‘n Lys van al die eerste ministers van Brittanje wat saam met Elizabeth II, in alle waarskynlikheid bewustelik en sommige sekerlik onbewustelik die Komitee van 300, die Klub van Rome en elke ander geheime én bekende organisasies onder hulle beheer, se invloed was. Die Koningshuis se kennis van en betrokkenheid by hierdie onheilige organisasies kan in die lig van al die beskikbare inligting, nie meer ontken word nie.
Wat die Afrikanervolk betref is Brittanje se weiering om verskoning aan te bied vir die onreg wat deur hulle verskroeide aardebeleid ons onberekenbaarde skade aangedoen het, ‘n uitvloeisel van onderdanigheid aan die geldhongermagte in teenstelling met die verwagte optrede van ‘n gelowige en beskaafde volk soos wat hulle voorgee om te wees!
Terwille van die geskiedenis het ons die verantwoordelikheid om hierdie name en gesigte te onthou omdat elkeen van hulle die geleentheid gehad het om vir die Afrikanervolk in die bres te tree, maar gekies het om dit nie te doen nie! Dit terwyl hulle bewus was daarvan dat ons hele volk uitgelwer is om vernietig te word in ruil vir diamante, goud en die verlore aansien van Brittanje tydens hulle neerlae in die eerste en tweede vryheidsoorloë teen ons volk.
BRITTANJE SE EERSTE MINISTERS WAT ONDER ELIZABETH II GEDIEN HET
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (Erkenning aan Wikipedia)
Ko
Koningin Elizabeth II saam met die Britse eerste minister Tony Blair en voormalige eerste ministers John Major, Margaret Thatcher, James Callaghan en Edward Heath tydens haar Goue Jubilee in 2002
Winston Churchill was die sittende eerste minister toe Elizabeth koningin geword het.
| No. | Portrait | Name (Birth–Death) |
Tenure | |
| Took office | Left office | |||
| 1 | ![]() |
Winston Churchill (1874–1965) |
26 October 1951 | 5 April 1955 |
| 2 | ![]() |
Anthony Eden (1897–1977) |
6 April 1955 | 9 January 1957 |
| 3 | ![]() |
Harold Macmillan (1894–1986) |
10 January 1957 | 18 October 1963 |
| 4 | ![]() |
Alec Douglas-Home (1903–1995) |
19 October 1963 | 16 October 1964 |
| 5 | ![]() |
Harold Wilson (1916–1995) |
16 October 1964 | 19 June 1970 |
| 6 | ![]() |
Edward Heath (1916–2005) |
19 June 1970 | 4 March 1974 |
| (5) | ![]() |
Harold Wilson (1916–1995) |
4 March 1974 | 5 April 1976 |
| 7 | ![]() |
James Callaghan (1912–2005) |
5 April 1976 | 4 May 1979 |
| 8 | ![]() |
Margaret Thatcher (1925–2013) |
4 May 1979 | 28 November 1990 |
| 9 | ![]() |
John Major (b. 1943) |
28 November 1990 | 2 May 1997 |
| 10 | ![]() |
Tony Blair (b. 1953) |
2 May 1997 | 27 June 2007 |
| 11 | ![]() |
Gordon Brown (b. 1951) |
27 June 2007 | 11 May 2010 |
| 12 | ![]() |
David Cameron (b. 1966) |
11 May 2010 | 13 July 2016 |
| 13 | ![]() |
Theresa May (b. 1956) |
13 July 2016 | 24 July 2019 |
| 14 | ![]() |
Boris Johnson (b. 1964) |
24 July 2019 | 6 September 2022 |
| 15 | ![]() |
Liz Truss (b. 1975) |
6 September 2022 | Incumbent |















