Deur Joseph Secreve
Die verwikkelinge van die laaste paar dae om die rewolusie te voltrek, is 'n belangrike indikasie waarheen die Westerse wêreld as geheel oppad is. Dit is iets wat nie net toevallig en oornag gebeur het nie, maar is jare gelede al vooraf beplan, en ons sit nou op 'n belangrike keerpunt. Dinge begin nou te versnel en die masker van beskawing en beskaafdheid het nou afgeval. Waar Suid-Afrika vandag is, volg die Westerse wêreld more.
Sedert verlede week sien ons hoedat Dan Roodt 'n hofsaak verloor het oor die verband tussen ras en geweld. Dit is nogal vreemd aangesien Trevor Manuel op Sondag 12 Maart 2006 op die e-tv program "Judge for Yourself" sy mond verbygepraat het oor die "increasing homicide amongst young black males".
Die geldmagte se media is in rep en roer oor Julius Malema se uitlatings tydens die afgelope ANC Jeugkongres. Malema het onder andere geluide gemaak oor nasionalisering van banke en myne, asook dat (Blanke) plase sonder vergoeding onteien moet word. Hy het deurgaans verwys na die Freedom Charter en het natuurlik weer die ou sondebok, naamlik die Blanke uitgesonder as die groot misdadiger van die verlede en ook die hede. Die vraag is wat regtig van hierdie episode gemaak moet word.
Dit was opmerklik dat Malema en sy kamerade met peperduur Duitse motors by die kongres opgedaag het; iets wat 99.9% van sy ondersteuners nie
Dit lyk tog of die bedreiging wat die verkiesing, wat met die hulp en ondersteuning van die HNP vir 23 en 24 September beplan was, uiteindelik tot die leierskap van die HNP deurgedring het.
Andries Breytenbach se bedekte waarskuwing aan die VVK dat ’n vrug wat ryp gedruk word, sleg en oneetbaar word, skep enersyds afstand tussen die HNP en die VVK en bevestig andersyds dat die HNP besef dat hulle nie gaan slaag nie en dat om enigsins geloofwaardigheid te behou, daar afstand geskep moet word deur ’n standpunt waarop teruggeval sal kan word.
Of die bestuur van die HNP egter hoegenaamd hulle geloofwaardigheid deur hierdie stap sal kan herstel, is ’n oop vraag.
How Europe could become Eurabia. by Filip Dewinter

Public Prayer in Milan in the square before the famous cathedral.
I would like to start with the words of the leader of a Belgian Muslim organization with the straightforward name of Sharia4Belgium. On June 15, 2010, Abu Imran said: “We won’t rest until Europe has become an Islamic state. And then we will march on towards the White House and the Vatican. We will carry out the promise of our dear Prophet. In a peaceful way, but we will continue until the Lord grants us victory.”
Die polemiek wat heers in die media oor die uitsprake, beskuldigings en dreigemente van Malema op hulle afgelope kongres op die sogenaamde jeugdag,16 Junie, handel oor alles wat die ANC graag sou wou sê, maar nie durf nie!
Die effek wat dit egter wel het, is om die blankes te laat voel dat hulle baie beter af is met die ANC aan bewind as wat dit sal wees met Malema. So asof die ANC meer gematig is as die jeugliga.
Dit is asof daar vergeet word dat dit juis onder die ANC se beheer is wat ons blankes een vir een vermoor word om te verhoed dat ons in massa in opstand kom. Die swartes se politieke voertuig is steeds die ANC en die bloudruk is steeds die FREEDOM CHARTER!
www.commondreams.org
The global nuclear industry and its allies in government are making a desperate effort to cover up the consequences of the Fukushima Daiichi nuclear disaster. “The big lie flies high,” comments Kevin Kamps of the organization Beyond Nuclear.
Not only is this nuclear establishment seeking to make it look like the Fukushima catastrophe has not happened going so far as to claim that there will be “no health effects” as a result of it but it is moving forward on a “nuclear renaissance,” its scheme to build more nuclear plants.
Lees:Matt 5:1-3
Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele – Matt 5:3
Salig beteken gelukkig of geseënd en dit is ‘n uitroep wat in die Ou Testament dikwels voorkom. Deur hierdie woord te gebruik kondig Jesus die hoogste geluk aan van iemand wat vrede met God het. In die Ou Testament beteken armes van gees diegene wat hulle afhanklikheid aan God erken en hulle vertroue op Hom alleen plaas. Ons kan dus met reg sê dat diegene wat hulle afhanklikheid aan God erken, salig of geseënd is.