Die gees van onvergenoegdheid onder die swart mense van Afrika oor hulle onvermoë om die lande waaroor hulle beheer uitoefen tot eerste wêreld standaard te ontwikkel, het oral die gevolg dat die blanke die skuld daarvoor kry en dan kragtens “menseregte” en “demokrasie”, sonder vergoeding ontneem mag word van wat hy opgebou, ontwikkel en in stand gehou het vir eeue.
So lees ons die verhaal van mnr. Mike Campbell wat alles verloor het.
Nadat die sogenaamde “oorlogsveterane” sy plaas beset het, het hy Robbert Mugabe in die hof gedaag. Sy saak is verhoor deur die Suid-Afrikaanse ontwikkelings Gemeenskap Tribunaal wat in Suidwes-Afrika gesetel is. Na vele uitstel het die hof in 2008 bevind
at Mugabe se program vir die herverdeling van grond en die besettings daarvan rassisties is en op diefstal neerkom.
Die hof het verder beslis dat Mugabe se grond-herverdelings program nie volgens regsorde geskied en diskriminerend van aard was. Die hof het verder gereël dat Mike en nog 77 ander blanke boere hulle plase kon behou. Tot hier klink alles mooi en goed. Die wet en die reg het geseëvier en onreg en kwaadwilligheid is aan bande gelê.
Nog voordat die uitspraak ’n bevel van die hof gemaak kon word, is die hele Campbell gesin aangeval, uit hulle huis gesleep, na ’n verlate kamp in die bos geneem waar hulle vir nege uur lank gemartel is en langs die pad vir dood agtergelaat is. Hier sien ons Afrika in sy naakte werklikheid!
Mike se ribbes was op verskeie plekke gebreek en hy het breinskade opgedoen, sodat hy nie die laaste hofsitting kon bywoon nie. Sy skoonseun, Ben Freeth se skedel was gekraak en hy kon die sitting in ’n rolstoel en swaar verbinde hoof, bywoon. Mike kon darem die uitspraak in Suidwes-Afrika (Namibië) bywoon. Die aanranding het hom egter doof gelaat en hoewel hy aan die trane in die mense rondom hom sê oë kon aflei dat die uitspraak gemaak was, het hy nie geweet of dit teen of vir hulle was nie.
Mugabe het summier die uitspraak as nonsens bestempel en het sy regering ’n verklaring uitgereik dat plaas uitsettings sou voortgaan. In 2009 is Mike Campbell en sy gesin van die plaas afgedryf deur Mugabe se Minister van finansies, Nathan Shamuyarira, wat ’n groep plaas besetters gelei het. Die minister se seun het in sy Prado 4x4 daar aangekom en verklaar dat die regime hulle grondgevat het om dit aan die armes wat in die meerderheid is te gee.
Selfs die fabriek wat Mike se vrou begin het om vir hulle werkers werkgeleenthede te voorsien omdat die plaas verval het en hulle sonder werk gesit het, is afgebrand. So is ook die plaashuis afgebrand en wat eens 'n grootste produsent van mango's in Zimbabwe was, saam met die sitrus, mielies en toeriste-aantreklikheid in die vorm van ’n natuurreservaat, is deur gras en bos toegegroei en het tot niet gegaan!
Steeds is daar mense wat die mening toegedaan is dat jy deur die westerse beskaafde regstelsels reg kan laat geskied wanneer jou eiendom deur die swartes in besit geneem word. Dat jy internasionale hulp kan inroep om jou te kom bystaan. Dat die demokrasie, ’n moderne grondwet en menseregte jou saak sal besleg! Mag daar tog betyds helderheid onder Afrikaner blankes se denke kom! Mag ons as ’n volk tog betyds besef dat die saampraters, die onderhandelaars, die vrede praters se oogmerke, hoe modern en hoe lofwaardig, in ’n Mike Campbell lot sal eindig!
As ons nie bereid is, of die moed het om dit wat ons s’n is tot die dood toe te verdedig nie, pak dan maar betyds dit wat u wil behou en emigreer! Mike Campbell is onlangs begrawe op 78 jarige leeftyd, ’n arm en verslae blanke wie se voorouers sedert 1713 in Afrika geboer het! Lees weer hierdie onderstaande stukkie wysheid uit ’n ander bron as die AVP en as u die insig en waarde daarvan insien, kom sluit dan geledere met die AVP vir die stryd wat voorlê.
Concepts like rights are meaningless without force, or at least the willingness to use force. An abstract code of law, perhaps even morality, may grant people any number of rights; but in practice, it is the possession and unfettered use of overwhelming might that makes rights, not the other way around. This is why the American Indians have no right to claim possession of United States: it is not that the European settlers of the eighteenth and nineteenth century proved in a court of law that the former too were immigrants, or that they demonstrated that Europoids had inhabited the region before the American Indians’ ancestors immigrated from Siberia. None of this was even known at the time, and certainly the European settlers would not have cared if it had been. The American Indians were simply unable to match the technological and organisational might of the European colonists, and their constitution was also weak in the face of alcohol and newly introduced European viruses.
Much is made in our circles of the lack of rights for Whites in modern South Africa. Whites once enjoyed superior force in relation to the Bantu Blacks that comprised the majority of the population there. Then the Whites decided to cease their use of force and hand over their country to the Bantus. The Bantu, armed with their numbers and the White man’s weapons and state apparatus, seized the opportunity to use force against their former masters, many of whom subsequently deemed it safer to emigrate (a great number of them now reside in their ancestral homeland in Britain). Yet the Bantu are not indigenous to the region: they came originally from what we call Cameroon and arrived in Southern Africa in the fourth century—that means they were still relatively recent arrivals when the White man came. The much older tribes, the San people, whose presence in Southern Africa goes back some 10-22,000 years, remain more or less rightless under Bantu domination, much as they were before
When it comes to rights, therefore, we must for all practical purposes treat them as inextricably bound up with force, and when it comes to force, it is a case either use it, or lose it.
