Afrikaner

BOODSKAP VAN TROU

Klaas WaarseggerHoog ons vlag, die ORANJE BLANJE BLOU

Dit laat die wit lig weer helder skyn

Suiwer hart skoon en rein

Gelouter met son en vlam en vuur

Om vry te wees en Afrikaans te leef

Om liefde vir ons land te toon

Die skoonheid van ons volk te eer

Om glorie aan ons voorvaders te betuig

 

Die vyandsvoet wat ons nou tot stof vertrap

Is de Klerk se doen en verraad

Ons harte bloeiend met smart en seer

Sy weiering om ons vlag hoog te hou

Die politiek besoedel met ontrou en verraad

Ons land op vyansaltaar te laat verbrand

Blus uit sy vlam van pyn en haat

Smyt sy naam op die ashoop weg

 

Ons liefde verg ‘n enkel trou

Ou LandsvlagMy land my volk my taal my vlag

Om op vaste rots ons land te bou

Laat die wil tot Vryheid ons nooit verlaat

Neem terug die ORANJE BLANJA BLOU

KLAAS WAARSEGGER