Aan Miemie Coertze,
Hartlike geluk met u tagtigste geboortedag! As verteenwoordiger by uitnemendheid van die Afrikanervolk se inherente vermoë om God se gawe aan die mens, om emosie en innerlike gevoelslewe deur die skoonste klank te vertolk en met onderskeiding die wêreld in te dra, wens die Afrikaner Volksparty u Gods rykste seën en gesondheid toe vir die lewensjare wat nog vir u beskore is!
Daarbenewens maak ons ook van hierdie geleentheid gebruik om namens al die lede van die AVP, u te bedank vir u bydrae tot die verinniging en veredeling van die kultuurskat van ons volk, waarvan die waarde onberekenbaar is.
Vriendelike groete.
'n WATERSKEIDING?
Dis na alles tog 'n merkwaardige opmerking van die Naspes-nuuskartel se eenman-dinktenk Tim du Plessis dat elke denkbare organisasie, van die plaaslike vroueteeklub tot nasionale hondetelersverenigings, sal moet hand bysit om die ANC se Nasionale Demokratiese Rewolusie te stuit.
Jy kan jou voorstel dat die nood in die bedompige plekke van mag in die Naspesnuuskartel en sy burgerlike satelliete hoog moet loop vir hierdie distres-boodskap, die sleutelfrase, “anders is ons onderdeur”, om sy weg na die drukkersink en luggolwe te vind.
Freedom Under Law, Corruption Watch, die pro-Grondwet mense van Casac, sekere vakbonde, die kerke, opposisiepartye, die slapgat sakesektor, elke NRO – eintlik die ganse burgerlike gemeenskap – sal in die tye vorentoe hul taak uitgeknip hê om dié onheilsplanne te verydel. Maar doen sal dit gedoen moet word. Anders is ons onderdeur.
Hoekom, Tim? Hoekom wil jy dit wat jy oor jare help vestig het, nou as “onheilsplanne” bestempel en ons onderdeur gaan laat indien dit nie verydel gaan word nie? Begin jy uiteindelik ook sien dat jou pos, en derhalwe jou inkomste en selfs die koerant, ten spyte van alles wat julle gedoen het om hulle aan bewind te kry en daar te hou, in die visier gaan kom?
Hoe verskil Jacob Zuma, Gwede Mantashe, Ngoako Ramatlhodi en enige ander swart amptenaar binne die ANC en/ of in die regime, van Yomo Kenyatta, Bokassa, Tolbert of Samuel Doe van Afrika? Hoe verskil die ANC van die Mau Mau wat die dood van 1800 burgerlikes, 1,167 soldate en 10,000 Mau Mau terroriste veroorsaak het? Wat het jou oortuig om in die oorvloed van beskikbare getuienis, tog dit wat jy nou noodgedwonge moet erken, te steun en te propageer ten koste van jou eie volk en vaderland?
Een van de 'zegeningen' van de door links beoogde regenboognatie die we nog niet genoemd hebben is het feit dat de linkse partijen in Europa heel veel moslims verwelkomden in hun midden. Dat dit gevolgen had voor het politieke landschap hoeft geen betoog. Het gezegde 'geef ze een vinger dan nemen ze de hele hand werd (be)waarheid. Gezond verstand partijen zoals eerst het Vlaams Blok en later het Vlaams Belang die hun hersens goed gebruikten en geen enkele islamiet in hun partij opnamen, werden desondanks tóch voor het blok gezet en moesten (of ze het nu wilden of niet) mee gaan in de zotte linkse veelkleurige mallemolen. (n.s die Vlaams Blok is op 9 November 2004 veroordeel weens rassisme en het toe sy naam moet verander in Vlaams Belang)
SPREUKE 17:15
15 Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE ’n gruwel.
24 Die verstandige hou die wysheid voor oë, maar die oë van die dwaas is by die einde van die aarde.
26 Is dit alreeds nie goed om die regverdige te beboet nie — om edeles te slaan is onbetaamlik.
27 Wie sy woorde inhou, besit kennis; en hy wat kalm is van gees, is ’n man van verstand.
28 Selfs ’n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig.
O Vader, help ons Afrikanervolk om wysheid te bekom sodat ons geleerdheid ons nie tot ʼn val bring nie. Ons vra dit in die Naam van Jesus ons Saligmaker, amen.
DIE LIG VAN VERLIGTES.
Die gebruik wat onder selfaangestelde “landsverteenwoordigers” ontstaan het om namens alles en almal uitsprake te maak, het uiteraard die bedoeling om die indruk te skep dat hulle uitsprake wye steun geniet. Let op die liberale NG predikant van Delmas wat ‘n “droom” van versoening koester tussen rasse wat nie net teen alle geskiedkundige voorbeelde, maar ook teen die huidige omstandigheidsgetuienis indruis en hier onder deur Lamola bevestig word as sou die hele Suid Afrika met die Jeugliga saamstem!
Predikante soos Gawie Snyman van Delmas en hulle DA-bondgenote, stel nie net die totale vernietiging van elke beskaafde waardestelsel in Suid Afrika in gevaar nie, maar ook die platform vanwaar die Evangelie oor eeue aan die swart rasse in Suid Afrika verkondig is!
“Vrede, vrede, terwyl daar geen vrede is nie! Die aandeel van die kerke in die voortdurende vlaag van moorde, verkragtings en algemene verval in Suid Afrika, is onberekenbaar!
DIE BELMAS BELYDENIS
Linkse Blankes, dikwels nie eens belydende Christene nie, sit eenvoudig hul geestelike stoomroller saam met die ANC oor die Christen-Afrikaner voort.
Die afstootlikste vorm van hierdie stoomroller is op Delmas gesien na die doodslag van die vyf maande oue Wiehahn Botes en die bejaarde mev. Margrieta de Goede.
Die fisieke doodslag van die baba en die bejaarde is gedoen deur 'n bende van minstens drie swartes, twee wat met die skryf hiervan nog nie borgtog gekry het nie – borgtog die skynbaar absolute reg van Swart terroriste soos vervat in die ANC/NP/DA/Solidariteit/NG Kerk-alliansie se kontrepsiegrondwet vir hierdie politieke bedeling.
Maar daar is 'n fyner, listiger poging tot die geestelike doodslag van die Christen-Afrikaner en die Afrikanervolk.