nie-blanke binne blanke geledere, nie die ideale oplossing is nie.
Terselfdertyd het hy ook besef dat rasse-integrasie vir verskeie redes onaanvaarbaar is. As gevolg van die Afrikaner se beter verstaan van die realiteit in teenstelling met die moedswillige en vernietigende integrasie benadering van die Engelse, is die beleid van afsonderlike ontwikkeling verfyn sodat die sukses en gevolglike voorspoed wat daaruit voortgevloei het, selfs ons grootste vyande verstom het!
Die onrusbarende van die gebrek aan eensgesindheid onder Afrikaners vandag, is die feit dat tenspyte van duidelike riglyne, met gepaardgaande waarskuwings, Afrikaners selfs na veertig jaar se sigbare agteruitgang en duidelike tekens van die moontlikheid van totale uitwissing, steeds hardnekkig agter nuwe omstandigheidsgedrewe beleidsrigtings, waarvan die puinhope oral in Afrika te sien is, aangetrek word. Daartoe oortuig deur “leiers” wat op skrif en deur optrede en uitspraak telkens bewys het dat hulle soos Genls. Botha en Smuts, nié die belange van hulle eie mense vooropstel nie, maar wel die van die vyand van die Afrikaner!
TIENDE AFRIKANER VOLKSPARTY KONGRES
SATERDAG 13 OKTOBER 2018 om 9h00
Geagte Volksgenoot,
Graag rig ek ‘n persoonlike uitnodiging aan u en u gesin om hierdie kongres by te woon.
U moet asseblief laat weet of u gaan bywoon of nie om ons instaat te stel om vir die regte aantal etes voorsiening te maak. U kan per E-Pos, SMS of telefonies antwoord na die nommers en/of adresse wat hier onder aangetoon word. U is ook welkom om vriende saam te bring.
Die tema van die kongres hierdie jaar is:
“Suid-Afrika is ons land”
Ons strewe is na vryheid en soewereine onafhanklikheid.
PLEK: MULLER RAADSAAL
Sesdeweg 352, Bredell, Kempton Park
GPS: -26.078910, 28.298646
Die registrasiefooi is R100.00 per persoon wat ‘n ete insluit.
Kinders onder 18 se toegang is gratis.
Reg van toegang word voorbehou!
Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of SMS: 083 460 6120