Uittreksels uit vier berigte wat in Volksblad verskyn het, plaas aksent op hoe die “Nuwe Suid Afrika” met sy reënboogkultuur, van die een slaggat na die ander beweeg. As die afgelope 19 jaar sedert 1994 met die sestigers vergelyk word, is die kontras so skokkend dat dit selfs vir sommige swartes duidelik is, sodat hulle nie skroom om ‘n duisend bestuurders af te dank en as verdere remedie ‘n bestuurskonsultantfirma aan te stel wat aanvanklik R91,1 miljoen gevra het vir agt maande se werk, uitgesluit 15% van sy uitgawes, belasting op toegevoegde waarde en internasionale vlugte. Dit is later met 12,2% tot R80 miljoen verminder. Wanneer die fiasko in die onderwys, die miljoene rande se nuwe motors ten spyte van Gordhan se opgelegde beperkings, die onsekerheid oor die grondwet en die Legio ander onbevoegde, selfverreikende, korrupte en onverantwoordelike staats-en-semi-staatspraktyke vergelyk word met die “euwele” apartheidsera, vertoon dit ‘n verval wat selfs ‘n werfbobbejaan na die berg sal laat verlang.
Verskeie berigte uit die media saamgelees, skets duidelike beeld van “beroepsvaardighede” en strewe na selfverryking wat 2014 inlui onder die Swart Meerderheidsregime van de Klerk en Kie.
Suid Afrika kan hom verder ook maar staal vir meer korrupsie, meer moorde, meer onderlinge struweling met die oog op die komende verkiesing en die internasionale mededinging vir ‘n stewiger greep op Afrika, maar veral Suid Afrika, namate die konflik in die Midde-Ooste verhewig.
Misverstand, toe tref Boeing gebou op lughawe
Wolfram Zwecker, Jody Nel - Maandag 23 Desember 2013

’n Misverstand tussen die beheertoring en die bemanning van ’n British Airways Boeing 747-400 het waarskynlik daartoe gelei dat een van die vliegtuigvlerke ’n deel van ’n gebou op die O.R. Tambo-lughawe in puin gelê het.
Sowat 7 m van die regtervlerk van byna 30 m is beskadig.
Vir die AVP is Suid Afrika se onderwysstelsel egter al sedert ’94, niks anders en niks minder as ‘n akademiese moordinstrument wat, toekomstige ontwikkeling, navorsing en vooruitgang, jaar na jaar laat veragter. Die toestand in die onderwys is een van die duidelikste bewyse dat rasvermenging in niemand se belang is nie, net so min as wat die manipulasie van syfers swak opleiding met gevolglike swak prestasie se uitwerking gaan verbeter! Al dra ‘n aap ‘n goue ring........ Dan is die onderstaande kritiek nogal van sommige integrasiedrywers af! Wanneer gaan julle bely dat die verwronge drogbeelde wat julle van “apartheid” help skep het, dwaas was en dat integrasie hierdie toestand in die onderwys ten grondslag lê?
Die berig wat in Rapport verskyn het:
Lees tog weer die verhaal van Job en sien hoe God iemand seën wat tot in die uiterste ellende, steeds op Hom vertrou!
JOB 22
5 Is jou boosheid nie groot en jou ongeregtighede nie sonder einde nie?
6 WANT jy het pand geneem van jou broers sonder noodsaak, en die klere van die naaktes het jy uitgetrek.
7 Aan die vermoeide het jy geen water gegee om te drink nie, en aan die hongerige het jy die brood onthou.
8 Maar aan die man van geweld — aan hom behoort die land; en die aansienlike — hy moet daarin woon!
9 Weduwees het jy met leë hande weggestuur, en die arms van die wese is verbrysel.
10 Daarom is daar vangnette rondom jou en maak die vrees jou skielik skrik.
11 Of sien jy die duisternis nie en die oorvloed van waters wat jou bedek?
12 IS God nie hemelhoog nie? En aanskou hoe hoog die hoogste sterre staan.
13 Maar jy sê: Wat weet God? Kan Hy deur donkerheid heen strafgerig hou?DOMINEE VAN ECKEVELD: "ONS VERWERP DIE OOPSTELLING VAN WINKELS OP SONDAG".
Geachte lezer.
We hebben u in voorgaande artikelen kunnen mededelen dat de ontheiliging van de Dag des Heeren in diverse Nederlandse gemeenten afgewend kon worden omdat er niet voldoende steun bleek te zijn hiervoor. Thans moeten we u echter nieuws brengen dat zeer onaangenaam is, maar waar we eigenlijk (bij wijze van spreken) al op konden wachten sedert, op 5 december 2012 (dus op de kop af precies een jaar geleden) het volgende bericht op de webstek van de SGP fractie van Zeist verscheen:
In het verleden zijn er al vele discussies geweest over uitbreiding van het aantal koopzondagen in Zeist, iets waar de raad telkens geen voorstander in was. Eind oktober bleek uit een brief die wij als raadsleden ontvingen dat het College van B&W toch heeft besloten tot een extra koopzondag, iets wat ons als fractie zeer verbaasde.
Afsluit 2013.
Vir die Afrikanervolk was daar politiekgewys in Suid Afrika weinig waaroor ons opgewonde kon raak in 2013. Die jaar het afgespring met berigte wat bevestig: Vyf biljoen rand geblaas op partytjies deur die swart deurbringers, terwyl die land se infrastruktuur in duie stort.
Tussen 34 staatsdepartemente is daar R194 miljoen spandeer op onthaal, R31,7 miljoen op vermaak en R4.4 biljoen op reis en verblyf. In hierdie proses van vertoon van onverantwoordelike tyd-en-geldbesteding aan die wêreldse genot, in teenstelling met die mees basiese wat van ʼn regering vereis word om finansieel te kan slaag en veral in beproewende ekonomiese omstandighede te bly voortbestaan. Dit was ook die bewys aan die einde van 2012 van die swart ras se samestelling waarvan Afrika as aanskouingsles reeds vir eeue as waarskuwing vir die Blankedom dien. ‘n Aanskouingsles waaraan de Klerk en syne geweier het om hulle te steur en liewer voorkeur verleen het aan hulle internasionale besoldigers, sodat ook 2013 en elke jaar hierna wat Suid Afrika se bestuur in hulle hande bly, progressief agteruit sal gaan.
Die terroris Mandela wat op duiwelse wyse gebruik is om die Afrikaner sy politieke mag te ontneem, is uiteindelik “amptelik” begrawe. Die aanloop tot wat nou afgehandel is, was egter lank, leuenagtig, vernietigend en sekerlik een van die mees bedrogvolle, ten spyte van die ooglopendheid daarvan, politieke geknoei in die wêreld se geskiedenis, waarvan die gevolge nog lank met ons sal wees! Die minagting vir die waarheid, die waarskuwings, die geskiedkundige aanskouingslesse en die lewensopofferende gevolge waarby daar verbygegryp is in ‘n proses om by verskuilde doelwitte uit te kom, is werklik só verbysterend dat die waansinnigheid daarvan steeds by baie mense verbygegaan het terwyl dit aan die gang was.