De fractie van de Staatkundig Gereformeerde Partij in Barneveld, een dorp gelegen in de Nederlandse provincie Gelderland, heeft bezwaar gemaakt tegen een vrijwilligersavond in het Schaffelaartheater op woensdag 7 december waar degenen die altijd bereid zijn hand- en spandiensten te verrichten vergast zouden worden op een circusvoorstelling uitgevoerd door Wintercircus Martin Hanson.
We vroegen raadslid en tevens fractiesecretaris van de SGP meneer Leendert de Knegt waarom de gemeente Barneveld voor een dergelijke avond gekozen heeft. Men kon toch weten dat dit op principiële bezwaren zou stuiten?
The US military has built a stone circle in its Air Force academy to give pagans, druids and witches somewhere to practice their religion.
The Colorado base has spent around £50,000 building the Stonehenge-like structure to allow witches to cast spells, and pagans to form "circles of power" by night. It is situated on top of a wooded hill and includes a fire pit.
The academy says it is for cadets who practice 'Earth based' religions including druids, witches and North American faiths.
Despite the expenses it is believed only three out of the 4,300 cadets have openly admitted that they are pagan.
Ja’k Buurman, dié waarheid is ’n naarheid, seg ek jou. Jy moet maar saam met my die spulletjie dophou Buurman en sien hoeveel besems gaan uitkom en hoe klein die mat gaan word, het ek jou laas loop seg.
Nou lyken dit vir my daar is baie besems en die kombers bly klein. Ek herinner my ou Moosa se groot oë destyds toe die slang onder sy toonbank uitgekom het toe ek nog ’n kannetjie was seg ek jou Buurman! Einste soos ou Mac s’n wat ’n slangbyt in al hierdie besems siet aankom seg ek jou die waarheid.
DIE NUWE DEMOKRASIE
Die veelgeroemde demokrasie van almal wat hulle daarvoor beywer het, lê aan skerwe! Die Afrikanervolk het volgens al die geesdrywers van “nie-rassigheid”, mos kwansuis nie ’n demokrasie gehad nie. Daardie afleiding vestig in die verknoeide vertolking dat ’n demokrasie slegs so genoem kan word as dit per definisie, “majority rule” is.
Hierdie nuwe definisie pas soos ’n handskoen as jy sonder enige prestasie, behalwe jou vermoë om voort te plant, wil aanspraak maak op iemand anders se besittings waarvoor hulle hard gewerk en met goeie beplanning verbeter en in standgehou het. Indien daar weerstand is om af te sien van wat volgens alle beskaafde norme joune is, kan daar onder die vaandel van die nuwe definisie van demokrasie, wette aangeneem word om op enige wyse dit wat nie verdien kon word deur vlytigheid, kundigheid en verantwoordelike en beskaafde norme nie, iemand anders s’n word, bloot omdat hulle meer as jy is.
Dit is interessant hoe die wiel draai. Die Noorweërs was die mense wat die ANC befonds het om van sg. “apartheid ” ontslae te raak. Nou voel hulle dit aan hulle eie bas hoe hulle deur getalle van buitelanders verswelg word, en wat is die oplossing…..?
By Richard Orange in Malmö 25 Nov 2011 www.telegraph.co.uk
A political row has broken out in Norway after a secondary school segregated students with ethnic backgrounds in classes away from white Norwegians.
Bjerke Upper Secondary School in Oslo filled one of the three general studies sets solely with pupils with immigrant parents, after many white Norwegians from last year's intake changed schools.
The controversy over the decision has highlighted the unease in Norway over how to integrate the 420,000 "non-Nordic" citizens who immigrated between 1990 and 2009, and who make up 28 per cent of Oslo's population.
HEBREËRS 12: 1-29
1 DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,
2 die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het.
3 Want julle moet ag gee op Hom wat so ’n teëspraak van die sondaars teen Hom verdra het, sodat julle in jul siele nie vermoeid word en verslap nie.
4 Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
5 En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie;
Donderdag protesteerde de actiegroep Voorpost van de afdeling Haaglanden bij de ingang van de Zuid Afrikaanse ambassade te Den Haag, om aandacht te vragen voor de zeer penibele situatie waar de blanken in Zuid Afrika verkeren sedert het ANC regime aan de macht is. Meneer Florens van der Kooi lid van Voorpost en tevens actieverantwoordelijke van deze avond, vertelde ons desgevraagd dat het oorspronkelijke plan was om een petitie te overhandigen aan de Zuid Afrikaanse ambassadeur maar dat dit bij voorbaat werd geweigerd."We hebben deze daarom in de brievenbus van de ambassade gedeponeerd".