Afrikaners, moenie toelaat dat Krugerdag, die dag waarop Paul Kruger gebore is in die vergetelheid ingedwing word, bloot omdat die ANC 10 Oktober, na hulle in 1994 deur verraad in beheer van die bestuur van Suid Afrika gekom het, dié dag afgeskaf het.
Die statuur en nalatenskap van President Paul Kruger is een van ons volksankers wat die ANC probeer trek het en waarin hulle klaaglik sal misluk omdat die spore wat hy nie net in Afrikaner volkslewe getrap het nie, maar wêreldwyd, is te diep getrap vir die somtotaal van intellek, ( of liewer gebrek daaraan) van die kollektiewe swartras oor die lengte en breedte van Afrika!
Dit was Paul Kruger wat ook die riglyn na ons ewigheidsbestemming getrek het toe hy ‘n aantal onderwysers toegespreek het met die vraag: "Is julle wat ons kinders moet oplei ook instaat om hulle tot belydenis van geloof te lei? As julle nie is nie wil ek vandag vir julle sê, dat as ‘n kind bloot net akademies opgevoed word, eendag van hom gesê sal word, hoe groter geest, hoe groter beest!"
Dit was die grondslag van ons Christelik-Nasionale onderwys leerplanne! Laat ons dus nie vergeet nie, behalwe as ons nie beswaar het teen beestelikheid nie! Juis die rigting waarin Suid Afrika nou met spoed beweeg onder die bestuur van beestelikheid!
