‘n Toekomsprojeksie op grond van die onbetwisbare ingesteldheid van die swart politiek dat alles wat eurosentries is, is boos en sleg en alles wat afrosentries is, is rein en goed.
Dit is die jaar 2030. Die meeste blankes het tot die besef gekom dat die waarskuwing oor die swart gevaar in die sestiger jare, was nie om dowe neute nie. Baie blankes verwyt hulself nou omdat hulle mislei was met die referendum in 1994. Die burgeroorlog het afmetings aangeneem wat die oorlog in die Ukraȉne na ‘n vulletjie laat lyk. Die land is in totale chaos gedompel en verpletter. Talle mense het die land verlaat, wettig en onwettig.
Die plase is leeg gemoor. Vele mens en dier is dood aan vrot water uit die riviere. Kraanwater in dorpe en stede is slegs ‘n gedagte uit die verlede. Die Zimbabwe ruines is in ‘n beter toestand. Voedsel het so skaars gewod dat die mense wens dat hulle ‘n hoendertong het om te eet. Lyke lȇ en vrot in die strate. Siekte en pês eis sy tol.
‘n Land van melk en heuning is gereduseer tot hel op aarde. Broer het geveg teen broer, swart teen swart en swart teen wit. Bende aktiwiteite is algemeen om deur roof, aan die lewe te bly. Skroot word uit die land gesmokkel om aan die lewe te bly. (Die enigste ekonomiese aktiwiteit). Die swart regering se belhammels van die sogenaamde nuwe Suid-Afrika leef in weelde in die buiteland, met gesteelde geld. Selfs die goud-reserwes van die Reserwebank het spoorloos verdwyn.
Na vele nyd en stryd, barbarisme en witmanshaat, het dit weereens gedaal op die Afrikaner dat Verwoerd toe tog reg was. Demografie (menslike materiaal) bepaal die toekoms van ‘n land. Salueer die Oranje Blanje Blou.
Feit of fiksie, dit is vir jou om te besluit.
SOOS JAN FE CELLIERS – DIS AL
Dit was die Oranje Blanje Blou
Bedoeld om te handhaaf en te hou
Deur lyding tot nugterheid gedwing
Is ‘n vallende traan deur vreugde gebring
Dis al
KLAAS WAARSEGGER
