MEDIAVERKLARING
Xenos=vreemdeling, gas. Phobos=vrees,angs. Haat=bittere afkeer, uiterste kwaadwilligheid, blywende vyandigheid. Fobie=sieklike vrees
Wat is die werklike betekenis van hierdie woord wat die afgelope week die media se gunsteling gonswoord geword het? Die verduideliking dat dit vreemdelingehaat aandui is seker reg, maar is dit werklik waarmee ons te doen het? https://www.youtube.com/watch?v=5esrMmkEJ8s&feature=youtu.be
Die onlangse wreedaardige aanvalle van swart op swart, waar die aanvallers lokale- en die slagoffers swartes van buite Suid Afrika se grense afkomstig is, het die media geoordeel dat dit niks anders as Xenofobia oftewel vreemdelingehaat is wat die oorsaak vir hierdie aanvalle is. Van nader bekyk moet daar egter weer besin word. Is dit werklik die oorsaak? Kan iemand vir maande lank, selfs jare lank, iemand daagliks ondersteun deur by sy onderneming hulle behoeftes aan te koop, hom tussen hulle laat woon, selfs oor en weer ondertrou, terwyl hulle hom haat? Dit klink nie reg nie!
Hier is myns insiens twee grondliggende oorsake wat nie nuut is nie en wat reeds eeue lank die motivering vir hierdie barbaarse uiting van die inherente aard van ‘n bepaalde menslike spesie is. Die eerste en vernaamste oorsaak is ongeloof. Géén bekeerde gelowige is instaat tot die fisiese verminking van ‘n ander deur hom of haar met messe, pangas, kieries en klippe aan te rand, met drade en toue aan buitebande vas te maak, dan petrol oor hulle uit te giet, aan die brand te steek en dan seker te maak dat hulle bly brand totdat hulle dood is nie. Jy kan nie jou gewete ignoreer nie omdat jou gewete uit die Bybel geskool is en jou van sulke optrede weerhou.
Die tweede oorsaak is die gebrek aan wet en orde en die effektiewe handhawing deur ‘n bevoegde regering daarvan. Hoewel albei hierdie maatreëls nie die aard van die spesie verander nie, word dit tog bedwing en kan ‘n beskaafde en geordende leefwyse onder hierdie maatreëls gehandhaaf word.
Dit was mnr. Jaap Marais wat by herhaling gemaan het dat Afrika die aanskouingsles is waaruit geput kon word om te begryp waarom ras as onderskeidingsfaktor nie geïgnoreer kan word nie. Afsonderlike ontwikkeling wat die uitvloeisel was van die Afrika les, waarvan ons Afrikanerleiers voor die Vorster, Botha, de Klerk era kennis geneem en begrip demonstreer het deur beleid te formuleer wat elke volk die geleentheid gegun het om volgens eie aard en behoefte oor homself binne eie grondgebied te regeer, was die kulminasie daarvan.
Dit is wanneer hierdie media beskrywend-en-gefotografeerde barbaarsheid in ons moderne, maar falende “democracy” in Suid Afrika nou die wêreld verstom, dat ‘n mens wonder hoe dit moontlik is dat die tonele van die Difaqane, Mau-maus, Rwanda, aanvalle van die Zoeloes op die Indiërs in Natal, die “necklace” moorde onder sy bewind en talle ander by F. W. De Klerk en genote verby gegaan het. Die illusie waaronder hulle, in samewerking met die kerke, die Afrikanerkieser gebring het dat gelykstelling van ras die “euwel” van apartheid moes vervang in belang van die oorlewing van die Afrikanervolk, is besig om soos ‘n vuurwerkvertoning in duisende stukke uitmekaar te spat, vir die hele wêreld om te sien, maar helaas ten koste van honderdduisende lewens en die hele land, Suid Afrika!!
Die AVP vermaan de Klerk en elke aandeelhouer in die tot-standbring en ondersteuning van die “Nuwe Suid Afrika” om te erken, en ter wille van julle selfbehoud te bely dat julle ‘n gruwelike misdaad teen God en die mensheid begaan het!
'N BESKRYWING VAN SUID AFRIKA VOOR 1652.
This was a land without a wheel.a lamp, a match to light a fire,
without a book, a pencil or a pen, without a blanket. None could make
a button,or a buttonhole to fasten his skins about him in the wind.
Superstition,pestilence and famine stalked the land and ruled men`s
lives. War raiding were unending. Life was very cheap.
Who changed it? Who brought peace and progress,education and the
modern arts of healing,the written word and computation, commerce,
coinage, banking, credit, transport,towns and cities, ships and
harbours, power, intensive agriculture, enough to eat? Who brought law
and order, security of life and property, respect for other tribes and
races?
Those who brought a thousand benefits must themselves maintain and guard
them.
NONE OTHER CAN! (A.T. Culwick )
