Wat nou aan skerwe lê is die SAL, Yskor, Eskom, Waterwese, Werkskepping, Poskantoor, Denel, Landbou, Gesondheid, Veiligheid, Padnetwerk, Plaaslike Owerheid, feitlik elke munisipaliteit, Suid Afrikaanse Spoorweë en Hawens, Justisi, SAP, Staatsdepartemente, en feitlik alles waaraan ‘n mens kan dink wat “eerste” wêreldstatus gehad het onder apartheidswetgewing!
Die woord “rommelstatus” is heeltemal ontoereikend om die toestand in Suid Afrika te beskryf nadat daar wegbeweeg is van die beleid van Afsonderlike ontwikkeling in ruil vir magsdeling! Die verstommende ding is dat daar blanke Afrikaners is wat die verval sien en beleef, wat steeds verbete vasklou aan die oorsaak van die verval! Dit is asof ontkenning só deel van hulle waardestelsels geword het, dat hulle steeds voortploeter in die verwagting dat hulle die bewese onwerkbare, kan maak werk!
Die ellende wat dit vir blanke Afrikaners veroorsaak en die potensiaal wat dit inhou om elke blanke broodwinner van sy totale besit te ontneem, word doelbewus deur die vingers gesien. Daar word geblaak in enkele toegewings soos bv. die dieselprys wat nou na onbehoorlike en feitlik weeklikse prysverhogings randsgewys, met .68 sent verlaag gaan word, asof dit ‘n wonderlike gebeurtenis is!
Die nuutste posverminderings by die poskantoor wat dan reeds nagenoeg 1200 werknemers sonder inkomste gaan laat as gevolg van wanbestuur, is maar deel van ons alledaagse agteruitgang en moet maar net aanvaar word! Die vervalde SA Poskantoor gaan nog 'n rondte afleggings begin omdat die staatsonderneming bankrot is en uitgawes desperaat moet besnoei. Dit help nie die Poskantoor verloor al vir 15 jaar agtereenvolgens geld en dat die regime sy pleidooie vir ’n reddingsboei bly ignoreer nie, want die regime is self bankrot!
Met ‘n arbeidsmag van nagenoeg 15,826 werknemers terwyl die bedryf met minder as 10,000 werknemers effektief bedryf kan word, is bloot deel van die ANC se Freedom Charter wat ‘n vinnige en onomkeerbare herverdeling van Rykdom in die vooruitsig gestel het volgens David Styles se ontleding is sy boekie “Understanding the Freedom Charter.
So word uitgawes herverdeel terwyl inkomste vinnig krimp as gevolg van net die innisiatief vir verdeling terwyl daar duidelik géén vermoë bestaan om inkomste te genereer nie! Die “Nuwe” Suid Afrika lê dus reeds in die as van vernietiging van al die ou waardes waarop die swart ras sedert 1994 tot vandag toe parasiteer het en sal voortgaan soos ‘n sprinkaanplaag totdat daar niks meer oor is nie!
In VFPositief geledere is daar klaarblyklik nie genoeg blanke kundigheid nie en word nie-blankes nou betrek om te help,.... om wat te doen?? Soos die DA, want hulle beleid verskil nie, die soustrein te ry totdat hy drooggeloop het?
