TOLSKELM!
Die kontroversie rondom die veelbesproke tolhekke en ekstra finansiële las wat dit op die padverbruiker sou lê, is niks anders as nog ʼn regeringsstommiteit wat daarop gerig is om die regime se toegang tot meer blanke geld te bewerkstellig nie.
Die enorme bedrae geld wat deur korrupsie en wanbesteding nie meer beskikbaar is om infrastruktuur in stand te hou nie, wat nog te sê om uitgediende infrastruktuur te vervang, moet op die een of ander wyse aangevul word. Soos aasvoels kyk hulle waar hulle kan aas op blanke inkomste
WAT WEET U VAN JESUS CHRISTUS AF?
Hebreërs 1:1-14
NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun
2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.
3 Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,
4 terwyl Hy soveel uitnemender geword het as die engele namate Hy ’n voortrefliker naam geërf het as hulle.
27 APRIL 1994: DIE BEGIN VAN VOLKSMOORD OP DIE AFRIKANERVOLK
Freedom Day is an annual celebration of South Africa's first non-racial democratic elections of 1994. Peace, unity, the preservation and the restoration of human dignity hallmarks Freedom Day celebrations on the 27th of April of each year.
Dit is hoe die “Engelse Establishment” ʼn Bordeel hierbo beskryf ! Op ʼn vraag van wyle mnr. Jaap Marais aan regter Johan Kriegler hoe dit moontlik is dat hy die 1994 verkiesing vry en regverdig kan verklaar as daar een-en-‘n-halfmiljoen meer stemme getel is as waarvoor daar stembriewe gedruk is, was sy antwoord dat daar maar altyd hier en daar ongerymdhede in ʼn verkiesing voorkom. “ ʼn Mens kan nie in ʼn bordeel werk en kuis bly nie” het hy gesê.
Dit is nou bekend gemaak dat die regter ingelig was dat ʼn kuberkraker in die verkiesingsnetwerk ingedring het en die stemtotale van sekere partye aangepas het. Dat hy ook ingelig was met watter persentasies die totale aangepas is en watter effek dit op die uitslag sou hê. Die minste wat hieruit afgelei kan word is Kriegler se erkenning dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie se samestelling vergelykbaar was met ʼn bordeel en dat hy en dié wat daar werksaam was nie “kuis” gebly het nie!
Watter soort stryd?
Laat ons begin deur te sê dat welke soort stryd ook al ter sprake is, stryd verg geloof! Of dit nou ʼn innerlike worsteling is, ʼn tweestryd of wedywering met ʼn opponent, ʼn wedstryd, ʼn geestesstryd met ʼn stoflike of selfs geestelike mag, oorlog of sielestryd, stryd verg geloof! Die stryd waarna ons van die AVP verwys, is veelkantig en omvangryk.
Die Woord van God sê in EFÉSIËRS 6:12, Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
EWIGE STRYD:
As gelowiges weet ons dat die stryd tussen lig en duisternis, ‘n stryd is wat sal duur vir elkeen van ons tot die dag wat ons die tydelike aardse lewe met die ewige verwissel. Ons kom in die eerste plek te staan teen vier van die mees gedugte vyande van die geskape mensdom en in wese staan ons veral in ons persoonlike hoedanigheid teenoor hulle! Vraag is, hoe lyk ons wapentuig? Hoe goed is ons toegerus om in hierdie worstelstryd nie net te oorleef nie, maar te oorwin?
Het lijkt er steeds meer op dat de duivel zijn giftige pijlen richt op díe Nederlandse gebieden waar men enerzijds de Bijbel nog als Gods onfeilbare woord beschouwd en tevens een wezenlijk verschil ziet tussen 'allah' de afgod die de moslims aanbidden en de HEERE. Uit een reportage van de Evangelische Omroep (Evangeliese Uitsaai Koörporasie) werd duidelijk dat jonge islamieten pogingen doen om kerkelijk Nederland in het hart te treffen door vooral op markten en pleinen hun dwaalleer te verkondigen en daarbij ook kinderen niet ontzien. http://www.youtube.com/watch?v=IWrbj4qWMUo
Omdat de islam in Nederland als een normale godsdienst word beschouwd, kunnen deze moslims dit vrijwel dagelijks doen zonder dat hun een strobreed in de weg word gelegd. (n.s lees ook by: http://afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=4178%3A-tekens-van-die-laaste-dae&catid=38%3Anederlandse-nuusflitse&Itemid=186&lang=af
E-TOL - DINK VOOR JY REGISTREER!
Hier volg algemene kommentaar wat jou twee keer laat dink, opgestel deur Deon Botha (B.Jur LLB)
E-TOLLING – GENERAL COMMENTS
This communication is not a legal opinion in any way whatsoever and only forwarded to yourselves for comment and for further discussion.
As you are all aware, motorist in Gauteng will be paying “toll fees” for the use of the new upgraded Gauteng freeways, to fund the Gauteng freeway development project.
Instead of motorist being billed monthly and receiving a statement for the usage of the E-Toll roads and which usage is linked to your motor vehicle license plate number (VLN), Sanral is currently pushing and encouraging motorist to rather purchase an E-Tag and to register as an E-Tag user, or to register as a VLN user.
In return for purchasing and registering as a E-Tag user / VLN user they promise that motorists may then qualify and be entitled to discounts, be categorized as either a E-Tag user or a registered VLN user to be entitled to discounted tolls. Should you elect not to register with Sanral, you will however not be entitled to any discounts or lower tariffs.