‘n vertaalde uittreksel uit ‘n gesprek in Nederlands met mnr. Alexander Wolfheze: "ek is sedert 2017 verbind met hierdie internasionale organisasie wat beoog om eendersdenkende mense oral verenig"
Oorigens dink ek dat die huidige lot van die Nederduitse volkere, d.w.z. die Nederlandse, Vlaamse en Friese volkere in Europa en die Afrikanervolk in Suid-Afrika, nie essensieël van mekaar verskil nie: die lyding van die Afrikaners is alleen maar verder ‘gevorderd’ deurdat die satano-globalistiese agenda in Europa langsamer verloop. M.i. bly die bodemreg en die basisidentiteit van die Nederduitse volkere egter onverminderd dieselfde:
ons bevind ons op ons onverwagte geboorte- en tuisgrond en ongetwyfeld sal die Goddelike Voorsienigheid ons daar onsself laat handhaaf".
"In essensie is die situasie in Nederland en Vlaandere nie anders as die in Suid-Afrika nie: die inheemse volke (fenotypisch blank, religieus Christelik en taalkundig Nederduits) word gekonfronteer met diskriminasie op die arbeidsmark, verdringing op die woningmark en geweld in die publieke ruimte. Massa immigrante word deur die globalistiese besettingsregime sowel in Europa as in Suid-Afrika opsetlik ingevoer as deel van 'n anti-inheemse koloniale projek. Die inheemse bevolkings is in beide gevalle tweederangse burgers en ontbeer basale juridiese en polisie beskerming: net soos by oorspronklike inheemse bevolkings (die Amerikaanse Indiane, die Australiese Aboriginals, die Palesteinse Arabiere) word ons uit ons woongebiede verdryf, van ons geboortegrond geskei, uit ons beroepe geweer, is ons vrouens en kinders blootgestel en onveilig. In Suid-Afrika is dit alleen verder gevorderd en die gebrek aan solidariteit van die kant van die Nederlandse en Vlaamse stamgenote is daarom baie kortsigtig: Nederlanders en Vlaamininge is in daardie opsig meer ‘volstruisvoëls’ en hulle Afrikaner stamgenote, wat hulle wel soos volstruisvoëls hou maar nie hul eie kop in die sand steek nie.
"Aan jou Afrikaner-lesers wil ek hierby my meelewing betuig met die groot en onverdiende leed wat aan jou volk geskied. Jy moet besef dat die hemel skrywe onrecht en die weersinwekkende geweld wat jou volk baie goed bekend gemaak word by vele Europese – en in toenemende mate ook by die Nederlandse en Vlaamse volk, wat inmiddels redelik ontwaak het uit sy politiek-korrekte droom: jy is nie vergeet nie. Jou aanbiedinge is nie verniet nie".
Origens dink ek dat die huidige lot van die Nederduitse volke, d.w.z. de Nederlandse, Vlaamse en Friese volke in Europa en die Afrikaner volk in Suid-Afrika, nie essensieël van mekaar verskil: die lyding van die Afrikaners is alleen maar verder ‘gevorderd’ omdat die satano-globalistiese agenda in Europa stadiger verloop. M.i. blv die bodemreg en die basisidentiteit van die Nederduitse volke egter onverminderd dieselfde: uiteindelik bevind ons ons op ons onvervreemdbare geboorte- en tuisgrond en ongetweifeld sal die Goddelike Voorsienigheid ons daar instaatstel om ons te handhaaf".
