'n Hoogs kontroversiële berig in die Guardian Express. Dit sal interessant wees om vorentoe te sien wat werklik waar is. Die AVP plaas dit soos wat ons dit ontvang het.
Nelson Mandela Life Support Shut Down as Respected Humanitarian Dies Age 94? (UPDATE)
Conflicting Reports on Nelson Mandela Death at 94 (Update)
Added by Michael Smith on June 26, 2013.
Saved under Breaking News!, Michael Smith, Rebecca Savastio, South Africa, World
This is an update to the original article that I wrote last night. It has upset a lot of people and I have written an addendum with new facts that will prove our assertions that the great man is dead. If you want to read the original article please scroll down to the bottom of the page.
Despite the fact that reliable sources have revealed that after Nelson Mandela’s life support machine was shut down and he died with his family around him, the South African government continues to insist that Mandela is recovering and not dead yet. According to our sources in South Africa Nelson Mandela has died in the hospital aged 94.
Wat interessant word, is die magte wat nou teenoor mekaar in slagorde opgestel is!
Daar is verskeie kere op hierdie webblad verwys na die gerugte van miljarde wat verskuif is voor die 1994 magsoordrag aan ʼn kommunistiese terroristebende. In ʼn verklaring oor Project Hammer word daar selfs verwys na R16 Triljoen se goud wat sy weg uit Suid Afrika gevind het sonder die medewete van die Afrikanervolk.
Vandag op bladsy 10 van die Beeldkoerant, versteek onder die opskrif: “ Kunstenaars lewe in vrees oor sensuur”, skryf Mariana Malan van R30 Miljard wat verdwyn het waarna in ʼn film verwys word wat die SABC nie wil laat vertoon nie. As in gedagte gehou word dat dit die ANC regime is wat die SABC beheer en dat dit in hulle belang sou wees om sulke inligting bekend te maak, is dit egter duidelik dat daar steeds agter die skerms geknoei word om sommige onwettighede toe te hou en om sommige bestaande verhoudings te beskerm.
Die Britse regering se agteruitgang in etiek en waardebepaling word hoe langer hoe meer sigbaar. Hulle vergrype teen die Afrikanervolk se vrouens en kinders en die toepassing van die verskroeide aarde beleid tydens die Anglo-Boereoorlog, word deur hulle ondergeskik gestel aan die MAU-MAU terroriste aan wie hulle onlangs amptelik verskoning aangebied het met geldelike vergoeding daarby en nou hierdie vernedering van hulle Koningin wat ‘n gedenkdiens vir die te sterwe terroris Mandela, wat deur die media as iets anders voorgestel word, wil bywoon.
Herhaalde versoeke van waarom daar aan die Maori’s, Iere en ander verskoning aangebied word maar nie aan die Afrikanervolk nie, is deur John Major, Tony Blair, Gordon Brown en Cameron al herhaaldelik afgewys en geïgnoreer. As hulle gedink het om daardeur hulle barbaarse optrede te verbloem, of die Afrikanervolk te verneder, is die skande op skande wat hulle op hulleself ophoop eerder tekenend van hulle karaktersamestelling as ‘n volk en iets wat in die geskiedenis nie deur die vingers gesien word nie.
1KONINGS 3:3-15
Gee dus aan u kneg ’n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie Sou hierdie talryke volk van U kan regeer?
En Salomo het die HERE liefgehad deur in die insettinge van sy vader Dawid te wandel; hy het net gedurig op die hoogtes geoffer en rook laat opgaan.
4 En die koning het na Gíbeon gegaan om daar te offer, omdat dit die vernaamste hoogte was; duisend brandoffers het Salomo op daardie altaar geoffer.
5 Toe verskyn die HERE in Gíbeon in ’n nagtelike droom aan Salomo; en God het gesê: Begeer wat Ek jou moet gee.
“The war will continue; it will not be a war with bullets anymore, but it will be war still.”
Die belangstelling in Suid Afrika is ewe skielik, (maar vir die wat weet nog altyd) geweldig. As ons President Paul Kruger se stelling in gedagte hou wat hy tydens die onderhandelinge met Milner in Bloemfontein in Mei 1899, toe dit vir hom spoedig duidelik geword dat die Britte nie stemreg vir die uitlanders soek nie uitgeroep het: “Dis nie die stemreg wat julle wil hê nie, dis my land wat julle wil hê!”, dan besef ons vandag hoe reg hy was!
Dit was na die oorlog dat Milner gesê het: “The war will continue; it will not be a war with bullets anymore, but it will be war still.” ʼn Bevestiging van Milner, en derhalwe die Engelse se oogmerke is opgeteken in die boek van HT Colenbrander, “De Afkomst der Boeren” waarin hy geskryf het,” De wêreld heeft trots het vredesverdrag, met de Boeren nog niet afgerekend”
MNR HOOGSTRATEN: "EK IS MY BEWUS DAT EK BOHAAI GEMAAK HET, DOG DIT IS 'N BEGINSEL DAT EK MY NOOIT LAAT HELP DEUR 'N MOSLEMSE VROU NIE".
Een van de gevolgen van de door links opgedrongen multiculturele samenleving is dat in zowat elk branche 'n moslima werkzaam is die met een beroep op haar 'religie', er op staat dat ze haar hoofd mag bedekken. Er zijn werkgevers die geheel terecht niet bezwijken voor dit kul argument, maar er zijn er ook die zo'n hoofddoek als volstrekt normaal beschouwen.
We hebben een openhartig gesprek met de 31 jarige meneer Hoogstraten uit Brunssum. Hij is getrouwd en heeft een zoontje van 5 jaar. ( ns: Hierdie een wat in Limburgse dialek Broens(s)em) word genoem, is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 17 km². Plekke in die munisipale gebied van Brunssum:Bouwberg, Brunssum (dorp), De Kling, Langeberg, Rumpen en Treebeek.
"Meneer Hoogstraten u vertelde ons dat zich uit principe nooit laat helpen door een caissière met een hoofddoek en dat u dit medio juli wederom heeft geweigerd.