Weet jy waarom die nuwe Suid-Afrika verval in ‘n derde-wȇreld? Wil jy werklik weet? Dit is jy wat herhaaldelik kriminele verkies in regering. Jy is die idioot wat nie kan besef dit is nie enkel en alleen die Parlementariërs se skuld nie, maar jou medepligtigheid. Dit is jy as kieser wat die Regering van Nasionale Eenheid aan bewind hou. Jy as kieser is die een wat die mag toevertrou aan kriminele wat steel, lieg en hul magte misbruik. Jy is kamstig geskok oor hul daaglikse korrupsie, en ineenstorting van Munisipaliteite. Jy reageer asof jy geen aandeel daarin het nie. Jý is die eintlike probleem.
Met jou ja-stem op17 Mrt. 2022 se referendum, het jy die fondasie gelȇ vir jou eie ondergang. “If the mind is weak, the body wil suffer”. Elke slaggat dra jou stempel, elke vergryp word beloon met jou lojaliteit. Elke moord, elke motorkaping, elke plaasmoord, elke beurtkrag (strafkrag) is jou kruisie. Jy blameer apartheid. Jy verkies swart oorheersing. Jy neem deel aan verkiesings waar jou stem vatsoenlikheid gee aan die oortreders van Sodom en Gamorra. Jy sing “N’kosi Sikelela Afrika en terroristiese “struggle songs” uit volle bors. Met elke verkiesing is jy verheug om die swart inkmerk van die bees op jou hand te kry. Jou verdiende stempel van ‘n eie doodsertifikaat. Vir jou is dit te pynlik om te erken dat jy ore aangesit is.
Jy wil nou kla met die “valstande” in jou mond, terwyl jy verantwoordelik was vir die verrotting. Dit word ook genoem die menslike-malkopkondisie. Jou verstand registreer nie wat jou oë sien nie. As jy die Babelse politiek wil verander, moet jy eerder verander. Haal jou “valstande” uit, en “ry hom op die “rims” om jou smaak te herstel.
Besef tog daar is grense waarvan jy niks weet nie. Jou Mandela vlag het onrus gebring. In jou visie vol van haat, het jy Suid-Afrika tot ‘n murasie verteer. Almal is ontgogel en sielsbeseer deur jou self-aangedoende leed. Hou jou bek, netnou hoor die klipgooiers jou. Ek hoop dit vreet aan jou gewete. Op jou podium van medepligtigheid staan hulle met gebalde vuis, en maak van jou ‘n mensegek. Begelei deur ’n terroris, sien jy nie die ware euwel van Umkonto se spies in die witman se hart. Jou vermetelde misbaksel, jou aanklag teen nie-stemmers is dat hul geen rede tot klagtes het nie, terwyl jy die aangeklaagte is!!! Jy het jouself en elke ander Afrikaner onmeetbare skade berokken, om nie eers van ons land Suid Afrika te praat nie! 'n Stem vir die pad na totale vernietiging.Wat 'n keuse vir 'n kieser!!
KLAAS WAARSEGGER
